Nuwe wapen lisensie

tafjak

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by tafjak »

Boats

Ja-nee, vir 'n 243 kan jy maar houe uitdeel. Mooiman!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Monrique (SJ) »

My handwapen se lisensie is goedgekeur ek behoort volgende week die kaartjie ook te he, dit le al in die kaap, hoop net die DFO het besigheid om daar te gaan doen dat my liksens kan saamry.

Groetnis

SJ
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by KSV »

Vandag gehoor my 270 Remington Sendero is goedgekeur en die handelaar bring hom vanaand saam.

Lekker vroee Krismis boks en laat verjaarsdag present!! 8)
Kalahari Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Raven »

Hein,
Geluk man.

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Hein M. »

Hein

Geluk.  'n Sendero nogal.  Ai! Ek begeer een ;D

Gebiet dit!

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by KSV »

Nou net by die huis gekom met die roer, hopelik die naweek n skoot skiet. Net om te voel.

Die een was 13 maande. Waar die voriges 16 was saam met bevoegdheid.

Manne wat nog wag, sterkte. Wil dit alweer doen.

Lekker naweek
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Geno »

Baie geluk Hein!
Ek hoop daai twee skewentig gooi reguit!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Boertjie »

Ek het na so twee en n half jaar my bevoegdhied gekry.Maar wonder nou of daar nog van my aansoeke afgekeur kan word?Ek het aansoek gedoen vir 2 308s en .22 Ek het goeie motivering gegee vir al die wapens. Hoelank sal ek nou wag? Kan iemand my dalk help.
User avatar
Topcat
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Topcat »

As jy bevoegdheid gekry het,is dinge darem aan die rol.Ek het so maand terug na 2jaar my bevoegdheid gekry en 2 weke later my heraansoeke.Wag nog egter vir my nuwe aansoeke.Glo darem nie dit sal te lank vat nie.
Sterkte ;)
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Freddie101 »

Kalahari Sands Varminting wrote: Vandag gehoor my 270 Remington Sendero is goedgekeur en die handelaar bring hom vanaand saam.

Lekker vroee Krismis boks en laat verjaarsdag present!! 8)
Kalahari Groete
Hein
Hein . geluk. Het jy toe darem n paar skote geskiet?
Freddie.
yol bolsun
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by KSV »

Freddie,

Het hom gister skoongemaak.

Het agtergekom ek het nie pilot vir nek snyer en bushings vir die dies nie.

Die besigheid het bietjie vinnig gebeur. Vorige week eers gehoor hy le vir oorweging. Dog Vrydag ek volg gou op en hoor hy is goedgekeur. Bel toe die handelaar en hy se hy kan hom halfpad bring.

Sal nou maar more al die parte kry.

Kalahari Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by KSV »

Raven,

Kan ek hom nie volgende jaar kom toets nie? ;D

Kalahari groete
Hien
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Raven »

KSV,
Wil jy 'n bok skiet of wil jy die vleis ook saam terug vat??
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by KSV »

Raves,

Gaan volgende jaar bietjie daar by Namib 'n paar bokkies gooi en Ariamsvlei toe ook.  Toets so bietjie die grond ;D het nog nooit verder as Kalkrand gejag nie.

Groete
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Nuwe wapen lisensie

Post by Christo Els »

Die tydsduur vir nuwe vuurwapenlisensies hangaf waar jy bly

Ek wil graag begin of laat ek s? ek graag met my eie vuurwapen's gaan jag en herlaai, maar dit vat tyd

Ek het in 28 Maart 2008 aansoek gedoen vir my eerste geweer 'n sako 222 en ook vir my bevoegheid.
In 15 Aug 2009 vir my 303 (verniet gekry).  Intussen het my .222 se aansoek weg geraak, maar hulle het my bevoegheid aansoek

Wel na vele 100 + oproepe is my kluis in november 2010 besoek en is vir my duidelik ges? ek is gelukkig om so vroeg gehelp te word en dat my aan soek voor kersfees in Kimberley sal wees (ooo ja ek is van Upington). Hulle het die .222 aansoek gekry

Ek het nou al weer 'n paar oproepe gemaak my .222 se aansoek is alweer weg of nog nie op die stelsel nie(hulle sal gaan kyk), wel die 303 en bevoegheid.
Hulle kon nog nie 'n geleentheid kry na KBY vir die dokumentasie nie


Dit is tot my fustrasie die waarheid
GELUK AAN DIE MANNE WAT HULLE SIN AL GEKRY HET
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Post Reply