My storie loop so!
Ek soek dringend 'n bosvark om te jag/skiet voor die 31ste Maart 2014 en is bereid om daarvoor te betaal.
My broer woon in Nieeu Zeeland en ek het hom 7jare laas gesien en hy kom kuier vanaf 31 Maart to 4 April 2014 by my en ek wil graak bosvark spit hou aangesien daar ander familie ook sal kom om hom te sien.
Ek sal graag die vark self wil skiet en dit dan laat opdien aangesien ons baie bosvark saam gejag het terwyl hy nog hier was en baie lief is daarvoor.
Ek bly in Pretoria Oos en kan in die week of naweek ,selfs nagte die vark kom inwag of jag en ek besit ook jag gewere en hael gewere om die jag te kan doen en is ook boonop 'n goeie skut.
Ek MOET net eenvoudig een kry voor hierdie datum en sal bitter baie bly wees as iemand my kan help met 'n vark(Bosvark)alleenlik.
As iemand kan help bel my asseblief omdat ek nie gereeld op die rekenaar is nie.
Baie dankie byvoorbaat
Jagters groete
Barney
082 696 6875
bmorkel@telkomsa.net


