knaldempers

Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: knaldempers

Post by Francois Marais »

Riaan

Ja, die wat Robert maak is bietjie GROOT (DIK) en SWAAR, glo nie jy sou n fout gemaak het ni, kon net dalk n bietjie goedkoper weggekom het.

Sit bietjie van jou trailcam fotos onder die nuwe topic, hier.......

http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=5

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: knaldempers

Post by Lamtjop »

Jis almal, het iemand al van die KD wat S&O verkoop gebruik. Dis duurder as die ander manne sin, maar hul het so lekke kortetjie van net 12cm. Miskien tel sy lengte teen hom as dit by verrigting kom - weet nie. Het iemand kennis van hulle, die info is op hul website.
Groete
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: knaldempers

Post by Raven »

Thoei,
As daai Aluminium knaldemper hier in die middel aanmekaar skroef, kan jy maar jou koop onmiddelik stop, hulle werk glad nie lekker nie.

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
theterminator

Re: knaldempers

Post by theterminator »

majoeb

my e-mail is nog dieselfde
theterminator@vodamail.co.za
daar is 'n paar manne wat nog vandag na my deurgekom het

groetnis
clarence
theterminator

Re: knaldempers

Post by theterminator »

gooi gou een deur dan kyk ek
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: knaldempers

Post by James Wilson »

wie se knaldempers gebruik Gerrie Coetzee wapensmits in Bloem, ek het die idee gekry hy laat maak syne elders.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Thoei

Re: knaldempers

Post by Thoei »

Hi Raves en FM

Ek het van dag oproep van Norbert by Safari Den gekry,(Ek het jou geweer gaan toets skiet)ja en?(Die silencer is Moertoe).Blykbaar is die gas teveel gewees.

Hi Terminator EK HET 25-06 het jy vir my demper met draad 18/1,of kan jy vir my maak?

Groette Thoei
theterminator

Re: knaldempers

Post by theterminator »

EK KAN JOU VROEG VOLGENDE WEEK  HELP,  LAAT WEET MY BY theterminator@vodamail.co.za of 083 286 7162

groetnis
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: knaldempers

Post by Raven »

Thoei,
Dis nou nie lag goed nie, maar ek is aan die eenkant bly vir jou part, dat die "poefies sommer vroeg die fan strike".
Een van my ander vriende Ralph het die week sy Terminator silencer gekry, en sommer die volgende dag nog een by bestel vir sy ander geweer.

Raven.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: knaldempers

Post by Raven »

Francois Marais wrote: Sit bietjie van jou trailcam fotos onder die nuwe topic, hier.......

http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=5

Mooi loop
Francois
Francois, ek sien 'n man kan nie reply om foto's hier op te sit.

Cheers Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
whisper
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm

Re: knaldempers

Post by whisper »

Ek glo nie hy sal onthou nie, maar ek het een van Clarence se eerste knaldempers op my .222, wat hy en George Smith (R.I.P) saam vir my gebou het, is nou op my tweede loop, selfde knaldemper........ en hy is nog mooi stil, kyk bietjie my forum naam.........

Groetnis

Whisper. ;)
Praise the Lord, and let the bullets fly!
tafjak

Re: knaldempers

Post by tafjak »

Whisper

Ja, ou Clarence se silencers is hier om te bly. Ek weet nou nie of die recoil met 80% verminder word nie, maar kon nou die aand kat in die scope sien val(75grkoe?l, ander is nou op) en dit s? nogal baie vir my. Gelukkig is my pakkie van Hunter af sekerlik al oppad.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: knaldempers

Post by Arnold »

Clarence, ek het jou 'n email gestuur oor 'n silencer vir my .22lr. Hoop jy het dit gekry.
herley

Re: knaldempers

Post by herley »

Wat is die prys vi ons ouens hier in Namibie vir die terminator kd, of wie beveel julle aan in Namibie om kd op te sit
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: knaldempers

Post by boeta »

Bradley

As jy by terminator bestel moet jy vi my se ek sal ook een saam bestel.

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
herley

Re: knaldempers

Post by herley »

Boeta

Ek wag net om te hoor wat die prys is en as hy darem nie die sak te erg ruk nie sal ek jou llat weet
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: knaldempers

Post by boeta »

Bradley

Glo nie dit sal so erg wees nie.As ek net weet ek kan n prys los jag dan sal ek nog biekie wag ;D

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: knaldempers

Post by Raven »

Bradley,
praat met Ralph, hy het nou daai lang silencer afgehaal en nog 'n tweede Terminator bestel.
Hy het die pryse, en hy kan dalk vinnig vir jou en Boeta ook reel met 'n kontak in Jhb om die KD hiernatoe te bring.

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Thoei

Re: knaldempers

Post by Thoei »

Ek het bietjie raad nodig van die manne wat ken,Ek het n KD laat opsit met 14/1 en nou wee ander KD probeer wat nie gewerk het nie my vraag.Die draad wat nou op my loop is 18/1,so dit se my 14/1 is af en my loop moet korter wees.Hoe nou gemaak(Kroon)

Groette Thoei
theterminator

Re: knaldempers

Post by theterminator »

ek is nou besig met ralph se kd,  hy het 'n kontak vir die transport

groetnis

clarence
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: knaldempers

Post by Arnold »

Clarence, het jy my epos ontvang oor die silencer vir 'n .22lr?
theterminator

Re: knaldempers

Post by theterminator »

het gekry,  ek moet nog die ou weeg,  het gou my seun slaghuis toe gestuur om die presiese gewig te meet ;D ;D  ;D

ek gou nou nou die mates ens.


22 knaldemper

lengte  140mm
deursnee  25mm
gewig    210 gram 

as jy 18 x 1 skroefdraad opsit gaan die kd nog ligter wees


groetnis
c
Last edited by theterminator on Fri Oct 29, 2010 11:25 am, edited 1 time in total.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: knaldempers

Post by Arnold »

Is die prys ook dan minder met die groter skroefdraad  ;D
Last edited by Arnold on Fri Oct 29, 2010 12:06 pm, edited 1 time in total.
herley

Re: knaldempers

Post by herley »

Raven
Ek het kontak gemaak met Clarence, hy sal seker  ;) sodra hy kla is met Ralph se kd met myne beginne ::)
theterminator

Re: knaldempers

Post by theterminator »

Theoi

as ek reg verstaan is die skroefdraad op jou geweer 18 x 1 en op die kd 14 x 1
die kd  se gat agter kan oopgemaak word na 17 mm en 'n 18 x 1 tap kan deurgesit word
as ek verkeerd verstaan pm my gerus dan help ek

groetnis c
Post Reply