EK het vir my klompie once fired S&B doppe gekoop wat ek ge-full size het en dit
lyk of hulle heel skaflike groepe skiet. Ek het hulle uit en uit gekry om te gebruik
as ek oor die stokke op die gong oefen. (Ek glo nie ek het die Lapuas daarvoor
nodig nie)
Ek wil net weet of iemand anders al ook van hulle doppe gebruik het - ek moes die primer
pockets groter sny om die primers in te kry. Selfs na hulle gesny is is dit nog
steeds 'n tight fit. Het nog iemand dit kry? En hoe het hulle gehou met die
laaiery saam.
S&B Doppe
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: S&B Doppe
My 300 hou niks van hulle nie maar die pistool is lief vir dit.
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: S&B Doppe
Ek het die naweek agter gekom met die 222 dope dat jy hulle nie kan gebruik nie. Dit het net twee klein gaatjies aan die binne kant so jy kan nie die ou pimer uit kry nie.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: S&B Doppe
Ek het gekry dat hulle soms nie in my shellholder wil pas nie, maar snaaks dit was net op 7x57 gewees,
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: S&B Doppe
Gebruik hulle met groot welslaë op my .223, mooi groepe ook,
Die een met die 2 gate is berdan brass, koop vir jou boxer brass, en jou probleem is opgelos.
Die een met die 2 gate is berdan brass, koop vir jou boxer brass, en jou probleem is opgelos.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: S&B Doppe
Gebruik hulle in my 243, soos reeds gese moes ek die primer pocket uniform sny en party sukkel om in my shelholder te pas.
Groetnis
Groetnis
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: S&B Doppe
Die beste groep wat ek nog in my lewe geskiet het was met my broer se 3006 Remington ADL met Sellier en Ballot 180 gr fabrieks ammunisie.


