7mm teleskoop - watter een...

Post Reply
User avatar
Bees
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am

7mm teleskoop - watter een...

Post by Bees »

Mnre,

Hoop dit gaan voor die wind. Ek het n 7mm Rem Mag Musgrave en het tans 'n Vortex Crossfire 3-9 x 50 op hom wat ek graag wil trek na die 243 toe aangesien die moeg is vir die Tasco wat hy op het... ek skiet 80% van die tyd in die bos en 20% vlaktes met beide guns...

Ek het baie gehou van die Redfield scope wat ek noudiedag op 'n 3006 gesien het. Lyk na beter kwaliteit as die Vortex wat ek nou op het. Sal graag wil weet wat dink die manne wat weet van die Redfield (Revolution of Revenge), watter vergroting? waar kan een teen 'n goeie prys kry?

Gesels rustig, ek luister aandagtig. ???

Groete

Zach
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550

____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___ ^-^
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: 7mm teleskoop - watter een...

Post by Louis Kriel »

Gaan lees hier. Dis die beste scope vergelyking wat ek nog ooit gesien het tussen goedkope scopes.

http://www.opticstalk.com/inexpensive-s ... 21176.html
User avatar
Bees
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am

Re: 7mm teleskoop - watter een...

Post by Bees »

Dankie Dirty, dis is baie comprehensive. Nie gedink die Vortex gaan bo uitkom nie.
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550

____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___ ^-^
Post Reply