skuif van teleskoop
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
skuif van teleskoop
siek 'n bietjie advies weer .Ek wil my teleskoop so 2 mm terug skuif na my oog se kant om plek te maak vir 'n scope mounted LF brackethoe sal dit die akuraatheid beinvloed as alles weer vas is ?
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: skuif van teleskoop
1 of 2 skote later is als weer reg. Dit sal min uit wees maar sal weer gestel moet word.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: skuif van teleskoop
Ek neem aan die hoogte gaan uit wees
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

