Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Skietst

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Ian »

MOOI NAWEEK AAN ALMAL
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: 3D SKIETSTOEL - Gelukkige trekking

Post by Ian »

KAARTJIE NOMMERS TREKKING 1

1 DAWIE M - 51 J WRIGHT
2 JAMES WRIGHT - 52 MARNO M
3 REGGIE G - 53 DAWIE M
4 REGGIE G - 54 REGGIE G
5 STEFAN F - 55 STEFAN F
6 ALWYN - 56 HUGO
7 HENRY sewe - 57 Martin (eightytwo)
8 WILLIEL - 58 HENRY sewe
9 RONALD N - 59 RONALD N
10 Gè J - 60 Gè J
11 JOHAN JVR - 61 KALAHARI
12 POON GRES - 62 MARNO M
13 LOUIS P - 63 TAFFIE
14 REGGIE G - 64 REGGIE G
15 STEFAN F - 65 STEFAN F
16 RUDI BELLINGAN - 66 ZKK
17 DAWIE M - 67 BEYERS
18 Chris Kruger - 68 WIELIE WAPS
19 RONALD N - 69 RONALD N
20 Gè J - 70 Gè J
21 GENO V N - 71 HENRY sewe
22 HENNIE C - 72 GHREYGHOSTGEAR
23 REGGIE G - 73 REGGIE G
24 REGGIE G - 74 SPANNER
25 STEFAN F - 75 STEFAN F
26 ZKK - 76 JOHAN JVR
27 TAFFIE - 77 DOUW
28 JACO LE ROUX - 78 RUDI BELLINGAN
29 RONALD N - 79 RONALD N
30 Gè J - 80 Gè
31 LOUIS P - 81 BOOGMAN
32 MATEWIS - 82 BRNO (PIERRE)
33 REGGIE G - 83 REGGIE G
34 REGGIE G - 84 REGGIE G
35 STEFAN F - 85 STEFAN F
36 PENKOP C VAN RYNEVELD - 86 ZKK
37 Fano - 87 DAWIE M
38 BEYERS - 88 Martin (eightytwo)
39 RONALD N - 89 RONALD N
40 Gè J - 90 Gè J
41 DOUW - 91 POON GRES
42 DAWIE M - 92 BRNO (PIERRE)
43 REGGIE G - 93 WILLIEL
44 REGGIE G - 94 REGGIE G
45 STEFAN F - 95 STEFAN F
46 VDWALT - 96 CF HUGO
47 JOHAN - 97 JOHAN
48 GENO V N - 98 HENRY sewe
49 RONALD N - 99 RONALD N
50 Gè J - 100 Gè J

16A - MARC

SKENKINGS - R250.00
- R1000.00 DWB
- R 50.00 PENKOP


Beste Eugene Harmse

SAL JY SO GAAF WEES EN OOK 'N AFSKRIF MAAK VAN HIERDIE TREKKING 1 SE NOMMERS EN BY JOU OOK HOU.

DANKIE VIR JOU HULP OP DIE GEBIED.
Last edited by Ian on Wed Feb 19, 2014 8:00 am, edited 4 times in total.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Ian »

TREKKING 2 is vol
Last edited by Ian on Fri Feb 14, 2014 4:24 pm, edited 5 times in total.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Eugene »

Ian, ek het dit so gedoen!
Aim small, miss small
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by marno »

Hi Ian,

Nommer 107 en 136 vir my asb.

Thanks!
Adrian
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Mon Nov 18, 2013 8:06 am

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Adrian »

Hi Ian,

Kies asb. twee nommers vir my.

Thanks!
Bite Hard, Run Fast
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Alwyn »

Ian sit asb 171 op vir my!!

Dankie
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Eugene »

Martin82 wrote:Hi All
I was telling my buddy about this who also has a 3 year old daughter and since last night its been on my head. The money being raised here is amazing.
We wanted to find something out...My buddy TuckyTerry.270 won the second prize in that December competition for the KinderHuis (Ribbokjag, 2 x Vaalribbokke te jag + etes en verblyf ingesluit - Calvinia - Borg: Cassie van Calvinia)

Now we wanted to know if we could donate that to this little guy and all money raised can go towards him. Maybe make another raffle for the hunt

Is something like that possible?
Manne, TuckyTerry was so gaaf om die jag wat hy in die Kersfonds kompetisie gewen het, die Vaalribbok jag by Cassie in Calvinia, te skenk vir hierdie goeie doel!

As die tweede 100 kaartjies dus verkoop is, sal kaartjie 201 tot 300 dus op dieselfde wyse uitgeloot word en sal die wenner dan daardie jag wen!

Baie dankie vir almal se ondersteuning hierin!
Aim small, miss small
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Stefan764 »

Manne wil julle vir my se trekking twee is dan nou ook vol ?? ?? ??

Die Liewe Vader kyk sy kjinners manne, julle is almal YSTERS......

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Eugene »

Stefan, as ek vinnig kyk, lyk vir my of daar nog net 3 kaartjies vir 2de stoel is....
Aim small, miss small
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Francois Marais »

Ian

Mag ek voorbarig wees en solank al die 10'e kry vir die Ribbok jag, betaal more vir jou oor, nog nooit Ribbok gejag nie, hehe

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Ian »

Martin, Tucky en Eugene

Dankie vir die mooi gebaar van julle om die jag by Cassie ook by die fondsinsameling te sit. Ek begin so nou Trekking 3 se nommers.

Ribbokjag, 2 * Vaalribbokke te jag, etes en verblyf ingesluit. Cassie te Calvinia.

Kyk by trekking 3 nommers
Last edited by Ian on Fri Feb 14, 2014 4:25 pm, edited 2 times in total.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Ian »

NET 'N BRIEF VAN LEANA MARAIS AAN DIE JARACAL FAMILIE.

HI IAN

EK EN MY FAMILIE WIL NET GRAAG BAIE BAIE DANKIE Sê VIR DIE GELD WAARMEE JULLE KLOMP VAN JARACAL ONS GESEEN HET. ONS WAARDEER DIE GEBAAR ONGELOOFLIK BAIE. ONS BID JULLE REGTIG ALLES WAT MOOI IS TOE.

BAIE LIEFDE IN JESUS.

LEANA MARAIS



Daar is nog kaartjies beskikbaar by trekking 2 vir die 3D Skietstoel.

Trekking 3 is daar ook nog kaartjies beskikbaar vir die Ribbokjag by Cassie te Calvinia

Trekking 4 is nog 100 kaartjies vir die twee weke vakansie te Knysna in Arno Uitenweerde se eiendom.

Kom ons ondersteun asb die familie op die gebied.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Hugo »

Ian wrote:NET 'N BRIEF VAN LEANA MARAIS AAN DIE JARACAL FAMILIE.


Trekking 4 is nog 100 kaartjies vir die twee weke vakansie te Knysna in Arno Uitenweerde se eiendom.

Vertel asb meer?
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Ian »

Hugo

Arno Uitenweerde (Uitenwaj op die forum) het sy vakansie-eiendom bekikbaar gestel vir 'n twee vakansie te Knysna enige tyd van die jaar behalwe JUNIE, JULIE EN DESEMBER.

Kyk by Riaan Marais (kleuter/kanker) - Knysna vakansie vir trekking hier op kompitisies vir die inskrywings.

Groete
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Ian »

EK IS STOM, EK HET NOU GEENSINS DIT VERWAG NIE.


KAARTJIE NOMMERS + EIENAAR

DANKIE MANNE, TREKKING 1 IS VOL

TREKKING 2 NOMMERS BESKIKBAAR

Trekking 2 is vol
Last edited by Ian on Fri Feb 14, 2014 4:27 pm, edited 2 times in total.
hunter74
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by hunter74 »

Hallo Ian.

Kan ek asb nommer 1 en 99 kry by die Ribbok skiet trekking?

Deposito gedoen vandag.

