het iemand n7x57 Ackley Improved laai data

Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

het iemand n7x57 Ackley Improved laai data

Post by william007 »

Goeie dag manne wil weet wie skiet met 7x57 AI en wat se punte en ladings gebruik julle soek biekie raad en inligting baie dankie word wardeer
william007 8)
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: het iemand n7x57 Ackley Improved laai data

Post by Hein22 »

PM vir Wouter Roets hier op die forum.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: het iemand n7x57 Ackley Improved laai data

Post by william007 »

Dankie hein ek sal so maak ,ek was net naskurig wat hulle laai en watter punte hulle skiet en spoed.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: het iemand n7x57 Ackley Improved laai data

Post by Frikkie Coetzee »

W

Jy kan my ook PM as jy meer i ligting wil he.

Ek het altyd 139 gr SST geskiet oor 48gr S365 vir so 2850 fps uit my 22 duim loop. Lw is nie na y n node nie maar lading het mooi geskiet.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: het iemand n7x57 Ackley Improved laai data

Post by william007 »

Dankie Gromit ,ja ek het met hom biekie op die baan gaan tyd spandeer so ek het ook maar op 139gr Hornady Interlock op 48gr S365 uit gekom,en dan met 160gr Sierra Game King op 45.5gr S365 uit gekom skiet baie lekker.

Ek wil he my kliente moet die geweer gebruik by die jagte.
Post Reply