Môre maats.
Ek wil graag by julle weet. Ek kyk nou na die Bushnell 10-90x50 Verkyker en die prys op hom is baie billik. Is daar dalk van julle wat so iets gebruik het as 'n spotting scope vir as jy baie ver afstande teiken skiet? Ons weet spotting scopes is maar baie duur? Sal die verkyker op 'n tripod net so lekker werk?
Wat is julle opinies?
Ek luister verder by die radio.
Verkyker gebruik as spotting scope
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Verkyker gebruik as spotting scope
Ek dink net trail en error gaan hier vir jou n antwoord kan gee.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Verkyker gebruik as spotting scope
Skim, als gaan afhang van hoe helder jou beeld is op groot vergrotings. Ek ken nie die verkyker nie, maar as sy prentjie lekker helder is, kan dit werk.
Met Piet Breedt se Kowa is die beeld so helder, dat jy die "vapour trail" van die koeël baie mooi kan volg tot op impak. Dis eienskappe wat jy graag wil kan gebruik met 'n goeie spotting scope.
Ek sou die beeld van die verkyker en 'n spotting scope op alle vergrotings saam wou vergelyk om die verskil te kan sien, voor ek sou koop.
Groete

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)