Dagsê
Hier is n annealer wat ek gemaak het, is horisontaal en vertikaal verstelbaar. Staal kom uit die scraphoop, 2 klampe het my R160 gekos, 1 welding rod, 4x 8x100mm boutjies+al die moertjies-R12. Torch en boortjie het ek gehad.
Doppe is elke keer dieselfde afstand van vlam en vlam se fokuspunt ook konstant, dop vir dop.
Annealer
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Annealer
Lyk goed maar hoe kry jy die doppe in en uit sonder om jou vingers
te kook?
te kook?
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Annealer
Nice !!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Rommel
- Sr. Member

- Posts: 251
- Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm
Re: Annealer
My plan aanvanklik was om die boor te laat kantel op n bus en bout, maar gereken n leerhandskoen gaan my meer doppe in tyd te laat doen, haal uit met een hand en sit volgende een in met ander terwyl ek na die timer luister!?
- Rommel
- Sr. Member

- Posts: 251
- Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm
Re: Annealer
Hoogte van burner is soos op foto reg vir die hoogte van 404Jeffery, so hy kan nog hoër vir die groot doppe en heelwat laer vir die kleintjies. Wil sommer so uit die heup uit sê van 22Hornet tot 470NE.
Eenvoudig genoeg.
Eenvoudig genoeg.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Annealer
Nou vir hoeveel verkoop jy die outjies? 