Herlaai data 6.5 x 55
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Minimum 2.5gr minder op daai lading Phillip. 71 is warm.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Dankie Henk, ek het hom so, ek het dit ook so aangeteken.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Manne soos julle al gesien het, het ek oorgeslaan na S385 toe.
Een ding wat my duidelik opgeval het is die afwesigheid van "blow back" op die doppe. Met die S365 was dit iets wat my gepla het want dit was selfs op ge-anealde doppe redelik baie gewees.
Met die gebruik van S385 kan ek die doppe amper ner afvee en size. Die verskil is baie duidelik.
Een ding wat my duidelik opgeval het is die afwesigheid van "blow back" op die doppe. Met die S365 was dit iets wat my gepla het want dit was selfs op ge-anealde doppe redelik baie gewees.
Met die gebruik van S385 kan ek die doppe amper ner afvee en size. Die verskil is baie duidelik.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Peet,
Sal beslis kyk na S385 as ek begin om my 140gr koeels te skiet.
Henk
Sal beslis kyk na S385 as ek begin om my 140gr koeels te skiet.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Ja Peet, dankie vir die info, ek sit ongelukkig reeds met twee blikke S365 wat ek eers moet klaar gebruik, dan sal ek jou S385 raad probeer.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Spanner ek het ook S365 blikke gehad wat toe is. Het rondgevra en gou iemand gekry wat wou ruil. Nou het ek net 1 oop klik oor. 
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Henk, Spanner. Ek sien julle 2 is aanlyn. Ek bewe skoon van opgewondenheid oor ons jag!!
Ek is nou happy met my 123CC lading-Sorry Henk- en met my 140Gameking. As die planete mooi oplyn zero ek Saterdag net mooi op 200m en skiet so skoot of wat op 300m net om trajek mooi uit te kyk en my program reg te stel. Met die volgende skoot moet die bloed loop

Ek is nou happy met my 123CC lading-Sorry Henk- en met my 140Gameking. As die planete mooi oplyn zero ek Saterdag net mooi op 200m en skiet so skoot of wat op 300m net om trajek mooi uit te kyk en my program reg te stel. Met die volgende skoot moet die bloed loop
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Gepraat van zero afstande, weet julle manne wat is die aanbevolle zero vir die plaas waarheen ons gaan ? Ek het laasnaweek sleg op my mur gekry toe ek teiken geskiet het op 200 en 300m met my .223 wat op 100m gezero is. Ek wil nie weer daai fout maak nie !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Spanner/ Peet,
Sien julle is nou amper reg.
So 150m tot 250m. Ek het darem 'n pakkie 140gr Accubonds in die hande gekry. Dink ek mag hulle dalk prober...
Groete,
Henk
Sien julle is nou amper reg.
So 150m tot 250m. Ek het darem 'n pakkie 140gr Accubonds in die hande gekry. Dink ek mag hulle dalk prober...
Groete,
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Thanx Henk, ek sal op 200 zero. Ek skiet heeltemal te vrot om op 300 te probeer ! Ek gaan die naweek daai 120 gr GMX'e probeer. Ek moet erken, ek is maar half skrikkerig om daai 120greiners op eland te gebruik ... daai koeeltjie lyk baie klein in my hand !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Spanner
As ek jy was gooi ek die eland met die 30-06, ek reken niemand op die 6.5 naweek gaan vir jou kwaad wees nie
Solank die 6.5 sorg vir die nader bokke wat val
Ek hoop om volgende week of so te hoor hoe my dinge lyk vir daai naweek - ek is sommer baie jaloers

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Dit klink dalk na 'n plan - 'n eland is darem 'n groot klomp vleis, alhoewel my jaglading in die '06 'n 130gr GS Custom is, teen 3010f/s. Daar is amper niks verskil tussen die twee nie, veral as ek die 6.5 met 120gr GMX laai teen 2920f/s .
