Koos, when I refered to "glass" I do not mean the actual cast raw glass but rather the lens. In lens terms "glass" colloquially refers to a completed lens or an optical train of lens'. In this case Zeiss and Swaro do make their own "glass".
Apologies for the confusion. By the way have you managed to get into Zeiss?
Teleskope - interessante kommentaar
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Teleskope - interessante kommentaar
Andrew
No I have never been to the Zeiss factory.
No I have never been to the Zeiss factory.
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: Teleskope - interessante kommentaar
The visit to Swaro must have been not only special but a real eye opener, hopefully you got some free samples.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Teleskope - interessante kommentaar
I have been to the Swarovski factory twice now, in 2001 and Sept 2013. Swarovski don't give you anything for free, not even when I worked for the South African agent, Whylo.
Mooi loop
Mooi loop
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Teleskope - interessante kommentaar
Koos ek het onlangs n Vortex Viper gekoop nadat 2 verkoops persone (een by Wildman en een by Zimbi Books) vir my gese het dat Swarovski, Vortex teleskope maak. Is dit n "rumour" of n feit?Koos Barnard wrote:I have been to the Swarovski factory twice now, in 2001 and Sept 2013. Swarovski don't give you anything for free, not even when I worked for the South African agent, Whylo.
Mooi loop
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Teleskope - interessante kommentaar
Dis die grootste lieg op moederaarde. Vortex het niks met Swarovski te doen nie, hoegenaamd niks nie. Die enigste wat Vortex en Swarovski in Suid-Afrika in gemeen het is dat Whylo beide hierdie fabrikate se agent is, dis al. Vortex word hoofsaaklik in die Fillipyne en China gemaak. Die topklas Vortex Razor reeks kom van Japan af as ek reg onthou.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Teleskope - interessante kommentaar
MAAK en BEMARK was seker terme wat daardie super-intelligente wesens verwar hetDirtyOldsix wrote:Koos ek het onlangs n Vortex Viper gekoop nadat 2 verkoops persone (een by Wildman en een by Zimbi Books) vir my gese het dat Swarovski, Vortex teleskope maak. Is dit n "rumour" of n feit?Koos Barnard wrote:I have been to the Swarovski factory twice now, in 2001 and Sept 2013. Swarovski don't give you anything for free, not even when I worked for the South African agent, Whylo.
Mooi loop
Mooiloop
Hein M
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Teleskope - interessante kommentaar
Dankie Koos ek het vermoed ek word vir n ride gevat. Gelukkig is die Vortex Viper n goeie teleskoop in eie reg. Waarom sou hulle dit nodig vind om vir bemarkings doeleindes die Vortex "Brand" aan Swarovski te koppel?
As ek in my beroep sulke wilde stellings maak en as die waarheid verkoop, sit ek more sonder werk!
As ek in my beroep sulke wilde stellings maak en as die waarheid verkoop, sit ek more sonder werk!
