Die beplanning vir die WP Ope 2014 is hard aan die gang.
Hierdie jaar word dit gehou op Saterdag,15 Maart 2014 so wees op die uitkyk vir die kennisgewing op SA Hunting Rifle web blad vir wanneer die inskrywings oop maak. Beplan julle groeps toer af Kaap toe en kom geniet die dag saam met die WP skuts en die naweek in die distrik.
Ons het ook 'n lekker 4 Skuts span kompetisie met 'n voorgee (handicap) formaat, so almal kan kompeteer vir die Super Span pryse van R4,000 vir eerste plek, R2,000 vir tweede plek en R1,000 vir derde plek.
Daar sal ook nog vele ander interessante pryse wees vir items soos Konings van die Gongs, Vark se base en Super Dressed team vir die manne met die uniforms. Vir die wat nou nie so raak geskiet het nie sal die geluksgodin hulle darem troos met die geluk trekking van pryse. Dit sal die moeite werd wees om tot laat te kuier met 'n heerlike ete ingesluit in die inskrywing en 'n bekostigbare kontantkroeg.
Gaan kyk solank by http://www.worcestertourism.com/index.php , Worcester Tourism vir moontlike akkommodasie voorstelle.
Sien julle almal daar en ry veilig.
WP Ope 2014
-
karduci
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Wed Feb 19, 2014 10:59 pm
WP Ope 2014
Kry die paar vriende wat jou tot die dood sal verdedig......en hou hulle.
Rem 260 Lazer
Zastava 243
38 SP
Rem 260 Lazer
Zastava 243
38 SP
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: WP Ope 2014
Klink na vetpret!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: WP Ope 2014
Karduci, ek mag verkeerd wees en dan vra ek om verskoning, maar ek het nie gesien waar jy jouself al voorgestel het aan forum-lede nie.
Groetnis
Groetnis
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: WP Ope 2014
Sterkte met julle reelings. Paar lekker nuwe dinge wat julle doen. Ons sport het dit nodig.
Oom Pieter skryf sommer in dan kan jy sy blad gaan skud. Jou tombi sal mooi maak op so dag
Groete
Oom Pieter skryf sommer in dan kan jy sy blad gaan skud. Jou tombi sal mooi maak op so dag
Groete
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: WP Ope 2014
+1Reggie Gerber wrote:Sterkte met julle reelings. Paar lekker nuwe dinge wat julle doen. Ons sport het dit nodig.
Oom Pieter skryf sommer in dan kan jy sy blad gaan skud. Jou tombi sal mooi maak op so dag
Groete
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: WP Ope 2014
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=5918#p88178Pieter Willem Vorster wrote:Karduci, ek mag verkeerd wees en dan vra ek om verskoning, maar ek het nie gesien waar jy jouself al voorgestel het aan forum-lede nie.
Groetnis
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: WP Ope 2014
Geno wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=5918#p88178Pieter Willem Vorster wrote:Karduci, ek mag verkeerd wees en dan vra ek om verskoning, maar ek het nie gesien waar jy jouself al voorgestel het aan forum-lede nie.
Groetnis
Groete,
Eugene
Baie jammer, Geno! Sal nie weer nie! Het dit egter in 'n gees gedoen sonder om aanstoot te gee!
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: WP Ope 2014
Enige terugvoer van die skiet? Karduci kom in!
-
Andrev
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Fri Jul 08, 2011 11:29 am
Re: WP Ope 2014
Hi Almal,
Dit was `n heerlike skiet. Lees gerus die nuusbrief.
Groete
Andre
Dit was `n heerlike skiet. Lees gerus die nuusbrief.
Groete
Andre
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.