Watter varke?
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Watter varke?
Die volstruis kamp word toe leeg gemaak en en ek kon in gaan om te probeer skiet die paar jakkalse wat daarvandaan gekom het om angoras te vang.
Die jakkalse het ongelukkig padgegee vir al die geraas van voertuie en motorfietse en geskree om die volstruise te vang en te pluk en so aan.
Ek kry toe 'n trop varke daar wat die volstruis voer vreet.
Dis nie vlakvarke of bosvarke nie. Dis swart varke. Ek neem aan dis mak varke wat wild geword het.
Ek word toe nie geglo daar is varke nie, maar een boer vertel daar was vroeer jare wel 'n tipe wilde varke.
Dis in die Klein Karoo, en ek dink steeds dis "feral pigs".
Ek weet varke was vroeer in die denne plantasies in die Suid Kaap gelos om 'n tipe wurm te vreet wat die boompies gevreet het. In die Klein Karoo is nie juis denne nie.
Ken iemand van enige ander tipe wilde varke?
Johan Smit

- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Watter varke?
Ek het al van die europese bos varke gesien wat so swart is.
Dis net die snoet wat langer is.
Dis net die snoet wat langer is.
-
ludwichras
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm
Re: Watter varke?
Soos ek die storie ken, ons boer hier in tulbagh en ons het ook van die varke volgens my kennis is dit varke uit europa. Hul was in bosbou plantasies gelos om die kewers wat die klein boompies vreet se larwes te vreet om so die kewers te probeer beheer. Die goed floreer en is nou n pes op sy eie en maak skade by ons op die lande as daar ni meer kos in die bos is ni en veral as die lande op 3blaar stadium kom. As dit reen kom hul ook uit en dol in die lande vir uintjies. Die swartes is europese wilde varke en die die met die swart en wit kolle is ferral pigs volgens my pel van natuurbewaaring. Hul is nou by ons verklaar as n pes en ons moet hul uitroei. So as j weer kry stamp hom. En as ek kan raad gee as j n trop kry skiet die eerste een se kruis af want hul hol vir die bosse as die skote klap. En as daai ander varkie begin donuts gooi en skree kom kyk sy makkers gewoonlik wat raas sy maater so en dan haal j vir jou tenminste nog 2 af vir die potjie by die huis.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Watter varke?
Dankie manne, ek verstaan. Die boer het in elk geval toestemming gegee dat ek hulle skiet as ek hulle weer sien.
Nie dat hy die storie glo nie, want hulle kom so baie in die kamp, en het nog nooit 'n vark daar gesien nie.
Volstruisboere let ook nie juis op spore nie, hulle volstruise is groot, en die varke is nagdiere.
Groete

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Watter varke?
Daai otte raak baie groot - het so paar jaar terug op n plaas gaan skiet wat langs Groendal is, so dan en wan kom die otte deur, net een ding hulle stink baie meer as bosvark.smitjs wrote:Dankie manne, ek verstaan. Die boer het in elk geval toestemming gegee dat ek hulle skiet as ek hulle weer sien.
Nie dat hy die storie glo nie, want hulle kom so baie in die kamp, en het nog nooit 'n vark daar gesien nie.
Volstruisboere let ook nie juis op spore nie, hulle volstruise is groot, en die varke is nagdiere.
Groete
Johan Smit
-
ludwichras
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm
Re: Watter varke?
Maar hulle proe baie lekker
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Re: Watter varke?
Jy moet maar net laatweet as jy emosinele bystand nodig het tydens die uitroei, of as jou snellervinger moeg raak. Ek en ou 7mm ry maklik deur om te help!ludwichras wrote:Maar hulle proe baie lekker
-
ludwichras
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm
Re: Watter varke?
Ek het juis vir corne gese hul kan volgende vrydag bietjie deurkom as hulle wil en dan saterdag bietjie vir oom kees rond jaag
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Re: Watter varke?
Se net hoelaat ons waar moet wees!!
-
ludwichras
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm
Re: Watter varke?
Ons praat bietjie nader aan die tyd dan maak ons n plan. Dan braai ons sommer bietjie langs die dam as die wind dit toelaat
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Watter varke?
Johan ek is net om die draai van jou se net as ek kan kom help met daai varkies en jakkies. Man dit sal darem maar lekker wees..
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel