3000+ lede

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

3000+ lede

Post by jaracal »

More manne en dames. Wil darem net daarop wys dat ons nou 3000 geregistreerde lede het en baie dankie aan die manne en dames wat die forum so lewendig hou.

Geniet die platvorm en ons is dankbaar aan die manne wat die inligting so onselfsugtig oordra.

Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: 3000+ lede

Post by James Wilson »

Sal vannaand een hierop vat.

Dankie Hein vir die geleentheid wat jy hier aan ons bied. Baie keer kom blaas ons sommer net hier stoom af, en selfs dit is ook lekker. Nog geen ander bron, was vir my van soveel voordeel/ waarde nie. Het ook n handvol nuwe, goeie vriende gemaak. Dankie ook aan die lede en die vrymoedigheid waarmee raad en inligting gedeel word.

James
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: 3000+ lede

Post by Silent Hunting »

jaracal wrote:More manne en dames. Wil darem net daarop wys dat ons nou 3000 geregistreerde lede het en baie dankie aan die manne en dames wat die forum so lewendig hou.

Geniet die platvorm en ons is dankbaar aan die manne wat die inligting so onselfsugtig oordra.

Groete
Heinrich
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Lekker. Dit raak net beter en beter.

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: 3000+ lede

Post by LongWolf »

Ek het al vrek baie geleer by die manne

DANKIE!!!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 3000+ lede

Post by Armand Steenkamp »

Dis so lekker want is als Afrikaans!

Groetnis
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13573
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 3000+ lede

Post by Capt. Yoda »

Ja manne julle doen goeie werk hier.Ek is op n paar forums oor die werled en daar is nie een wat so groei soos Jaracal nie.

http://helpforum.sky.com/t5/image/serverpage/image-id/7375i2D173A9369182EC4/image-size/original?v=mpbl-1&px=-1
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply