Accuracy First scope level invoer geleentheid

User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Marc »

Dagse

Ek en Jaco beplan om weer vir ons van die Accuracy fisrt scope level in te bring, soos julle manne weet staan die Rand maar swak teen die Dollar en het ons dit goed gedink om 'n paar ekstra manne te akkomodeer met die bestelling. Posgeld is maar vrek duur as 'n man hulle bietjie bietjie bring op slag.

http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/IMG_2160_zps29554c44.jpg

http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/IMG_1413_zpsa3897c3a.jpg

Ek het nog nooit van hierdie levels in 'n winkel in SA gesien nie en ek kan getuig dat los hande een van die beste levels daar buite is. Hy funksioneer net eenvoudig foutloos. Mens hoef nie jou cheeck weld te breek om eers gou te loer of steeds level is nie, maak net jou nie dominante oog oop en siedaar jy het jou antwoord. Hy is robust en myne op die 338LM gaan nou al vir twee foutlose jaar. Lees gerus die voruge topis oor die levels op hierdie forum.

Hier is die link na die vorige post: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=140&t=19343

https://www.accuracy1stdg.com/store/cat ... m?catID=65

Ons gaan werk op die volgende voorwaardes:
As jy jou naam op die lys wil sit moet ''n R500 deposito betaal wat nie terug betaalbaar is nie
Voor ons bestel moet almal wat desposito's betaal het {Belangstellendes} te volle op betaal wees voor ons jou level bestel

Die rede hiervoor is dat ons nie wil sit met 10 levels wat nie huise het nie, glo julle sal vestaan hoekom ons dit so wil doen

Sodra ons kan sien wat die belangstelling is sal ons kyk na wat die kostes verbonde gaan wees. Julle kan vir nou net solank 'n indikasie gee of julle sou belangstel of nie.

Ons doen die maar as 'n guns aan mede forum gebruikers en nie as besiheid nie, die gaan 'n once off wees, so as jy belangstel moet jy asseblief die eerstekeer op die bus klim.

Hoor graag

Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Arnold »

Sit my naam maar voorlopig op asb.
User avatar
Sakkie Rust
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Sakkie Rust »

Jy kan my ook opsit vir een asb.
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Johan JvR »

+1
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by douw »

Hi Marc

Ek soek een asb. Wat dink jul gaan dit uitwerk?

Groete
Douw
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Freddie101 »

Sit my ook by Marc
Donsie
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Thu Dec 26, 2013 10:19 am

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Donsie »

+ 1
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by WitWillem (Charl) »

Hi Marc, ek sal ook een neem asb.
Dankie vir die reelings
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Marc »

Ok manne kom ons kyk na Ballpark figures, dis min of meer net om te sien waar ons staan

Ek gaan werk op R11 teen die $ om veilig te wees.

Levels kos $94.95 elk met die reducer ring ingesluit, dit is dan R 1044.45
Die posgeld vir 10 beloop tans $63 en dit is dan R 693.00
Daar moet 14% VAT betaal word by die poskantoor op die totale koste van die produk
Posgeld in SA van my huis na joune gaan oornag wees en dit beloop R 175.00

So die som lyk so iets vir 10 levels:
Levels R 10 444.50
Posgeld US R 693.00
Vat R 1462.23
RSA posgeld R 1750.00

Koste van level is R 1434.98 per eenheid.

Ons gaan die levels aan julle beskikbaar stel teen R1480.00 afgelewer by jou huis, jy vat geen risiko's nie.

Onthou asseblief dat ons die levels oor gaan verpak vir die versending in SA en dat daar bank kostes moet bykom vir die transaksies wat gedoen gaan word.

Indien jy die Level vir jouself sou wou invoer, sonder om van die saamry geleentheid te gebruik, gaan hy jou in die omgewing van R 1883.67 uitwerk, so die is 'n wen wen vir almal van ons.

Nou ja manne die wat ernstig is kan begin name opsit, die sluitings datum is Dinsdag 11 Maart 2014.

