38 Special Redding Dyes en doppe

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Post Reply
trapsuutjies
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Thu Dec 19, 2013 10:41 pm

38 Special Redding Dyes en doppe

Post by trapsuutjies »

Eerstens wil ek net baie dankie se aan die manne wat hierdie storie aan die gang gesit het, dit laat my sommer weer van voor af trots wees om 'n Afrikaner te wees! Goeie werk!

In die groot boks herlaai toerusting wat ek van my pa ontvang het, le daar drie 38 special dyes - ek het geen nut vir hulle nie, so ek hoop daar is iemand wat dit nodig het en sal gebruik. Ongelukkig weet ek nie veel van handwapen herlaai nie (ek het maar onlangs begin om my 30-06 patrone te herlaai), so ek sal nie kan se of al die parte teenwoordig is al dan nie.
Die geskryf op die drie dyes:
Redding EXP. 176 - dit lyk soos 'n decapping dye, maar ek sien geen puntjie om die caps mee uit te druk nie.
Redding 38 Spec ST J 76 - lyk soos 'n gewone seating dye.
Redding 38 Spec FL J 76 - lyk ook soos 'n seating dye, MAAR sy boonste stuk is missing. Dalk kan mens die ST J 76 se bostuk gebruik, check maar net met iemand wat weet...

Daarmee saam het ek so 60 patrone wat reeds afgevuur is, HP .38 SPL, in 'n netjiese harde plastiek houertjie wat 50 patrone vat, asook sowat 'n dosyn punte wat ek geen idee het watter gewig hulle is nie (hulle is in 'n puncture repair houertjie, so geen leidrade daar nie ::) )
Dit is die einde van wat ek bereid is om te pos. Verder is daar 'n paar pistol grips en holsters, ook vir 38 special, maar ek wil dit nie alles weggee nie - as 'n geinterresseerde party die ander kom afhaal, is hy welkom om te vra as daar iets spesifieks is wat hy wil vat.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 38 Special Redding Dyes en doppe

Post by Pvdw »

Trappioes ek stel belang asb.

Peet
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: 38 Special Redding Dyes en doppe

Post by grumpy »

As Pvdw nie vat nie stel ek belang asb. Het doppe maar nie dies nie. Vir die vrou se handwapen.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 38 Special Redding Dyes en doppe

Post by Pvdw »

Grumpy ek maak jou 'n deal. Vat jy die dies as jy vir my die doppe los. Ek het ook 'n opsie op 'n stel 38 dies van Lee. Lyk my ek gaan dit kry.
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: 38 Special Redding Dyes en doppe

Post by Johan22 »

Het iemand nou al iets gevat as dit nie so is nie sal ek als van jou hand af vat

Dankie
Johan22
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: 38 Special Redding Dyes en doppe

Post by grumpy »

Dankie ek stel steeds in die dies belang asb. Pm my bank besonderhede dat ek darem posgeld kan betaal.

Dankie.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: 38 Special Redding Dyes en doppe

Post by grumpy »

;D
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: 38 Special Redding Dyes en doppe

Post by Rooies »

Grumpy

Wat se tipe punte koop n man vir sommer net uitskiet op n teiken ? Ek het al al die laaigoed maar skiet nog met ammo wat ek by jakkalgat gekoop het, maar wil ook begin herlaai vir die 38.

groete
reds
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
zipp
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm

Re: 38 Special Redding Dyes en doppe

Post by zipp »

Ek sou 158 gr lood koels gebruik .357 gesize. rondeneus, trunkated cone of semi-wadcutter.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: 38 Special Redding Dyes en doppe

Post by grumpy »

Toe ek my 357 gehad het toe het ek 158gr, MP 200 gebruik. Ek sal die lading moet kyk weer. Lanklaas gelaai. Ek het die swc gebruik.

Ek wil laai vir my vrou en ook vir my 45.
Post Reply