Jakkals Gesels.

User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Waar begin jy lig vir jakkals en die rede.

Post by Katefbessie »

BLOK wrote:Ek hoor nog niks van waar julle met die man saamstem en of nie.

Hier is nog n stelling.

Jy mag nie rook tydens jag nie.
Askies? hoe dink die perd ruik die bakkie van al die uitlaat gasse en olie (indien jy 'n Isuzu ry :o )..... Ek rook al te lekke op my stoeltjie. Die norm is mos elgeval om die jak te drop voor hy onder jou wind waar die rook ook heen waai tesame met die reuk van jou bakkie en die uitlaat gasse van 'n lekker steak & kidney pie en 'n Street Wize 2 of hoe Blok?
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Waar begin jy lig vir jakkals en die rede.

Post by cassie_calvinia »

pasop! het eenkeer gehoor hy het spioene op forums om vir hom te se wat die mense van hom se!! haha
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Waar begin jy lig vir jakkals en die rede.

Post by BLOK »

Ons praat mos niks sleg van enigeen nie. Ons bespreek bloot punte wat ek aanhaal om ons beter te help verstaan van wat reg of verkeerd is.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Waar begin jy lig vir jakkals en die rede.

Post by cassie_calvinia »

blok
daar is paar skokkende goed in sy materiaal.
eintelik lagwekkend.
maar, as jy 'n beginner is, gaan jy dit vir soetkoek opvreet. en ja gaan 'n jaar of wat vat om uit die sloot uit te kom
HOU HOM DAAI DIKTE
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Waar begin jy lig vir jakkals en die rede.

Post by johans »

BLOK wrote:Ek hoor nog niks van waar julle met die man saamstem en of nie.

Hier is nog n stelling.

Jy mag nie rook tydens jag nie.
taf rook ook tydens roep,sy woorde was nog as hy onder jou wind is gaan hy jou ruik,maak nie saak wat jy deon nie,jy kan in jou broek ook poef
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Waar begin jy lig vir jakkals en die rede.

Post by BLOK »

Ek weet nie, ek het altyd gedink rook is n natuurlike reuk. Is dit nie juis ook een van die redes boogskiet manne miskoek aan die brand steek as hulle in hide sit nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Waar begin jy lig vir jakkals en die rede.

Post by G-force »

BLOK wrote:Ek hoor nog niks van waar julle met die man saamstem en of nie.

Hier is nog n stelling.

Jy mag nie rook tydens jag nie.
Iemand moet kyk hoe waai die wind.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Jakkals Gesels.

Post by Ian »

Blok, is dit die persoon wat ook sê dat jy jou bande met jakkals-uriene mee moet behandel ;D ?.
User avatar
roux cf
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm

Re: Jakkals Gesels.

Post by roux cf »

Manne,

Oor die stelling oor waar jy begin lig en hoekom: ek begin gewoonlik op die 45grade hoek en lig eers wind-af in die rondte. Rede: dis die dode-akker, jakkie wat daar is moet nie tyd kry om te besef wat aangaan nie!

Right, oor vermeerdering: Ek as leek, reken dat jakkalse vermeerder omdat boere baie meer intensief boer en daar dus meer voedsel en water is vir jakkalse om te oorleef.

Oor die rook: ek rook nie meer nie, maar manne wat saam met my jag is welkom om te rook, dan sien ek sommer hoe waai die wind. Jakkals kan ruik of jy 500 of 50ppm diesel ingooi, so hkm sal rook n verskil maak.

Ek sal maar net lag en my kop skud!
Chrisjan

Re: Jakkals Gesels.

Post by Chrisjan »

Ek lig my dooie grond en wind af eerste, ek wil nie alles om my verlig as jakkals vir my staan en kyk nie. Ek sal somtyds twee keer lig waar ek verwag vlekkie sal vandaan kom en dan een keer 360 om my.

Ek dink helpers hang van die area ook af. Ek vind minder helpers in areas waar hoër konsentrasie kos is en ander jakkalse is.

Ek rook nie maar as daai vlekkie onder jou wind is kan jy verseker weet dat hy jou peacefull sleep geruik het.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Jakkals Gesels.

Post by Beretta »

Verbeel ek my n Gary of n Barry ;D ;D ;D
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Jakkals Gesels.

Post by Cobus(Cobb) »

Ek rook gladnie, en het sukses...mind you, ek dra onderbroek en het ook sukses...dalk hou die 2 verband..
Ek kom op my staanplek aan met ligte aan en iemand in die stoel, wat rongedraai het...as daar jak is, sal ons hom dan mos met die draai opgetel het toe ons ingery het.
Die roeper word gewoonlik uit die venster van die bakkie geplaas, die lig proses gaan net voort met meer konsentrasie aan die windaf kant.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Jakkals Gesels.