Dankie vir belangstelling
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Marc »

Die lys lyk soos volg, julle moet my laat weet watse kleur die levels moet wees en watter dukte buise julle het

1 Marc A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
2 Jaco A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
3 Jaco A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
4 Eugene A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
5 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
6 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
7 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
8 WitWillem A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
9 Fritz A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
10 Arnold

Ons kan nog 'n pakkie van 10 opmaak as daar manne is wat nog belangstel, maar ons gaan net een transaksie doen so die is nou jou kans

1 Sakkie Rust
2 Freddie101
3 Donsie
4 Johan JvR
5
6
7
8
9
10
Last edited by Marc on Tue Mar 04, 2014 4:31 pm, edited 5 times in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by WitWillem (Charl) »

Marc, myne moet asb soos volg wees
A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Marc »

Manne askuus maar dit is duidelik ek doen nie besigheid nie.

Ludwig het my nou meegedeel dat VAT nader aan 16% is op die produk en dat daar 'n handeling fee gevra word deur doane wat ek nie bereken nie. Die bank sit ook R1/$ by vir die transaksie en dit bring dan die som teen R12/$

Kom ons speel veilig en roep dit R1600 per level, ek sal eerder geld terugbetaal as daar 'n winsgrens was
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by douw »

Hallo Marc

Hoop dit gaan goed. Ek moet seker so dingetjie kry voordat ek saam met jou kan kom skiet. Ek dink egter ek gaan die rondte uitsit. Dit is op die stadium bietjie te veel vir my. Ek dink ek gaan solank een van die lokale goedkoper weergawes probeer. Dan kan ek altyd later die goedkoop een oorsit op my dunloop 300, en 'n beter een kry vir die verskiet.

Jammer vir die ongerief.

Groete
Douw
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Marc »

100% Douw
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Johan JvR »

Ek is ook uit, dankie Marc. Dankie vir jou moeite!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Arnold »

Ek is ook uit vir eers, dankie Marc
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Arnold »

Ek is ook uit vir eers, dankie Marc
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Marc »

Die lys lyk soos volg, julle moet my laat weet watse kleur die levels moet wees en watter dukte buise julle het

1 Marc A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
2 Jaco A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
3 Jaco A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
4 Eugene A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
5 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
6 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
7 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
8 WitWillem A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
9 Fritz A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
10 Sakkie Rust
11 Freddie 101
12 Donsie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Eugene »

Manne, elke ou se begroting is sy saak, maar kan ek net die volgende noem: Die vorige keer wat Ludwig 'n paar van die levels ingebring het, was die totale prys hier by R1200 rond. Ek moes toe gekoop het, want dit is nou R1600 +-! Die volgende keer gaan dit waarskynlik R2000+ wees, so dink maar mooi of jy nie erens die begroting kan kook nie, want die goed gaan die goedkoper raak nie.....
Aim small, miss small
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Marc »

Eugene dis juis hoekom ons nou betsel, wou ook wag vir beter dae, maar eks bevrees hulle gaan nie kom nie.....dan gaan haal ons hulle maar ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Donsie
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Thu Dec 26, 2013 10:19 am

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Donsie »

A1DG.L30.BA.C SWART MET 30 MM REDUCER . ASB
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Marc »

1 Marc A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
2 Jaco A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
3 Jaco A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
4 Eugene A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
5 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
6 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
7 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
8 WitWillem A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
9 Fritz A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
10 Sakkie Rust
11 Freddie 101
12 Donsie A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Sakkie Rust
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Sakkie Rust »

Hi marc

Is ek reg as ek se ek vat n "A1DG.L30.BA.C met 30mm reducer " as ek n scope het met n 30mm tube ?
As dit reg is het jy nou sommer my bestelling ook.
Groete Sakkie
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Marc »

Jy is in die kol, ek sit hom so by ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Accuracy First scope level invoer geleentheid

Post by Marc »

1 Marc A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
2 Jaco A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
3 Jaco A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
4 Eugene A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
5 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
6 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
7 Robbie A1DG.L34.001.BA.C Swart 34mm
8 WitWillem A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
9 Fritz A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
10 Sakkie Rust A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer
11 Freddie 101
12 Donsie A1DG.L30.BA.C Swart met 30mm reducer

Ek wag nou net vir Freddie101 om sy grotes te gee dan dink ek gaan ons die bestelling insit manne

Julle kan die volle bedrag wat R1600.00 per level beloop na my rekening oorplaas om plek te bevestig. Di afsny datum bly 11 Maart 2014

J.M. van der Merwe
62322757917
FNB Tjek
Sasolburg Tak

Gebruik asseblief julle Forum name as verwysing, Robbie jy kan self met Jaco regmaak asseblief ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply