Christo, ek het ook so stelletjie.
As jy hom opsit en presies oplyn en dan 180grade draai, dan is die bubble uit.
Myne is baie sleg gekalibreer. Hoop joune werk.
Groete
Scope levels
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Scope levels
ChristoChristo wrote:Vandag so een gekoop. Gaan hom vanaand toets.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/60613964/images.jpeg
Hoe werk hy - sit hy met 'n magneet vas of hoe?
Groetnis
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Scope levels
Oom PW, hy het vier klein magnete in. Pas mooi in Remington maar te wyd vir my Nosler (338WM) se rails.
Ek het die Remington se scope moes draai, baie min. Sal gaan kyk wat se^ dit oor verskillende afstande. Sommer ook ^n fold-away bubble hier opgesit. Dit is 'n 22-250.
Ek het die Remington se scope moes draai, baie min. Sal gaan kyk wat se^ dit oor verskillende afstande. Sommer ook ^n fold-away bubble hier opgesit. Dit is 'n 22-250.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Scope levels
Hierdie eenvoudige "bubble level" het ek verlede jaar by Suburban Guns gekoop (R200.00). Pas op enige "rail".
Jammer vir die swak foto!
Groetnis
Jammer vir die swak foto!
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by PWV on Wed Mar 19, 2014 10:08 am, edited 1 time in total.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Scope levels
Nog 'n ontwerp. Dis vir die manne met Thor of Lynx ringe. Dit dui ook die modifikasie aan die basis aan
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/2014/Scopelevel2.png
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/2014/Scopelevel2.png
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Scope levels
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
