4-16x50 Nikon Monarch
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
4-16x50 Nikon Monarch
Middag manne
Ek kan die bogenoemde teleskoop kry vir R3000, hy is nog in n baie goeie kondisie, ek beplan om hom op my 243 Howa te pas.
Gee my asb julle ondervinding en opinies oor die teleskoop.
Dankie voor af.
Groete
Dwight
Ek kan die bogenoemde teleskoop kry vir R3000, hy is nog in n baie goeie kondisie, ek beplan om hom op my 243 Howa te pas.
Gee my asb julle ondervinding en opinies oor die teleskoop.
Dankie voor af.
Groete
Dwight
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 4-16x50 Nikon Monarch
Jy sal nie 'n fout maak nie!
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: 4-16x50 Nikon Monarch
Stem saam, het so een op my 30-06Swede wrote:Jy sal nie 'n fout maak nie!
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: 4-16x50 Nikon Monarch
30 of 25mm buis?
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 4-16x50 Nikon Monarch
Baie goeie teleskoop en vir daai prys nog beter.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 4-16x50 Nikon Monarch
Vat hom!. Puik waarde vir R3000
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: 4-16x50 Nikon Monarch
Swak scope post net die .nr vd verkoper 
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: 4-16x50 Nikon Monarch
Dankie Manne
Ek het hom gekoop ek is baie bly oor die teleskoop. Nou moet ek net ladings kry wat werk in daai 243- ek hoor dit kan nogal n pyn wees.
Baie groete
Ek het hom gekoop ek is baie bly oor die teleskoop. Nou moet ek net ladings kry wat werk in daai 243- ek hoor dit kan nogal n pyn wees.
Baie groete
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: 4-16x50 Nikon Monarch
Manne ek is so opgewonde soos n klein seuntjie wat n Kersfees boks verwag.
Groete
Groete
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 4-16x50 Nikon Monarch
Lekker scope daai Geniet hom.
-
archer
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Fri Sep 20, 2013 12:43 pm
Re: 4-16x50 Nikon Monarch
Kyk net dat die eye relief genoog is , ek dink amper die Nikons nie die bester is dardie afdeeling.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 4-16x50 Nikon Monarch
Geluk met die glase.Dwight375 wrote:Dankie Manne
Ek het hom gekoop ek is baie bly oor die teleskoop. Nou moet ek net ladings kry wat werk in daai 243- ek hoor dit kan nogal n pyn wees.
Baie groete
Die kenners wat jou meegedeel het dat die 243 HOWA 'n probleem kind is, moet geteer-en-veer word
Die resep is maklik. Daar is twee dinge wat jy nie moet doen nie.
No1: Moenie PMP doppe gebruik nie.
No2: Moenie koeëls swaarder as 90 greiners in die 1:10 groefdraai probeer nie.
Die moets is maklikker:
No1: Koop Lapua doppe.
No2: Koop genoeg van 'n Lot 365.
No3: Nosler en Sierra en Hornandy koeëls tussen 70 en 90 grein is sy stapelvoedsel.
Voor jy karring, vra mooi vir 3Poot om sy QL kennis met jou te deel. Dit alleen sal jou 'n fortuin spaar.
Ek, Kallie, JTM en 'n menigte ander 243 Howa skieters gooi baie mooi skote met min moeite. Ja, ons is nooit tevrede nie, maar dit is alles Oom PW en Corné se skuld met hul 308's.
Skree as jy vasdraai. Ons sal nie die HOWA se naam laat val nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

