KOPKRAP OOR GROEPERING?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
KOPKRAP OOR GROEPERING?
ek het in die winter van 2010 my custom 300H&H gekry. die geweer is regtig baie mooi in is in die Holland & Holland styl gebou volgens my spesifikasies. die geweer het n 26" loop met n Vortex viper 6,5-20x 50 scope op. ek het reeds baie wild die winter geskiet met die geweer. van my lekkerste skote was n nekskoot op n springbok op 330yards volgens die boer se rangefinder. ek het juis op die 300 besluit omdat ek in my omgewing gereeld ver moet skiet, en ek maar swak vaar met afstand skat. ek het sowat 60 winchester patrone gekoop en met dit gejag en ingestel tot dat ek genoeg doppe gehad het om te herlaai.
met die rak ammo het ek so op die rand van n duim gegroepeer. ek het verskeie ladings en verskillende gewig en fabrikaat koels geprobeer. ek het met groot sorg my tpl(col) gestel. ek kry my beste groeperings met 180grne en spesifiek nogal PMP Pro Amm. ek gebruik 64grn S365 met CCi 250 magnum primers. ek het 180 grn in beide flat base en boattail probeer asook 150grn.
die probleem is ek kry nie rerig beter groepering as met die gekoopte ammo nie. wat wel elke keur gebeur is dat 2 van die 3 skote onder 10mm is maar een skoot is ALTYD sowat 20mm weg. twee by mekaar een weg! twee bymekaar een weg! nie weg soos in die sreekwoordelike flyer nie, maar tog nie soos n knap groepering moet wees nie. maw die spread van die 3 skote is gewoonlik so 22mm -26 mm groeperings.
nou wat nou? ek sit seker met 20 teikens wat die voorbeeld weergee. ek doen werklik baie moeite met konstantheid wanneer ek laai. ek gebruik n elektroniese skaal. dieselfde doppe ens ens. al wat ek kan dink is wat oorbly is my skiet vermoe en/of die geweer. as dit ek is dan beteken dit ek maak elke keur dieselfde fout, met 1 van die skote, wanneer ek die 3 skote skiet. --- dit is nie elke keer dieselfde skoot wat weg is nie maar dit is wel meeste van die tyd die derde skoot----. as dit die geweer is dan dink ek dit beteken seker die loop het n drukpunt wat wys as die geweer warm word. ek moet se ek laat nie eintlik die geweer afkoel tussen 3 skote nie. die loop is dik, op die kroon is die dia 19mm, die geweer weeg 12,5 pond!!
ek is regtig raadop, ek het vir my n waterpas gekoop om op die geweer te monteer om te kyk of dit nie wil help nie, maar tog voel dit vir my dat met die goeie rak ammo groepering wat ek gekry het, moet ek sonder veel moeite met herlaaide ammo, tog minder as se maar 20mm kry??
ek sal enige voorstelle of raad werklik wardeer.

Last edited by James Wilson on Tue Oct 26, 2010 9:02 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Jagbehep
Ek het presies dieselfde verskynsel al oorgekom. En ook nie een keer nie, maar heelwat kere. My geweer is gepak van die aksie af tot die punt van de kolf, so hy druk orals vas en is daar nooit die geval van druk op een plek en 'n ander plek nie, maar ek sukkel ook soms om die groepering onder 25mm te kry. Twee skote sal mekaar sny en die derde een sal entjie weg sit.
Ek sal graag wil hoor wat die manne as rede hiervoor verklaar.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Weeg jou doppe, sny jou nekke konsentries en meet jou "seating depth" akkuraat.
My half sent
Dawie
My half sent
Dawie
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Laai jy die patrone op eenslag in magasyn of laai jy een een? As jy almal op eenslag laai kan jou col skuif van recoil as punt te los in dop sit as jy op eensalg laai skiet 1 haal ander uit en meet col sit terug skiet een en meet weer net 'n gedagte.
Groete
Ben
Groete
Ben
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Manne
Ek wag vir die antwoord want ek sit met dieselfde probleem.

