ORE GEVREET

Post Reply
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

ORE GEVREET

Post by CHRIS »

Ek post hier want ek kry nie die onderwerp (Wat vang so nie)

  my buurman het klomp lammers(12) wat sommige aan neus gevreet is maar almal wat se ore af gebyt is.

hy s? dit het laas jaar ook gebeur

Die lammers wissel van 2 tot 8 weke oud . Hy het 'n jong jakkals laas week in hok gevang (aug gebore skat ek) in die selfde kamp en daar loop ook 'n donkie saam met die ooie.

Hy het fotos geneem, maar ek het dit nog nie gekry nie.

WAT VANG SO
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: ORE GEVREET

Post by boeta »

Chris

Kan jongjakalsies wees wat nou leer vang,maar moelik om te se sonder die fotos.Hy kan maar kyk vi ratel ook,hulle vang ook so

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
Topcat
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm

Re: ORE GEVREET

Post by Topcat »

Chris ek het dit al baie by my ook gesien.Vermoed maar dis klein jakkies.Dis ook in n kamp waar jakkies my gereeld skade maak.
My lammers is egter bietjie ouer,so 5/6 mnde in Des/Jan.Klein jakkies is dan lekker aktief en dom.
Post Reply