Visvang in Zim

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Visvang in Zim

Post by Wismit »

Ons gaan maart bietje kurpers ens in Zim vang.

Weet iemand of ons permitte ens nodig gaan hê?

W.S
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Visvang in Zim

Post by mariusr »

Glo nie daar is meer vis oor daar nie!?
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Visvang in Zim

Post by Wismit »

mariusr wrote:Glo nie daar is meer vis oor daar nie!?
Sal jou laat weet of daar is, dit is te sê as ek nie in die tronk sit omdat ek nie permit het nie.

W.S
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Visvang in Zim

Post by Jean Marais »

Moet net nie hierheen gaan nie. Die dam is soos ek hier tik, besig om uitmekaar te val:
http://www.news24.com/Multimedia/Africa ... s-20140211
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Visvang in Zim

Post by Wismit »

Nee darem nie, dit is blykbaar by: "Nottingham fishing retreat"

Hoop dit is lekker.

W.S
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Visvang in Zim

Post by Jean Marais »

Ma dan moet jy dit geniet. Daar behoort baars ook te wees.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Visvang in Zim

Post by Carl »

Wismit
Pelle was op Kariba laas jaar. Hulle moes permitte koop vir elke dag vir elke stok op die huisboot in USD. Glo my erens gaan iemand jou laat betaal vir 'n stuk papier en maak of dit efficial is. Sterkte.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Re: Visvang in Zim

Post by Kallie404 »

Wismit,

Ons oorweeg ook om binnekort na Nottingham te gaan. Nog net goeie goed gehoor. Dit is gelukkig naby Beitbrug en op n privaat sitrus plaas. Ek glo nie permitte is n "issue" daar nie.

Geniet dit !!
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Visvang in Zim

Post by Jake1 »

wismith dis 'n swartbaars mekka soos ek gehoor het, daar het jy kans om die grootste bass te vang van jou lewe.

J1
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Visvang in Zim

Post by Wismit »

Duplicate
Last edited by Wismit on Tue Mar 25, 2014 4:58 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Visvang in Zim

Post by Wismit »

Sorry duplcated
Last edited by Wismit on Tue Mar 25, 2014 4:56 pm, edited 7 times in total.
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Visvang in Zim

Post by Wismit »

Duplicate
Last edited by Wismit on Tue Mar 25, 2014 4:56 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Visvang in Zim

Post by Wismit »

Duplicate
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13659
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Visvang in Zim

Post by Geno »

Hoe dan nou? Hoekom vee jy die boodskappe uit nadat ek n halfuur gevat het om jou fotolinks reg te maak?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Visvang in Zim

Post by Wismit »

Flip - ek het nie `n cooking clue hoe die foto ding werk nie. Het maar weer op ander thread die hele storie probeer plaas. Eendag sal ek wek reg kom.

Ek het sekere fotos op een manier probeer plaas en ander weer op ander manier, toe wys almal nie en ek kon nie onthou hoe ek die gedoen het wat werk nie. Ek kon nie onthou watter kode op photobucket ek gebruik het nie.

Ek hoop nou maar die ander posts gaan reg wees. Ek sal nie ophou voor dit reg is nie

SORRY JULLE !!!

W.S
Post Reply