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Sommige punte met balistic tips (Sierra Matchkings / Nosler) is "foutief" in die sin dat die plastiek tip los is. So 'n los tip veroorsaak ook flyers.
In julle geval is dit nie los tips nie
Is nuuskierig wat die ander dink!
Hein M.
In julle geval is dit nie los tips nie
Is nuuskierig wat die ander dink!
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Dawie, ek het nog nie my doppe geweeg nie, maar het al baie my seating depth bevestig. help, ek is nie seker wat jy bedoel met konsentries sny. ek gebruik slegs doppe wat ek in die ronte heelwat moes terug sny. so weet ek dan almal is ewe lank.
Yalair, ek laai een ,een.
Yalair, ek laai een ,een.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Full size jy of neck size jy ?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Maklikste oplossing skiet net 2 skote op 'n slag
Ek vertrou dat jy jou laaiproses noukeurig nagaan, jy mis dalk iets, is jou matryse mooi skoon en lyn jou stel 100% op met matrys gebeur dit as jy ligter ladings ook laai, probeer ligter of meer krimp as jy met gekoopte ammo gropeer dan kan die geweer nie foutief wees nie. Vir doppe sny kyk na post van sny vandoppe als wat jy benodig is daar.
Groete
Ben
Ek vertrou dat jy jou laaiproses noukeurig nagaan, jy mis dalk iets, is jou matryse mooi skoon en lyn jou stel 100% op met matrys gebeur dit as jy ligter ladings ook laai, probeer ligter of meer krimp as jy met gekoopte ammo gropeer dan kan die geweer nie foutief wees nie. Vir doppe sny kyk na post van sny vandoppe als wat jy benodig is daar.
Groete
Ben
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Gaan skroewe na. Draai alles los. Aksie uit kolf, maak seker daar sit niks vas nie, sit aksie terug en trek voorste skroef vas. Hou kolf en loop vas en draai agterste skroef vas, as jy beweging voel ry die aksie. Doen proses oor met agterste skroef as jy beweging voel buig die aksie. Indien enige gebeur vat na geweer tiffie laat hy die aksie bed en sommer pillar bed terwyl jy daar is.
Maak seker jy gebruik die regte primers. Met my 30-06 het ek magnum primers gebruik op 53gr s341, ook 2 raak en een weg gekry in groeperings. Verander toe net na standaard primers en groep verbeter toe.
1/2 c

- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Hallo
Pel van my het n custom 7 x 64 en spandeer duisende op toerusting vir dopvoorbereiding op sny van nekke, run-out gauges en wat nog al, maar die geweer bly konstant 30-40 mm groepeer.Geweersmid toe en nog n aardige bedraggie later gaan dit bietjie beter -25-30 mm. Koop n batch Norma doppe en skielik sonder al die moeite 15 mm groepe. Lyk my n mens moet regtig alle opsies probeer.
Dankie
MOSSIE