Groete.
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Spanner »

Ian, ek het ook pas inbetaling gemaak vir die ribbokjag, ek sal graag weer kaartjie 74 wil hê.

Spanner
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Ian »

Martin, Tucky en Eugene

Dankie vir die mooi gebaar van julle om die jag by Cassie ook by die fondsinsameling te sit. Ek begin so nou Trekking 3 se nommers.

Ribbokjag, 2 * Vaalribbokke te jag, etes en verblyf ingesluit. Cassie te Calvinia.


TREKKIN 3 - ROBBOKJAG
1 HUNTER 74
2
3
4
5
6
7
8
9
10 F MARAIS
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20 F MARAIS
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30 F MARAIS
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40 F MARAIS
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50 F MARAIS
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60 F MARAIS
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70 F MARAIS
71
72
73
74 SPANNER
75
76
77
78
79
80 F MARAIS
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90 F MARAIS
91
92
93
94
95
96
97
98
99 HUNTER 74
100 F MARAIS

FNB
MOOIHUIL UITDAGING
REK NO: 62358488792
TAK KODE: 250053

Dankie Francois dat jy Wittes en Leana help op die gebied.

DANKIE MANNE, HIER LOOP DIE RIBBOKJAG WEER
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Piet Pille »

Ian,

Ek sal die orige kaartjies in trekking No2 neem. Dit lyk vir my na 182,183 en 191.

Laat weet maar of dit in order is so. Ek maak intussen die oorbetaling.

Groete
Pieter
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Ian »

Dankie Pieter

Joune,, jou naam is op.

Geluk aan Jaracal, trekking 2 is amptelik vol en gesluit.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Ian »

[quote="Ian"][quote="Ian"]EK IS STOM, EK HET NOU GEENSINS DIT VERWAG NIE.


KAARTJIE NOMMERS + EIENAAR

DANKIE MANNE, TREKKING 1 IS VOL

TREKKING 2 NOMMERS BESKIKBAAR

101 GERHARD D
102 W ROETS
103 W ROETS
104 W ROETS
105 W ROETS
106 W ROETS
107 MARNO M
108 JACO STRYDOM
109 KOPSKOOT
110 G JOOSTE
111 DAAN VAN RENSBURG
112 GERHARD D
113 W ROETS
114 JACQUES ROBBERTSE
115 W ROETS
116 W ROETS
117 WROETS
118 WROETS
119 KOPSKOOT
120 G JOOSTE
121 GERHARD D
122 DAAN VAN RENSBURG
123 W ROETS
124 W ROETS
125 W ROETS
126 W ROETS
127 W ROETS
128 GERHARD D
129 KOPSKOOT
130 G JOOSTE
131 JACO STRYDOM
132 ADRIAN
133 DAAN VAN RENSBURG
134 JACQUES ROBBERTSE
135 FRIKKIEDBR
136 MARNO M
137 GERHARD D
138 JOHAN DE WET
139 KOPSKOOT
140 G JOOSTE
141 GERNIE
142 JACO STRYDOM
143 W ROETS
144 DAAN VAN RENSBURG
145 W ROETS
146 W ROETS
147 W ROETS
148 W ROETS
149 KOPSKOOT
150 G JOOSTE
151 JOHAN DE WET
152 JOHAN DE WET
153 JACQUES ROBBERTSE
154 GERHARD D
155 JOHAN DE WET
156 W ROETS
157 ADRIAN
158 JACO STRYDOM
159 KOPSKOOT
160 G JOOSTE
161 KALAHARI
162 GERHARD D
163 W ROETS
164 W ROETS
165 W ROETS
166 W ROETS
167 W ROETS
168 W ROETS
169 KOPSKOOT
170 G JOOSTE
171 ALWYN
172 W ROETS
173 W ROETS
174 W ROETS
175 W ROETS
176 W ROETS
177 GERHARD D
178 W ROETS
179 KOPSKOOT
180 G JOOSTE
181 BOOGMAN
182 PIETER VORSTER
183 PIETER VORSTER
184 W ROETS
185 GERHARD D
186 JOHAN DE WET
187 W ROETS
188 JACQUES ROBBERTSE
189 KOPSKOOT
190 G JOOSTE
191 PIETER VORSTER
192 JACO STRYDOM
193 GERHARD D
194 W ROETS
195 W ROETS
196 W ROETS
197 W ROETS
198 W ROETS
199 KOPSKOOT
200 G JOOSTE
123B - Marc

