concentricity gauge
-
marco
concentricity gauge
Hi manne soos belowe hier is my volgende projek wat ek voltooi het. Vir lank al het my hart ook n concentricity gauge begeer net om te kan sien wat my rontes werd is na ek hulle herlaai het en waar ek dan die foute maak as dinge skeef begin kom. Nou ja boer maak n plan die een werk op bearings wat die rol van die ronte of dop vergemaklik.
Hy kan gebruik word vir enige iets van .22 hornet tot .50 cal.
Hy kan gebruik word vir enige iets van .22 hornet tot .50 cal.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: concentricity gauge
Dis nou netjiese handewerk!
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: concentricity gauge
Pragtig. Voel amper lus om een te bestel.....
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: concentricity gauge
Wat, een van die dansende meisies?Silent Hunting wrote:Pragtig. Voel amper lus om een te bestel.....
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: concentricity gauge
Dis baie netjies Marco,baie geluk.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: concentricity gauge
+1 en +1tripodmvr wrote:Wat, een van die dansende meisies?Silent Hunting wrote:Pragtig. Voel amper lus om een te bestel.....
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: concentricity gauge
Al wat jy nou kort is 'n "logo" en 'n prys op daai model en jy sal moet swaaideure insit by jou huis, want die manne gaan jou deur uit sy skarniere hardloop om by die outjie uit te kom
Bitter netjies.
Bitter netjies.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: concentricity gauge
Marco dit lyk sommer soos iets wat jy in een van die groot winkels kan koop.
Geluk
Geluk
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: concentricity gauge
marco, het jy al die meetpunt op die bearings geplaas om te sien hoeveel speling daar isop hulle? Is daar enige speling?
Arnold het jare terug 'n soortgelyke een self gebou.
Arnold het jare terug 'n soortgelyke een self gebou.
-
marco
Re: concentricity gauge
Hi manne baie dankie ja dis lekker om positiewe terugvoering te kry.. Kyk die eenvoud van die ding maak hom suksesvol daar is geen meetbare speling op die jig nie en niks beweeg buite die bearings en die ronte nie so as jy mooi met hom werk dan is jou leesings baie akuraat.
Ek het die een getoets met n gemasjieneerde toets stuk wat mooi reguit is en hy het geen runout gewys nie so ek kan met sekerheid se hys akuraat.. Die kompleet gauge met als reg om te gaan verkoop by my vir R1000.00 maar daar is ander opsies bv as iemand alreeds n dial gauge het dan kan hy die jig aleen koop vir R600.00 en dan net sy gauge opsit en laat loop, verder kan ek die jig met n gauge verskaf met n bietjie meer eenvoudiger tipe stel arm vir die dial gauge en dit sal dan R900.00 wees. Ek moet net byvoeg dat posgeld en verpaking appart sal wees van die pryse.
Ek poog om die goed so netjies en goedkoop te probeer maak. Hoekom moet n mens deur jou nek betaal vir n ingevoerde ding as jy dalk beter kwaliteit in ons land kan kry en n beter prys kan betaal.
Volgende is dit n annealing machine en n nuwe tipe case driver wat met die hand kan los en vas draai..

Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: concentricity gauge
Baie netjies!! Jy kan hom maar bemark. Dis beter ontwerp en gebou as enigiets wat ek al in die handel gesien het.
-
marco
Re: concentricity gauge
Dankie ja ek moet nog kom by n mooi sticker laat maak met my logo en naam op.. Vir nou probeer ek maar om die goed so koste effektief te hou moontlik.. 
- pam
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm
Re: concentricity gauge
baie netjiese werk marco. Net een vragie? slaap jy darem soo nou en dan? Indien die antwoord JA is..... Presies wanne sal dit wees. 
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
-
marco
Re: concentricity gauge
Haha. Baie dankie... Nee dit gaan maar rof tussen die werk, draaibank en skiet.. Maar ek glo daars eendag genoeg tyd om te slaap as ek dood is.. Hehe... 