Nee wat paaie normaal hier...ge-aasde sparesBoertjie wrote:Dawie
Wat doen die veer daar agter teen die plaat?Julle so baie gate in die pad?
Doppe raak verlore in die nag
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Doppe raak verlore in die nag
- Eugene Vermeulen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Thu Feb 27, 2014 8:42 am
Re: Doppe raak verlore in die nag
Ek Het dit al op n ander plek gepost ,maar hiedie lyk na die regte plek.
Het op die internet gesoek vir so iets en kon niks planne of produkte van die aard kry nie.
Die manne wat herlaai weet hoeveel doppe kos. En as dinge hier by ons in die suide van Nam gebeur, gebeur dit vining en is nie altyd tyd om uit te klim en doppe te soek en op te tel nie.
https://imagizer.imageshack.us/v2/191x339q90/197/xc38.jpg
https://imagizer.imageshack.us/v2/515x290q50/36/sbjr.jpg
https://imagizer.imageshack.us/v2/515x290q90/34/wm27.jpg
Prototipe 1
Gaan die naweek getoets word. sover kan dit baie maklik verwyder en opgesit word
en vang ook die doppe baie lekker.

Ruger m77 mk2 vt .243 win
Musgrave Lyttleton (Plank) .308
Sako L61R 7mm Rem Mag
.303 Lee Enfield
Osborne 1851 S/S 12 Boor
Musgrave Lyttleton (Plank) .308
Sako L61R 7mm Rem Mag
.303 Lee Enfield
Osborne 1851 S/S 12 Boor
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Doppe raak verlore in die nag
Cobus hier is jou oplossing, daai kan mooi werk Eugene 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Doppe raak verlore in die nag
Laat weet of hy goed werk
Lyk goed
Lyk goed
- Eugene Vermeulen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Thu Feb 27, 2014 8:42 am
Re: Doppe raak verlore in die nag
Het getoets die naweek, werk soos n bom sit stewig al hang geweer met scope na onder soos in my uri. Gaan nou net n zip in die onderkant insit om die uithaal van doppies maklikker te maak. Die catcher kom nou op die 7mm ook want dit gaan uitstekend werk met die oestery ook. Niks meer doppies wat hier onder jou voete rondrol nie. Hy pas lekker in die geweer kas ook . 
Ruger m77 mk2 vt .243 win
Musgrave Lyttleton (Plank) .308
Sako L61R 7mm Rem Mag
.303 Lee Enfield
Osborne 1851 S/S 12 Boor
Musgrave Lyttleton (Plank) .308
Sako L61R 7mm Rem Mag
.303 Lee Enfield
Osborne 1851 S/S 12 Boor
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Doppe raak verlore in die nag
Netjies Eugene, bly jou dopvanger werk.
Die foto's is redelik duidelik, maar verduidelik net bietjie meer in detail wat die res van die materiaal is en die manier en waar presies die hegting van die vanger is.
"Grand" idee wat jy hier beet het.
Ek is net so 140km noord-oos van jou in die soutblok.
Groete
Johan

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Doppe raak verlore in die nag
Mater, maak 'n prys en stuur vir my...sal hy op my Howa met Picatinny rail pas??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Topcat
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm
Re: Doppe raak verlore in die nag
Gaan jy weer vinnig nuwe patrone kan laai...?
- Eugene Vermeulen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Thu Feb 27, 2014 8:42 am
Re: Doppe raak verlore in die nag
Hierso is nog n paar fotos wat wys hoe werk die catcher.
Elke geweer se "catcher" sal verskillend wees agv die scope mount posts op elke geweer wat verskillende lengtes uitmekaar is.
Ek is besig om vir my een te ontwerp wat op verskillende gewere sal pas.
Die Catcher bestaan uit.
Nr 12 Draad
Die vorm is gebuig uit die 12 draad en aanmekaar geweld met n tig welder op lae amps.
Die sakkie is gemaak uit material wat my bike handskoene in gekom het.
Die is maar net n behoefte wat ek gehad het en toe nou mooi uitgewerk het ek sal mettertyd n mooier meer afgeronde cather maak .
Die patrone herlaai vinning genoeg( Dit wat ek nie met 5 patrone kan regkry nie is seker nie veronderstel gewees om gedoen te word nie.)
https://imagizer.imageshack.us/v2/240x135q90/c/199/3e35.jpg
https://imagizer.imageshack.us/v2/240x135q90/c/138/wqrg.jpg
https://imagizer.imageshack.us/v2/240x135q90/c/27/4z69.jpg
https://imagizer.imageshack.us/v2/240x135q90/c/34/81pe.jpg
https://imagizer.imageshack.us/v2/240x135q90/c/46/5o54.jpg
Elke geweer se "catcher" sal verskillend wees agv die scope mount posts op elke geweer wat verskillende lengtes uitmekaar is.
Ek is besig om vir my een te ontwerp wat op verskillende gewere sal pas.
Die Catcher bestaan uit.
Nr 12 Draad
Die vorm is gebuig uit die 12 draad en aanmekaar geweld met n tig welder op lae amps.
Die sakkie is gemaak uit material wat my bike handskoene in gekom het.
Die is maar net n behoefte wat ek gehad het en toe nou mooi uitgewerk het ek sal mettertyd n mooier meer afgeronde cather maak .
Die patrone herlaai vinning genoeg( Dit wat ek nie met 5 patrone kan regkry nie is seker nie veronderstel gewees om gedoen te word nie.)
https://imagizer.imageshack.us/v2/240x135q90/c/199/3e35.jpg
https://imagizer.imageshack.us/v2/240x135q90/c/138/wqrg.jpg
https://imagizer.imageshack.us/v2/240x135q90/c/27/4z69.jpg
https://imagizer.imageshack.us/v2/240x135q90/c/34/81pe.jpg
https://imagizer.imageshack.us/v2/240x135q90/c/46/5o54.jpg
Ruger m77 mk2 vt .243 win
Musgrave Lyttleton (Plank) .308
Sako L61R 7mm Rem Mag
.303 Lee Enfield
Osborne 1851 S/S 12 Boor
Musgrave Lyttleton (Plank) .308
Sako L61R 7mm Rem Mag
.303 Lee Enfield
Osborne 1851 S/S 12 Boor
-
GWB
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Sat Jul 06, 2013 10:50 am
Re: Doppe raak verlore in die nag
Eugene jou vanger lyk na n bobaas plan. Het jy al n meer afgeronde weergawe gebou? My 223 Lapua doppe is vrek duur en as dit "dik" gaan dan het n man nie kans om doppies te vang met die ander hand nie.