.300wsm
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: .300wsm
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .300wsm
Ek dink dit is omtrent al waar jy nou n lekke yster sal kry.
Het gister aand bq op die web gekyk vir 204, 300wsm en 260rem en almal se net "out of stock" vir die lekker gewere
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: .300wsm
Daai geweer van Wouter is een van die beste koope wat jy ooit say kry. Die pryse gaan in die volgende paar maande by omtrend 25% stuig.
-
reggie
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm
Re: .300wsm
Dankie manne. Skies ek moes al gese het maar het besluit om maar toe eerder .308 howa bull barrel te koop.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: .300wsm
Sien jy het nog heelwat breinselle!reggie wrote:Dankie manne. Skies ek moes al gese het maar het besluit om maar toe eerder .308 howa bull barrel te koop.
-
reggie
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm
Re: .300wsm
Dankie ek maar bietjie rond gekyk en uit gevind van beskikbaarheid van amuniesie. .308 kry jy ooral maar .300wsm altyd nie. Natuurlik is die .308 gewild vir sy akuraatheid nie dat die ander kaliebers nie is nie. Was eintlik agter die platter trajek aan vir die lang skote maar die .308 ak kan dit ook doen. Dis maar maklik om jou hart te verloor op .300wsm as dit in jou hand gestop word na jy gewoont was aan .303 Die recoil van die .300wsm maj jou pla na dag op die skietbaan.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
reggie
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm
Re: .300wsm
Ek het gehoor die manne beweer hulle is maar swaar op die lope. Van die manne se so 1500-2000 skote dan begin die lope moeg raak weet nie hoe waar dit is nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .300wsm
Wie sê so? Onthou Amerikaners skiet hulle lope warm en druk hulle gewere hard.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: .300wsm
308 is n vervelige caliber.Pieter Willem Vorster wrote:Sien jy het nog heelwat breinselle!reggie wrote:Dankie manne. Skies ek moes al gese het maar het besluit om maar toe eerder .308 howa bull barrel te koop.![]()
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: .300wsm
Hoeveel sal die kaliber se loopleeftyd verleng as jy 180gr of swaarder skiet?
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: .300wsm
As jy wil loop spaar, moet jy nie spoed jaag nie..303 wrote:Hoeveel sal die kaliber se loopleeftyd verleng as jy 180gr of swaarder skiet?
Hou die kamer druk laag.
Groete
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
-
reggie
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm
Re: .300wsm
henning wrote:308 is n vervelige caliber.Pieter Willem Vorster wrote:Sien jy het nog heelwat breinselle!reggie wrote:Dankie manne. Skies ek moes al gese het maar het besluit om maar toe eerder .308 howa bull barrel te koop.![]()
Hoekom se jy 308 vervelige is kalieber?
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: .300wsm
Sien jy het nog heelwat breinselle!
[/quote]
308 is n vervelige caliber.[/quote]
Hoekom se jy 308 vervelige is kalieber?[/quote]
Dit is maar net half terg en omdat ek persoonlik n ander kaliber soek, om my skiet interresant te hou.
Ek het op n stadium Bisley geskiet in 308 en het moeg geraak vir die kaliber.
Daar is in werklikheid niks fout met 308, in teendeel n wonderlike kaliber.
Groete
Henning
308 is n vervelige caliber.[/quote]
Hoekom se jy 308 vervelige is kalieber?[/quote]
Dit is maar net half terg en omdat ek persoonlik n ander kaliber soek, om my skiet interresant te hou.
Ek het op n stadium Bisley geskiet in 308 en het moeg geraak vir die kaliber.
Daar is in werklikheid niks fout met 308, in teendeel n wonderlike kaliber.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: .300wsm
Reggie
Dit is 'n vervelige kaliber, want jy skiet een gat in die ander tot vervelens toe!!!
Dit is 'n vervelige kaliber, want jy skiet een gat in die ander tot vervelens toe!!!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: .300wsm
Dit is wat al die 308 skieters dink, maar eintlik is dit net een skoot op die teiken die ander heel misPieter Willem Vorster wrote:Reggie
Dit is 'n vervelige kaliber, want jy skiet een gat in die ander tot vervelens toe!!!
-
reggie
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm
Re: .300wsm
Dankie Hennig,
Ek glo elkgeval nie daar is een perfekte kalieber vir almal nie. Elke man sal sy mening he oor watter kalieber die beste is. Vir nou begin ek met die 308 om meestal deel te neem in SAJWV se skiette. Daar is beslis nog plek in my kluis oop vir ander kaliebers(300swm/375) of dalk nog heel ander kaliebers wat meer in die jagveld gebruik sal word.
Ek glo elkgeval nie daar is een perfekte kalieber vir almal nie. Elke man sal sy mening he oor watter kalieber die beste is. Vir nou begin ek met die 308 om meestal deel te neem in SAJWV se skiette. Daar is beslis nog plek in my kluis oop vir ander kaliebers(300swm/375) of dalk nog heel ander kaliebers wat meer in die jagveld gebruik sal word.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: .300wsm
Jammer oor die vorige "post" my vingers is nou blou geslaan d.m.v 'n "PM"douw wrote:Dit is wat al die 308 skieters dink, maar eintlik is dit net een skoot op die teiken die ander heel misPieter Willem Vorster wrote:Reggie
Dit is 'n vervelige kaliber, want jy skiet een gat in die ander tot vervelens toe!!!
Ek dink as ek die gesiggies bygesit het, sou almal gesien het dat dit maar net 'n terg was.
Hier is hulle nou
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: .300wsm
Vervelig want
Hy doen sy werk daarvoor skoot na skoot
Hy skiet 10 000 skote sonder dat die loop iets makeer.
Dit is goedkoop om te laai
Sy koeëls en doppe is orals beskikbaar
Dit vreet enige koeël, laai maklik sonder 'n moewiese gesukkel en ure se "fine tuning" op die skietbaan.
Kortom 'n kaliber sonder enige fieterjasies, 'n gemiddelde kaliber, bietjie soos Toyota niks om werklik oor huis toe te skryf nie maar hy sal jou nooit "drop" nie.
Ek stem saam 'n vervelige kaliber wat sy werk sonder 'n gesukkel klaar kry. Ek is mal oor vervelige kalibers want ek is te prakties om te sukkel met goed met vreeslike name en spoed en snaakse 'Vuurgevormde doppe en snaakse skouers',net om te sê ek het so een.
Ekskuus ons HIJACK. Help die man hy soek kort vet 300 WSM doppe.

Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: .300wsm
Reggie
Ek geniet my 300wsm baie.As jy doppe soek, weet ek S&O het gehad.As jy nie reg kom nie kan ek vir jou uitvind by ons wapen winkel in Vryburg.
Groete
Flip
Ek geniet my 300wsm baie.As jy doppe soek, weet ek S&O het gehad.As jy nie reg kom nie kan ek vir jou uitvind by ons wapen winkel in Vryburg.
Groete
Flip
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: .300wsm
Spekieries, waar is jou avontuurlus, of is jy n windpomp wat sy hele lewe lank op een gat boor?spekieries wrote:Vervelig want