Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het 165 Accubonds en Ballistic tips in my 30-06 geskiet. Baie gelukkig met die prestasie
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Ek laai vir n vriend van my se nil kwes Howa. Hy gebruik 165gr Hunting tips, sowel as accubonds. Lading vir beide is identies. Ek sal vir jou uitvind wat die lading is. Ek het dit verloor. Beide se spoed was ongeveer 2900fps.
Ek skiet n bakkievrag Noslers uit my Howa 30-06. Almal akkuraat.
175 CC - 2675fps (hoogste node)
165 Accubonds en Bal Tips - 2715fps (middel node)
168 Bal Tips - 2685fps (middel node)
CZ 537 - 7x57mm Mauser Nosler 48 - 243 Win Savage 12 VLP DBM - 300 WSM Tikka T3 Lite - 22-250 Rem Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Net 'n nota. Moenie ander manne se ladings gebruik en/of net so dupliseer in jou geweer nie. My voorstel is om so 3-5 patrone te laai met 51gr S365, met jou maks tpl, maar moenie die koeel teen die lande laai nie, gee so 0.5mm jump. Gaan dan Skietbaan toe en gaan chrony die rondtes.
kom plaas dan die data hier saam jou looplengte, H2O volume van jou doppe en laat die QL manne jou help.
Om ander manne se ladings net so te gebruik is vir moeilikheid soek.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.