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
BenYalair wrote: ...Maklikste oplossing skiet net 2 skote op 'n slag..
Beter nog, my een skoot groeperings is altyd lekker klein.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Maak seker jou loop "float" behoorlik.
Kyk as jy jou slot toemaak dat die grendel nie iewers aan die hout raak nie. As jou grendel iewers hout raak kan dit ook van jou skote uitgooi. Maak seker dat jy altyd jou slot heeltemaal toemaak en nie net 99% nie.
Gaan die monteerstukke van jou scope na en maak seker dat hulle behoorlik vas is. "Lap" jou ringe ook indien nodig, en as jy 'n los teleskoop het wat reg is, kan jy die ook op die geweer toets.
Jy sal maar moet elimineer so v?r jy gaan.
Hoe het jy jou ladings ontwikkel?
Kyk as jy jou slot toemaak dat die grendel nie iewers aan die hout raak nie. As jou grendel iewers hout raak kan dit ook van jou skote uitgooi. Maak seker dat jy altyd jou slot heeltemaal toemaak en nie net 99% nie.
Gaan die monteerstukke van jou scope na en maak seker dat hulle behoorlik vas is. "Lap" jou ringe ook indien nodig, en as jy 'n los teleskoop het wat reg is, kan jy die ook op die geweer toets.
Jy sal maar moet elimineer so v?r jy gaan.
Hoe het jy jou ladings ontwikkel?
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Beyers/Bobjan
Die pyn is dat dit nog nooit gebeur het nie en iewe skielik gooi hy so 2 wat mekaar sny en dan 1 wyd. Altyd regs bo.
Het die hele trippie gedoen, loop gefloat, skroewe gecheck, scope gecheck en en en.
Ek laai al 'n hele rukkie vir die kettie en dit het nog nooit voorheen gebeur nie, net skielik besluit hy om so te maak. Die ding is nog nie eers oud nie en daar is so 800 skote deur die loop.
Al wat ek anders gedoen het was om van PMP doppe na Winchester oor te gaan en om BR primers te gebruik en die spoed so bietjie af te bring.
Kan dit wees dat die spoed die "soekende" faktor in die hele proses is?
Die pyn is dat dit nog nooit gebeur het nie en iewe skielik gooi hy so 2 wat mekaar sny en dan 1 wyd. Altyd regs bo.
Het die hele trippie gedoen, loop gefloat, skroewe gecheck, scope gecheck en en en.
Ek laai al 'n hele rukkie vir die kettie en dit het nog nooit voorheen gebeur nie, net skielik besluit hy om so te maak. Die ding is nog nie eers oud nie en daar is so 800 skote deur die loop.
Al wat ek anders gedoen het was om van PMP doppe na Winchester oor te gaan en om BR primers te gebruik en die spoed so bietjie af te bring.
Kan dit wees dat die spoed die "soekende" faktor in die hele proses is?
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Jagbehep,
Het ook uit nuuskierigheid verder gaan lees. Die konsentriese oplyning van die koeels en die pak / freefloat van die geweer is blykbaar bepalend. Die ouens hierbo het ook daarna verwys.
Hein M.
Het ook uit nuuskierigheid verder gaan lees. Die konsentriese oplyning van die koeels en die pak / freefloat van die geweer is blykbaar bepalend. Die ouens hierbo het ook daarna verwys.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Ek sal begin om te kyk of jy n R10.00 noot tussen jou kolf en loop kan deurtrek tot by die nok van die geweer as hy koud is, en doen dit dan na elke skoot om te sien of daar n "high spot" is as die loop begin warm word. Soos hierbo genoem is, is die bedding van n geweer baie belangrik, en het ek al vele bontskieters reggemaak met n goeie bedding job.
n Groot sondebok van skote wat skuif van die groep af, is die konstante posisie van jou wang op die kolf. As dit nie presies dieselfde is elke keer, skuif jou POI (point of impact). Dit bepaal ook of jou oog direk agter jou teleskoop is, en dat daar dan nie n paralax probleem is.
Kyk ook dat jou geweer op dieselfde posisie op die kolf l? op die sandsakkies of rus waaroor jy skiet. Skouer druk moet ook presies dieselfde wees, veral op n geweer wat so bietjie skop.
Een van die fundamentele dinge van skietkuns, nl: "fokus op die kruishaar" is van uiterste belang in groepering skiet. Jy moet nooit op die teiken fokus nie, maar op die kruishaar. Met vandag se moderne scopes is dit so dat die teiken en visier nl: die kruishaar in dieselfde "focal plane" is, en dit dan die teiken en kruishaar altwee duidelik sigbaar maak, en in fokus. Jy moet egter altyd op die kruishaar fokus, aangesien dit die ding is (lees geweer) wat jy onder beheer wil kry, en nie die statiese teiken nie. Probeer dit, en kyk hoe krimp jou groepe, en ondervind dan ook een van die ander fundamentele punte van skiet, nl: deurvolging. Ek is van mening dat jy nie behoorlik kan deurvolg as jy nie op die kruishaar fokus nie.

