Voor en nadele van n snorkel

Post Reply
User avatar
Rommel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 251
Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm

Voor en nadele van n snorkel

Post by Rommel »

Dagsê

Wat reken julle is die voordele sowel nadele van n snorkel op n voertuig. Is dit betalend om ene te installeer?
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Voor en nadele van n snorkel

Post by JohanvB »

Ek het een op my bakkie laat sit...en dis meer vir skoner lug...minder stof...

Moenie dink as jy 'n snorkel het jou voertuig verander in 'n duikboot nie..al daai goete moet waterdig gemaak word.

Maar ja...my bakkie het effe meer krag...daai lug word mos geforce in die engine in...en is kouer as die lug onder die modderskerm
Post Reply