Klanke orden op rekenaar

Post Reply
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Klanke orden op rekenaar

Post by pam »

Roeper upgrade gekry en skielik kan ek n kleinhuisie vol klanke laai en nie net 24 nie. Iewers was daar n post gewees oor hoe die manne hulle klanke op die rekenaar sort.( EK KRY DIT NIE ::) )
Nou kan iemand asb help met n link na daai post of hier weer n paar ideas gee oor hoe julle die klanke op die rekenaar sort. Laasweek soo duer die poskantoor stakings darem tafjak 2 ook gekry.
Op die stadium le die klanke in CD format oppi rekenaar bv Tafjak 2; Hein gevorderde klanke ens. Ek weet op daai post het die manne regtig goeie planne gehad met klankies agtermekaar sit vir maklik werk. Enige hulp sal warder word danki.
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Klanke orden op rekenaar

Post by Francois Marais »

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... anke+orden

Sien my search funksie werk nog

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Re: Klanke orden op rekenaar

Post by pam »

Francois Marais wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... anke+orden

Sien my search funksie werk nog

Mooi loop
Francois
dankie Francios dink my search funksie werk most probably ook nog dis my plat kop wat bietjie gestremd is. Ek het gaan search ne maar ooo eh he. Ek kry hom nie daai ding nie. Dink eks nog bietjie forum search disleksies :o
dankie vir die link
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
Post Reply