Ek is net meer vertroud met my '06 en die groter patroon gee my vertroue ... ek het al 'n pad met die '06 en sie 130gr GS gestap, ek is maar nog skrikkerig vir die 6.5 se vermoeë (absoluut net agv my zero ervaring met hom, ek weet die manne sê hy is voldoende vir die groot bokke, ek bly maar huiwerig todat ek dit self ervaar het). Miskien is dit dalk wys om nie op die 6.5 se eerste jag, sommer 'n eland te wil bymekaar maak nie ? Ek meen, 'n man moet eers leer kruip voor jy kan hardloop.
http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/DSC07176_zps925d184b.jpg
Ek is net meer vertroud met my '06 en die groter patroon gee my vertroue ... ek het al 'n pad met die '06 en sie 130gr GS gestap, ek is maar nog skrikkerig vir die 6.5 se vermoeë (absoluut net agv my zero ervaring met hom, ek weet die manne sê hy is voldoende vir die groot bokke, ek bly maar huiwerig todat ek dit self ervaar het). Miskien is dit dalk wys om nie op die 6.5 se eerste jag, sommer 'n eland te wil bymekaar maak nie ? Ek meen, 'n man moet eers leer kruip voor jy kan hardloop.
http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/DSC07176_zps925d184b.jpg
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Ek het 'n bees bul geskiet met 123gr papier koeel.......
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Ag nee kom nou tjomma, jag is nie 'n geval van lewe en dood nie - dis baie ernstiger as dit ! Maak 'n plan man, maak net 'n plan.Hilux01 wrote:Spanner
Ek hoop om volgende week of so te hoor hoe my dinge lyk vir daai naweek - ek is sommer baie jaloers
Ek weet die eland is ouer as 3 jaar, maar dis sommer net om jou lekker lus te maak ...
http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/ElandBull_zpsc350aee2.jpg
http://i776.photobucket.com/albums/yy50/strydomd/ElandBull1_zps9bed69e3.jpg
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Dis waar ja, maar daar is 'n verskil tussen 'n wilde eland en jou bees. Ek beplan om die eland in die enjinkamer te skiet, jy het 'n mooi breinkootjie ingekry op die bees. Julle ouens sal my maar moet oortuig as ons eers daar is.Silent Hunting wrote:Ek het 'n bees bul geskiet met 123gr papier koeel.......
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Hehehe. Tart net. Jou skoot, jou vleis en jou geld.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
As ek daai 2 koele so loer gaan daai 6.5 beter penetreer as die .30 
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Het self so gedink. Heel moontlik meer energie ook.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Hi, het iemand al sukses met 129Gr SST's in julle CZ's ?
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Nee maar in my howa en die interbonds skiet op dieselfde plekShaker wrote:Hi, het iemand al sukses met 129Gr SST's in julle CZ's ?
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Nog so lusmaker
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Spanner
Ek hoor jou ou maat, maar die kostes van die swottings bepaal op die stadium dat dit belangrik is om deur te kom
Dink net hoe lekker gaan ek volgende jaar jag as die M ding eers verby is, niks-se-ge-inmeng met jag en skiet dan nie
Eish daai fotos van daai elande laat n man se mond sommer water...
Ek hoor jou ou maat, maar die kostes van die swottings bepaal op die stadium dat dit belangrik is om deur te kom
Dink net hoe lekker gaan ek volgende jaar jag as die M ding eers verby is, niks-se-ge-inmeng met jag en skiet dan nie
Eish daai fotos van daai elande laat n man se mond sommer water...
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Nou kom tjomma, klim op daai slim pc programmetjie en werk gou die energie en spoed uit tot so 250m. Ek het baie oortuiging nodig.Pvdw wrote:As ek daai 2 koele so loer gaan daai 6.5 beter penetreer as die .30
Die storie laat my dink aan die ou gesegde tussen die 45 manne en die 9mm manne : "Your 9mm bullet may expand, but my 45 bullet will never shrink ..."
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Doen dit sodra ek tuis is
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Herlaai data 6.5 x 55
Spanner wrote:Nou kom tjomma, klim op daai slim pc programmetjie en werk gou die energie en spoed uit tot so 250m. Ek het baie oortuiging nodig.Pvdw wrote:As ek daai 2 koele so loer gaan daai 6.5 beter penetreer as die .30
Die storie laat my dink aan die ou gesegde tussen die 45 manne en die 9mm manne : "Your 9mm bullet may expand, but my 45 bullet will never shrink ..."
Barnes GMX 120 @ 2920ft/sec = 1437ft-lbs @ 2324ft/sec op 250m
GS Custom 130 GS @ 3010ft/sec = 1680ft-lbs @ 2414ft/sec op 250m
Maar die 6.5mm koël se kruis area digtheid is baie hoër, wat beter penetrasie sal gee.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)