Tanzaniese Tier
-
Tampie
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Tanzaniese Tier
Hi, het laasjaar Oktober so bietjie met my vliegstok in die Selous gaan rondloop en 'n 16kg tier met 'n chartreuse clouser minnow aangekeer...
Groete.
Groete.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13659
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Tanzaniese Tier
My hart sal dit nie hou nie! Kannie glo ek het sonder 'n visstok in TZ gaan werk nie!
Het darm gaan Nile Perch vang op Lake Vic.
Het darm gaan Nile Perch vang op Lake Vic.
Goed, beter, 6millimeter!
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Tanzaniese Tier
black-sam.. Baie mooi vis
Ek gaan lank sukkel om die prentjie uit my kop uit te kry.
Geluk man
Ek gaan lank sukkel om die prentjie uit my kop uit te kry.
Geluk man
-
Zack Benade
Re: Tanzaniese Tier
Ek sukkel nog om my eerste vissie te vang op 'n vliegstok
Mooi man.
Mooi man.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Tanzaniese Tier
+1Zack Benade wrote:Ek sukkel nog om my eerste vissie te vang op 'n vliegstok![]()
![]()
![]()
Mooi man.
Baie geluk met n vreeslike mooi vis!!
Veiligheid eerste manne!
-
Tampie
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Re: Tanzaniese Tier
Dankie man, een van my vriende het paar konsessies se visvang regte daar bekom en ons het gaan scout... Hy is tans besig om kampe te bou en sal vanaf September '14 groepe kan akkomodeer.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Tanzaniese Tier
Jy moet ons op hoogte hou asb!Tampie wrote:Dankie man, een van my vriende het paar konsessies se visvang regte daar bekom en ons het gaan scout... Hy is tans besig om kampe te bou en sal vanaf September '14 groepe kan akkomodeer.
Veiligheid eerste manne!
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Tanzaniese Tier
Daai lyk soos die Goliath Tiger? Nogsteeds 'n mooi vis, en dit nog op vlieg ook, welgedaan !
- Geno
- Administrator

- Posts: 13659
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Tanzaniese Tier
Nope. Dis Hydrocynus Tanzaniae.gillie wrote:Daai lyk soos die Goliath Tiger?
https://www.google.co.za/#q=hydrocynus%20tanzaniae
Gloiath is Hydrocynus Goliath
https://www.google.co.za/#q=hydrocynus+goliath
Goed, beter, 6millimeter!
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Tanzaniese Tier
Dis nou nie mooi nie, dis &@$/)3n mooi. Veels geluk. Die naweek ry ek stilbaai toe, nou nie tiervis nie ma ek gaan lyn natmaak.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Tanzaniese Tier
Admin Admin Admin!!!!!! Kan julle ASSEBLIEF die draad verwyder!!!!!!
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Tanzaniese Tier
Dis nou 'n MONSTER daai.
Nog 'n rede hoekom ek nie in damme en riviere hoef te swem nie
Nog 'n rede hoekom ek nie in damme en riviere hoef te swem nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"