Accuracy First scope level invoer geleentheid
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Marc
Vir my ook die 1 asb
.11 Freddie 101- A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
Dankie

Het die geld inbetaal Marc.
Dankie en groete
Freddie
Het die geld inbetaal Marc.
Dankie en groete
Freddie
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Baie dankie sover manne, die lys lyk dan as volg:
1 Marc A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer - Betaal
2 Jaco A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm - Betaal
3 Jaco A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm - Betaal
4 Eugene A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
5 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm - Betaal
6 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm - Betaal
7 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm - Betaal
8 WitWillem A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
9 Fritz A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
10 Sakkie Rust A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
11 Freddie 101 A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer - Betaal
12 Donsie A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
13 Doomslayer A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm - Betaal
Julle kan die volle bedrag wat R1600.00 per level beloop na my rekening oorplaas om plek te bevestig. Die afsny datum bly 11 Maart 2014
J.M. van der Merwe
62322757917
FNB Tjek
Sasolburg Tak
Gebruik asseblief julle Forum name as verwysing

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Freddie101 wrote:Marc
Het die geld inbetaal Marc.
Dankie en groete
Freddie
Baie dankie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Marc het R1600 oorbetaal, dankie vir die reelings
-
Donsie
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Thu Dec 26, 2013 10:19 am
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Ek het vanoggend die transfer gedoen. baie dnki
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Dagse
Almal se gelde is of reeds in my rekening of lê vir goedkeuring, dus sal ons die levels so teen Woensdag kan bestel sodra al die fondse beskikbaar is. Dankie manne, dis altyd 'n plesier om met Jaracal manne te handel en julle het dit sopas weer bewys.
1 Marc A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
2 Jaco A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
3 Jaco A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
4 Eugene A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
5 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
6 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
7 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
8 WitWillem A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
9 Fritz A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
10 Sakkie Rust A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
11 Freddie 101 A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
12 Donsie A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
13 Doomslayer A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Geniet hulle ouens!
Ek wens ek kon ook een bestel om op 'n 34mm tube te gaan, maar waar sal ek nou so dik tube kry

- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
My geld is ook oor betaal !
Sakkie
Sakkie
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Hi Marc
Als darm glad verloop met die bestel van die levels ?
Groete

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Sakkie, ek kry nie vir Marc in die hande nie en sy facebook sê hy is tans in Thailand vir 'n vakansie, na 'n klein meevallertjie.....
Sal maar by hom hoor as hy terug is!
Sal maar by hom hoor as hy terug is!
Aim small, miss small
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Eugene wrote:Sakkie, ek kry nie vir Marc in die hande nie en sy facebook sê hy is tans in Thailand vir 'n vakansie, na 'n klein meevallertjie.....![]()
![]()
![]()
Sal maar by hom hoor as hy terug is!
Ek wens Mnr Harmse
Sakkie ja, die levels is in die pos !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Aai manne blyk my ons kry nat nuwe levels, ons het die fabriek leeg gekoop. Asseblief wees geduldig, ek probeer dit so vinnig as moontlik afhandel maar die teespoed wil ons ry lyk dit my
Marc,
Thanks for your email. We just finished assembly of another production run of scope levels this morning. The levels now need to cure for the next 24 hours. That being said, the levels will ship out tomorrow afternoon via FedEx. Sorry for the slight delay, we generally have a few hundred of each color level in stock; however, some very large military orders have depleted our entire inventory of black and tan levels. You will receive an email with the FedEx tracking information tomorrow. In the meantime, if you have any questions please don’t hesitate to contact me.
Thanks,
Jeff Overholser
Accuracy 1st Development Group, Inc.
Sales and Marketing Manager
Office Phone: 317-834-5480 ext. 104
Office Fax: 317-834-5490
E-mail: jeffoverholser@accuracy1stdg.com
Website: http://www.Accuracy1stDG.com
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Ek het uiteindelik n tracking Nr gekry manne
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Marc
Dit is goeie nuus , dankie vir die laat weet.
Sakkie
Dit is goeie nuus , dankie vir die laat weet.
Sakkie
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Naand manne
Kan julle asseblief julle adresse vir my PM. Die pakkie het met n lekker gestoei uiteindelik customs geclear en sal hopelik teen die naweek by my wees, as hulle my net wil invoice dat ek Zuma se Chloor vir die volgende ses maande kan borg.
Dankie vir julle geduld
Kan julle asseblief julle adresse vir my PM. Die pakkie het met n lekker gestoei uiteindelik customs geclear en sal hopelik teen die naweek by my wees, as hulle my net wil invoice dat ek Zuma se Chloor vir die volgende ses maande kan borg.
Dankie vir julle geduld
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/4314F580-9FCF-4ADE-9B58-FABED7E5CEC5_zpspkbyqe4v.jpg
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Dagse
Uiteindelik is hulle veilig by my. Ek kort nog Eugene, Willem, Oom Freddie en Chris se adresse.
Ek gaan solank die ander manne sin in die pos gooi
Mooi Loop

Naandse
Ek wil net graag hoor of almal darem tevrede is en of die levels in goeie ore by hulle huise uitgekom het.
Hoop julle manne is so tevrede soos ek met die produk.
Mooi loop
Marc
Ek wil net graag hoor of almal darem tevrede is en of die levels in goeie ore by hulle huise uitgekom het.
Hoop julle manne is so tevrede soos ek met die produk.
Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Marc, myne vandag gekry. Weereens baie dankie vir die reel hiervan.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Marc
wil net se ek is tevrede met myne. Dankie weer. Kan sommer sien is kwaliteit produk.
Groete Freddie
wil net se ek is tevrede met myne. Dankie weer. Kan sommer sien is kwaliteit produk.
Groete Freddie
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Plesier Oom, dis darem n bobaas stukkie toerusting.
So terloops het hy enige aandeel gehad om daai Blesbok te help verlos van die bosluis in sy oor
Dankie vir die laat weet WitWillem
bly jy is ook tevrede, soos ek se ek sal nooit spyt wees oor die twee wat ek reeds besit nie !
So terloops het hy enige aandeel gehad om daai Blesbok te help verlos van die bosluis in sy oor
Dankie vir die laat weet WitWillem
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid
Marc
So n klein aandeeltjie. Was nie te ver nie, maar ek sien klaar dat ek definitief nie spyt gaan wees oor die aankoop nie