Post by cassie_calvinia »

hoe lank vat dit om in die ronte te lig? 2 sekondes?
kan nie regtig sien dat dit 'n verskil gaan maak.
tensy, natuurlik as die staanplek nie so hot is nie
HOU HOM DAAI DIKTE
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Jakkals Gesels.

Post by Henry 7 »

As jy laatmiddag 'n stompie doodtrap in die veld gaan hulle mos nie glad nie daarkom nie-jou werkers se zolle lê die veld vol en dit pla hulle nie.
Ek lig wind-af 1ste oor dit is waar ek hom verwag.
Ek dink hulle is vroeër geslagsryp en werpsels is groter oor ons hulle so roer(sien definitief 'n vermeerdering in rooikat getalle vandat ek jakke so roer)
Helper's dink ek sal van groot waarde vir teelpare wees waar territoriale gebiede groter is.
En nee ek gooi nie vanilla op my tyres om hulle neuse deurmekaar te maak nie! maar is besig met 'n nuwe ding wat hulle aandag nogal lekker af trek.
Maar my opinie.
Henry
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Jakkals Gesels.

Post by Cobus(Cobb) »

Henry 7 wrote: maar is besig met 'n nuwe ding wat hulle aandag nogal lekker af trek.
Henry

Jy deel nie??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Waar begin jy lig vir jakkals en die rede.

Post by marno »

BLOK wrote:Ek hoor nog niks van waar julle met die man saamstem en of nie.

Hier is nog n stelling.

Jy mag nie rook tydens jag nie.

Nee wat ek like om so twakkie aan te steek op die stoel. Goeie indikasie van wat die wind maak. lol
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Jakkals Gesels.

Post by BLOK »

Lekker man, ek sien die manne gesels mooi saam nou hier. Ek sal die stukkies met julle deel soos ek tyd kry om dit op te lees.

Hier is solank nog iets om saam aan te kou.

As jy teelgate kry, wat maak jy?
-Roe n klein jakkals in nood.
-Neem 70m windaf stelling in
-Wag vir 15min in stilte
-Roep klein jakkals in nood vir 30secondes
-Dan 20-30min stilte
-Teef behoort na 4min in te kom.

As die reun of teef nie wil inkom
-Weer jakkals roep
-As geen reaksie skiet die jonges
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Jakkals Gesels.

Post by Smirre »

Blok
Dis regtig leersaam
Wie is die man? ek wil hom graag bedank vir sy wonderlike insette

Smirre
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Jakkals Gesels.

Post by Alwyn »

BLOK wrote:Lekker man, ek sien die manne gesels mooi saam nou hier. Ek sal die stukkies met julle deel soos ek tyd kry om dit op te lees.

Hier is solank nog iets om saam aan te kou.

As jy teelgate kry, wat maak jy?
-Roe n klein jakkals in nood.
-Neem 70m windaf stelling in
-Wag vir 15min in stilte
-Roep klein jakkals in nood vir 30secondes
-Dan 20-30min stilte
-Teef behoort na 4min in te kom.

As die reun of teef nie wil inkom
-Weer jakkals roep
-As geen reaksie skiet die jonges
So..
Of die teef nou agter die bos le en vir jou loer en of sy 1.5km weg is kom sy in na 4min???

Sal dit graag wil beleef...
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Jakkals Gesels.

Post by marno »

So..
Of die teef nou agter die bos le en vir jou loer en of sy 1.5km weg is kom sy in na 4min???

Sal dit graag wil beleef...


Hahahaha Ja nee wragties Alwyn. Ek sal dit ook wil sien. Lyk my ons moet maar die stop horlosies uithaal.
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Jakkals Gesels.

Post by Smirre »

staan daar nie ook dat jy dan die gate moet toemaak nie?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Jakkals Gesels.

Post by BLOK »

Right, hier is nog n stukkie om aan te kou.

Watter van die volgende klanke is honger roepe, en watter is nuuskierige roepe.

-hasies (springhaas of vlakhase)
-Hoender
-Varkie
-Steenbokkie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Jakkals Gesels.

Post by Reggie Gerber »

LMGA

Soos Malan gister gese het "is jy nie dalk 6 dae te vroeg nie"

Dit word nou te veel haha
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 844
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Jakkals Gesels.

Post by Dawie Malan »

Het enige een van julle al die fliek "Poena is Koning" gesien?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Jakkals Gesels.

Post by BLOK »

Kom ek nog so een gooi.

As n jakkals jou vloek, speel Vlekkie 1 of 3 om sy gemoed te verander.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply