Lapua doppe vir 7x64???

Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Lapua doppe vir 7x64???

Post by Stefan764 »

Kan enige iemand vir my se of dit moontlik is om 7x64 Lapua doppe in die hande te kry? Maak hulle oot die Europese kaliber doppe in Lapua?

Dankie julle
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lapua doppe vir 7x64???

Post by Arnold »

Die naaste wat jy gaan kom is om 30-06 Lapua doppe te vorm ...
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Lapua doppe vir 7x64???

Post by Stefan764 »

Is dit nie dan meer die moeite werd om NORMAs te skiet nie??

Thanks
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lapua doppe vir 7x64???

Post by Arnold »

Ek sou eerder die Normas skiet.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Lapua doppe vir 7x64???

Post by 243Songdaug »

Stefan.

Hoekom probeer jy nie die Nozler se Compition brass nie - dis nou te s? indien hulle beskikbaar is.  Die doppe is klaar kompitisie voorberei, geweeg, gesny, ens, ens.

Mater van my skiet albei en ek dink die Nozlers vaar beter as die Norma's.
Dont tell me, show me......
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Lapua doppe vir 7x64???

Post by Stefan764 »

Ek sal bietjie na hulle kyk, ek het laasweek begin met nuwe ladings so ek het niks om te verloor ni en ek het baie tyd om die grouping reg te kry voor 30 Apr  ;D ;D ;D

Wat kos daai doppe en waar kry n ou hulle (PTA-omgewing)? Ek kan NORMAS kry teen R1400 per 100

Thanks nogmaals vir die raad, sal die resultate op die "Trofee-papierbokke" gesprek plaas!

Groete,
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply