Geen geelvis vang nie...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Geen geelvis vang nie...
WOW, kyk die vloei...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Geen geelvis vang nie...
YOH, daai water loop omtrent. Ek was verlede sondag by Eendekuil en het 2 klein geles gevang van ongeveer so 20cm elk
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Geen geelvis vang nie...
Hopelik spoel al daai gemors uit die water en mens weer bietjie skoon water kry 
-
Zack Benade
Re: Geen geelvis vang nie...
Ek was laas naweek by Gariep dam. Die water was mooi skoon totdat Eskom begin krag Generate. Dit vat 'n paar uur om weer mooi skoon te word. Wat lekker is dat die vis gewoont is aan die skielike versnellings van water as die sluise oopgaan.
Ons was 'n paar klios weg van die damwal en binne minute was die river baie sterk.
As jy nie op jou hoede is nie kan jy 'n probleem hê. Ek sal geen Waider aanbeveel nie. Dis moeilikheid soek.
Tussen ons drie het ons 29 geelis gevang. Nou is ek darem nie meer so groen nie.

Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Geen geelvis vang nie...
Lekker man Zack!
Ek kan onthou toe die Vaal op +2000cumecs was!
Ek kan onthou toe die Vaal op +2000cumecs was!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution