In die gees van die weg gee:
+-20 PMP 3006 doppe
+-20 PMP 243 doppe
En n lee Balkie skaal
Laat weet maar manne.
Paar goed
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Paar goed
Is dit mahala? Sal dit neem dankie!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Paar goed
Gratis.
Soek jy alles?
Soek jy alles?
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Paar goed
Ja dankie Hugo sal alles vat! Sal jou pm deur dag! Baie dankie!