Kursus in die Noord Kaap!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Kursus in die Noord Kaap!
Manne wat belang stel?
Ek wil volgende jaar weer 'n kursus reel. Ek het al vier makers wat belang stel en kort nog so paar.
Laat my weet dan reel ek alles.
Kalahari Groete
Hein
Ek wil volgende jaar weer 'n kursus reel. Ek het al vier makers wat belang stel en kort nog so paar.
Laat my weet dan reel ek alles.
Kalahari Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Waneer is die kursus? Ek sal maker nr 5 wees...
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Kursus in die Noord Kaap!
KSV
Ek ry saam al is dit net om jou geselskap tye hou.
Groete.
Jaco
Ek ry saam al is dit net om jou geselskap tye hou.
Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Molopo,
Ek wil eers die getalle volmaak en dan kyk waar ons 'n plaas met jakkalse op kry of die sentraalste een vir almal. Wil nou nie almal na my oefen plek toe vat nie. Hehe
Wil hom graag vroeg in volgende jaar reel sodra Oom Hein 'n oop plekkie het.
Groete
Hein
Ek wil eers die getalle volmaak en dan kyk waar ons 'n plaas met jakkalse op kry of die sentraalste een vir almal. Wil nou nie almal na my oefen plek toe vat nie. Hehe
Wil hom graag vroeg in volgende jaar reel sodra Oom Hein 'n oop plekkie het.
Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
klink lekker, maar die datum en plek sal bepaal of ek kan gaan. sal Kimberley omgewing reg wees of sit ek die pot mis?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Ek stel ook belang.Hang ook maar net van die datum en plek af!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Manne,
Reelings loop mooi! Oom Hein sal einde van die maand datums deurgee.
Armand,
Boet jy sal maar 'n lang naweek daarvan moet maak?
Praat vir SJ om dan kom julle twee saam en dan gaan ons een aand bietjie uit. Sal kyk waar die sentraalste plek vir almal sal wees.
Jagbehep!
Sal jou laat weet waar. Kan enige rigting rondom Kathu, Upington, Olifantshoek, Postmasburg, Kuruman, Vryburg, Danielskuil en Lime Acres se kant wees.
Kalahari Groete
Hein
Reelings loop mooi! Oom Hein sal einde van die maand datums deurgee.
Armand,
Boet jy sal maar 'n lang naweek daarvan moet maak?
Jagbehep!
Sal jou laat weet waar. Kan enige rigting rondom Kathu, Upington, Olifantshoek, Postmasburg, Kuruman, Vryburg, Danielskuil en Lime Acres se kant wees.
Kalahari Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Hein
Hou ons maar op hoogte, hier van Douglas af sal ons ook n paar kan bymekaarskraap.
groete
rooies
Hou ons maar op hoogte, hier van Douglas af sal ons ook n paar kan bymekaarskraap.
groete
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Rooies,
Doen daai ding!
Hein
Doen daai ding!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
upington dan sal ek n plan kan maak hang dan maar net af van waar dit is!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Die plek en datum maak nie saak nie, ek is verseker in.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Vryburg klink dan nou vir my na die ideale plek!
Groete
Stefan
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
kerels daai Vryburg mense drink vreeslik. ok ek sal Vryburg toe gaan
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Kan almal wat belangstel my PM met kontak besonderhede?
Groete
Hein
Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Hein sien nou eers die post, hoe loop die reelings want as dit in Vryburg Kuruman is sal ek ook belanstel, sal ook nog so twee manne dan kan reel wat belangstel laat weet my maar.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Blok,
Wag nog net vir datums dan sal ek almal hier laat weet.
Groete
Hein
Wag nog net vir datums dan sal ek almal hier laat weet.
Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Hein Hoe lyk Saterdag 8 of 15 Januarie 2011.
Laat weet watter datum die ouens sal pas.
Groete
Heinrich
Laat weet watter datum die ouens sal pas.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Ek is nogsteeds is, datum is 100%.
Ek het al my pm gestuur.
Dankie.
Ek het al my pm gestuur.
Dankie.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Steyn
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Ek sal ook in die kimberley douglas gedeelte belangstel. Maar dis vir die meerderheid om te besluit.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Manne,
Ek het gedink nader aan Februarie of in Februarie. Die 8ste en 15de Jan gaan daar nog 'n paar manne op verlof wees.
Sal weer vir Oom Hein vra vir nog datums dan kan ons dit weer bespreek?
Corne,
Rooies het 'n aanduiding gegee dat hy daar van Douglas se kant af gaan kom as jy saam met hulle kan kom? Anders reel ek een Kimberley se kant ook.
Groete
Hein
Ek het gedink nader aan Februarie of in Februarie. Die 8ste en 15de Jan gaan daar nog 'n paar manne op verlof wees.
Sal weer vir Oom Hein vra vir nog datums dan kan ons dit weer bespreek?
Corne,
Rooies het 'n aanduiding gegee dat hy daar van Douglas se kant af gaan kom as jy saam met hulle kan kom? Anders reel ek een Kimberley se kant ook.
Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Steyn
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Hein. Dit sal gaaf wees man maar ja as daar datums is sal ek kyk wat ek kan dun. Die plaas en sy dinge hou my maar biekie vas en ek is saam met my pa in die jagbedryf. Laat weet maar as jy n definitiewe datum het. K stel werklik belang in so kursus. Groete. Corney
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Corne,
Kyk hier vir Rooies op die forum. Hy woon in Douglas en doen ook die jag ding. Praat met hom dan laat julle my weet?
Of gee my 'n lui? nul agt twee 325 5940
Groete
Hein
Kyk hier vir Rooies op die forum. Hy woon in Douglas en doen ook die jag ding. Praat met hom dan laat julle my weet?
Of gee my 'n lui? nul agt twee 325 5940
Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Hallo Hein
Saterdag 29 Jan? of sal 5febr beter werk.
Groete
heinrich
Saterdag 29 Jan? of sal 5febr beter werk.
Groete
heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Steyn
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Ja nee ek ken vir oom Karel goed. Ek bel jou sodra ek met oom karel gepraat het. Mooi loop.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Kursus in die Noord Kaap!
Dankie Oom Hein.
Daai lyk sommer goed. Sal Oom op hoogte hou met watter een die manne verkies.