EK HET NIE WOORDE HOE OM VIR ALMAL DANKIE TE Sê NIE, EK HET NIE BESEF DAT DAAR NOG IN VANDAG SE WêRELD MENSE IS WAT OMGEE NIE MAAR DIT LYK MY HIER OP JARACAL IS NOG SOUT VAN DIE AARDE MENSE.

FNB
MOOIHUIL UITDAGING
REK NO:62358488792
TAK KODE:250053

SKENKINGS - R500.00 EUGENE HARMSE
R500.00 John Webb (Tau)

Ek doen 'n beroep op julle om LEANA se brief te lees (bostaande) wat aan julle gerig is.

Dankie aan almal, trekking 2 is vol.
Last edited by Ian on Wed Feb 19, 2014 7:59 am, edited 2 times in total.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3969
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by tau »

Ian ek soek 2 stoel kaartjies as daar nog is. ASB.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Ian »

Martin, Tucky en Eugene

Dankie vir die mooi gebaar van julle om die jag by Cassie ook by die fondsinsameling te sit. Ek begin so nou Trekking 3 se nommers.

Ribbokjag, 2 * Vaalribbokke te jag, etes en verblyf ingesluit. Cassie te Calvinia.


TREKKIN 3 - RIBBOKJAG
1 HUNTER 74
2
3
4
5
6
7
8
9
10 F MARAIS
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20 F MARAIS
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30 F MARAIS
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40 F MARAIS
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50 F MARAIS
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60 F MARAIS
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70 F MARAIS
71
72
73
74 SPANNER
75
76
77
78
79
80 F MARAIS
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90 F MARAIS
91
92
93
94
95
96
97
98
99 HUNTER 74
100 F MARAIS

FNB
MOOIHUIL UITDAGING
REK NO: 62358488792
TAK KODE: 250053

Dankie Francois dat jy Wittes en Leana help op die gebied.

DANKIE MANNE, JACQUES ROBBERTSE MOET NOG 2 NOMMERS KIES, HIER LOOP DIE RIBBOKJAG WEER.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Post by Eugene »

Manne, Ian het gevra dat ek net weer hier noem dat die doel van die kompetisie, 'n fondsinsameling vir Rian se kanker behandeling is. Hierdie behandeling is geweldig duur en mediese fondse betaal net tot op 'n punt daarvoor. Buiten die behandeling, is daar ook verdere diverse uitgawes wat gedek moet word om die behandeling moontlik te maak.

Ons besef dat klein Rian sy dapper stryd teen die kanker verloor het, maar dit het nie die uitstaande rekeninge laat verdwyn nie en daar is steeds uitstaande rekeninge en uitgawes wat gedelg moet word.

Hierdie gesin is reeds deur 'n ongelooflike moeilike tyd en hulle verlies is baie groot. Die kompetisie word daarom voortgesit, want alhoewel ons nie die gat in hulle harte kan vul nie, kan ons minstens help met 'n bydrae tot die onkostes in klein Rian se dapper stryd.

Ter nagedagtenis van hierdie klein vegtertjie, wil ek dus versoek dat julle steeds 'n opoffering maak om hierdie inisiatief te ondersteun. ALLE gelde wat hier gegenereer word, word steeds aangewend om te betaal vir die behandeling wat Rian ontvang het en vir die gepaardgaande koste!

Dankie vir die Jaracal manne wat reeds hierdie inisiatief so mildelik ondersteun het en ook nog pryse geskenk het, dis wys maar net weer van watter stofasie julle gemaak is!
Aim small, miss small
Post Reply