Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Skietst
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski
Geluk manne. Eish Jaco... ek was no 191 in daai 2de trekking.... so naby, tog so ver..!
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski
Manne daar is nog kaartjies beskikbaar vir die ribbok jag.
Kom ons maak `n poging om dit ook vol te maak.
Groete.

Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski
Net terugvoering
Het vanoggend met Wittes gesels. Hy gaan die Knysna-vakansie met Leana bespreek en sal vir my laat weet. Onder omstandighede trek hulle nog swaar en ek doen 'n beroep op julle om hulle nog steeds te ondersteun met die Ribbokjag se trekking. Daar is nog heelwat kaartjies beskikbaar.
Ek het ook my gelukwense persoonlik aan Jaco en Ronald oorgedra naamens die Jaracal-familie omtrent die 3D Skietstoel trekking.
Weereens, baie dankie vir almal se bydrae op hierdie gebied.
Mooi dag

Manne
Ek wil graag die trekkiing van die Ribbokjag middel April afhandel want die jagseisoen is ophande.
As jy graag 'n besonderse jag wil beleef, koop kaartjies vir die jag daar by Cassie.
Die kaartjies beloop R250.00 vir 'n nommer.
Al die gelde word oorbetaal in die Marais-familie se rekening.
Kom ons ondersteun die aangeleentheid, asb.
Ribbokjag,
2 * Vaalribbokke te jag, etes en verblyf ingesluit. Cassie te Calvinia.
TREKKINg 3 - RIBBOKJAG
1 HUNTER 74
2
3
4
5
6
7
8
9
10 F MARAIS
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20 F MARAIS
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30 F MARAIS
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40 F MARAIS
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50 F MARAIS
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60 F MARAIS
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70 F MARAIS
71
72
73
74 SPANNER
75
76
77
78
79
80 F MARAIS
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90 F MARAIS
91
92
93
94
95
96
97
98
99 HUNTER 74
100 F MARAIS
FNB
MOOIHUIL UITDAGING
REK NO: 62358488792
TAK KODE: 250053
DANKIE MANNE, JACQUES ROBBERTSE MOET NOG 2 NOMMERS KIES

Ek doen vanaand 19H00 die trekking vir die Ribbokjag. Ek het die 13 nommers geneem by die name en in 'n blik gegooi en my dogter Marli sal die blik skud en 'n nommer trek, sterkte aan die drie deelnemers. Ek gaan 'n video neem en persoonlik Cassie se selfoon nommer pm na die gelukkige wenner om verdere reelings te tref.
Mooi aand.

Baie geluk aan nommer 1 Hunter 74, Jacques Robberze.
Die Video van die trekking sal Maandag 9 Junie op wees.
Mooi aand en geluk aan die bokke.