Jong ek't nou slegte nuus vir jou, lyk my dit gaat jou 3 jaar n 5 lope uitgeskiet kos om die probleem op te los
, verkoop die geweer aan iemand wat jy glad nie ken nie, verander jou adres tel no ens na hy jou betaal het. koop dan met die geld vir jou 'n anner geweer, ma skiet eers net drie skote voor jy die ou betaal. Baja minder moeite

Sterkte
Ben
Jong ek't nou slegte nuus vir jou, lyk my dit gaat jou 3 jaar n 5 lope uitgeskiet kos om die probleem op te los
Sterkte
Ben
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
was vandag by die geweersmit wat die geweer gebou het. ek het n paar voorbeelde van die groeperings saamgevat. hy het behoorlik kopgekrap en met baie moeite vir my verduidelik dat hy nog nie sulke groeppe op n geweer gesien het nie. dit stem nogal ooreen met ander kundiges se opinie vir wie ek die groeperings wys. die gunsmit se al wat hy kan raai is dat daar dalk n mikroskopiese raakpunt onder die loop is wanneer die loop n bietjie hitte op tel. dit is natuurlik weer in lyn met wat n paar van julle reeds gese het.
wat ek nagelaat het om te se in my oorspronklike verduideliking is: as ek 3 skote skiet is 2 bymekaar en een net net weg. maar as ek n vierde skoot skiet is die vierde skoot weer by die klein groep!! ek vrae jou hoe de moeR? sonder uitsondering. as ek ligter gaan n a 150 grn maks min een dan groepeer 5 skote so op die rand van n ou een rand. ek wetie merie!!!
wat ek nagelaat het om te se in my oorspronklike verduideliking is: as ek 3 skote skiet is 2 bymekaar en een net net weg. maar as ek n vierde skoot skiet is die vierde skoot weer by die klein groep!! ek vrae jou hoe de moeR? sonder uitsondering. as ek ligter gaan n a 150 grn maks min een dan groepeer 5 skote so op die rand van n ou een rand. ek wetie merie!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Miskien is daardie 3de skoot nou al 'n kop ding en probeer jy SOOO hard om hom in te skiet dat jy iets anders doen as by die ander.
Hoekom skiet jy nie net die derde skoot eerste nie??

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Ja....ja....ja.....baboonstalker wrote: Hoekom skiet jy nie net die derde skoot eerste nie??![]()
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Jagbehep
Ek het ook daai probleem gehad oor die 3de skoot wt 'n fligher is. ek het dit op gelos om 'n plankie te maak met 20 gate in so groot soos die dop se agterkant . maak die plankie vol rondtes
As ek dan skiet begin ek links op die plankie, skiet 2 skote, haal die 3de uit en sit hom in die 1ste skoot se plek. Vat nou die 4de rondte en skiet hom in die 3 de skoot se plek.
Vir die volgende groep skiet jy no 5 en 6, haal 7 uit en plaas in no.2 en skiet no8, gaan so aan tot 4de groep. jy het dan weer 4 rondtes in no 1tot4. skiet 1 en 2, dump 3 na 1 en skiet no 4.
Herhaal die hele ding soveel kere as wat jy groepe wil skiet.
My logika vertel my dat al die flighers dan bymekaar is en jou ook 'n goeie groep hehoort te gee.
O,ja. Ek het logika ge fire en hom weggejaag.
Raak net rustig agter jou geweer en moet nie opgewonde raak as no1 en 2 sny nie, jy gaan begin hart kloppings kry van opgewondenheid en no 3 trek.
Lekker skiet.
Robert

Oorwining deur opleiding
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
ek het dit al self gewonder. maar ek het n vriend wat n nasionale skut was, en hy kry maar dieselfde resultate as ek.baboonstalker wrote: Miskien is daardie 3de skoot nou al 'n kop ding en probeer jy SOOO hard om hom in te skiet dat jy iets anders doen as by die ander.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
En as jy nou al die bogenoemde goed van bedding en drukplekke en patrone en herlaai en teleskope en houvas en alles uitgesorteer het, maak soos ek, koop 'n goedkoop windbuks en skiet en skiet en skiet en skiet en skiet en ...
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: KOPKRAP OOR GROEPERING?
Jagbehep
Het jy al met die kruit rondgespeel? Begin (ek weet die vat lank en dit kos geld, mar dit bly lekker) by jou minimum lading en werk in intervalle van 0.2gr op tot amper op jou maksimum. Hou alle veranderlikes dieselfde, net die kruitgewig verskil. Skies maar ek weet nie of jy dit al gedoen het nie, lees net jy praat van 64gr kruit...
My paar sente
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus