Nuwe 26Nosler Kaliber
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
Hehe. Nee ek weet nie maar ek dink ook daai kant toe van "kry maar een"...
Willem kom in?? Het jy op SHOT iets wys geword? Wanneer kom hulle?
Willem kom in?? Het jy op SHOT iets wys geword? Wanneer kom hulle?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
Stef, miskien moet julle net eers vir ons Nosler punte kry voor julle met gewere begin sukkelStefan764 wrote:Hehe. Nee ek weet nie maar ek dink ook daai kant toe van "kry maar een"...
Willem kom in?? Het jy op SHOT iets wys geword? Wanneer kom hulle?
Mooi loop
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
Sully/Oom Flip
Lyk my julle is lus vir n groter boggerop as Kammieskroon se kragstasie! Hou verby!
Groetnis
Wout
Lyk my julle is lus vir n groter boggerop as Kammieskroon se kragstasie! Hou verby!
Groetnis
Wout
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
Wouter
Sal jou raad volg.
Groete
Flip
Sal jou raad volg.
Groete
Flip
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
Geno
Wat is n 204 se looplewe met daai slim programme wvan jou teenoor n 223 se loolewe byvoorbeeld asb doen bietjie iets en laat weet my -dan koop ek jou 3 biere met volgende sieN
JB
Wat is n 204 se looplewe met daai slim programme wvan jou teenoor n 223 se loolewe byvoorbeeld asb doen bietjie iets en laat weet my -dan koop ek jou 3 biere met volgende sieN
JB
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
JB,
Almal weet 'n .223 gee rondom 10,000 skote.
'n .204 loop ook 4000+. Blok se roer het nou al 5000 skote deur en skiet nog gholfbal-size groepe op 300m...
Almal weet 'n .223 gee rondom 10,000 skote.
'n .204 loop ook 4000+. Blok se roer het nou al 5000 skote deur en skiet nog gholfbal-size groepe op 300m...
Goed, beter, 6millimeter!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
ek trust nie blok se 300 meter nie hy is kort en stap 300 klein treetjies -dis eintlik net 150 meter maar 300 blok treetjie
kom blok wys my verkeerd!
Jb
kom blok wys my verkeerd!
Jb
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
Jacques,
Voor jy jou naam met 'n houthuis slaan, antwoord net die volgende:
Was dit nie jy wat die 300m afgetree het, en hierdie groep geskiet het met Blok se .204 nie?
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/IMG-20140207-WA0008.jpg

Voor jy jou naam met 'n houthuis slaan, antwoord net die volgende:
Was dit nie jy wat die 300m afgetree het, en hierdie groep geskiet het met Blok se .204 nie?
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/IMG-20140207-WA0008.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
JA MA DIT WAS EINTLIK 350 METER GEWEES---- ma toe het die roertjie net 30 skote deurgehad...
ok ek is skuldig ma net n bietjie -- eint;il soek ek ook n 204 maar gaan settle vir n 223 soa s iemand n howa 243 soek met 20 skote deur met n rhudolf 4 -16 x 50 scope
Hier is jou kans vir n bargain of dalk nie
Jacques

- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
Jacques
Hoekom wil jy die 243 inruil?
Groete
Ruan
Hoekom wil jy die 243 inruil?
Groete
Ruan
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
Hahaha, slim vang sy baas ne.
Laat ek julle maar net weereens een ding leer, want lyk my julle let nie so mooi op nie. "SPEED KILLS"
Laat ek julle maar net weereens een ding leer, want lyk my julle let nie so mooi op nie. "SPEED KILLS"
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
musgrave270 wrote:Jacques
Hoekom wil jy die 243 inruil?
Groete
Ruan
Want 243 is n over bore over kill kaliber vir meeste wild wat plaaslik geskiet word. Gewone 243 het ook nie genoeg spoed om dood te maak nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
Flip Fouche wrote:Wouter
Sal jou raad volg.
Groete
Flip
Nee!! Koop nou een oom Flip dan as julle hom getoets het en goed genoeg vind sal ek ook een bestel
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
eK het geen rede nie , ek hou net nie van n 243 nie want ek h et n 25-06 en ek wil ma net n 223 he geen spesifieke rede nie, en daar is geen 243 wat kan doen wat n 25 nie reeds doen nie
en ek soek sommer net n speelding ekstra so nog n 223 sal goed wees. die doel heilig altyd die middele .
Groete
Jacques
en ek soek sommer net n speelding ekstra so nog n 223 sal goed wees. die doel heilig altyd die middele .
Groete
Jacques
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
JB,JACQUES BOTHA wrote: en daar is geen 243 wat kan doen wat n 25 nie reeds doen nie
Groete
Jacques
Ek is met jou op die een, Maar ek moet se die 26 Nosler tickle nogal vir my. So ook die .204 Omrede ek klaar die 260Rem en 25-06Rem het moet ek seker maar eers die .204 kry voor die 26 Nosler
Ek weet ook nie soo mooi van die barrel burners nie (of laat ek se die presiese hoeveelheid koeels wat geskiet kan word wat programme voorhou nie) .
Soos Geno nou self noem .204 is veronderstel om 4000 koeels akkuraat te kan skiet, Blok is al oor die 5000. Dis 25% meer as verwagting al klaar.
Selfde hier gehoor in SA met die 6.5-284, In Amerika sweer die ouens omtrent 1200 tot 1500 Akurate skote. Manne hier in SA kry heelwat meer as die 1500 wat veronderstel is.
Ek weet nie of dit te doen het met die feit dat ons nie die kalibers so vinnig geskiet kry soos die Amerikaners met hulle kruite nie? Miskien is dit omrede Lope soveel goedkoper en soveel makliker is om te vervang daar dat hulle (in my oee) lope vervang wat nog baie akuraat is in ons terme? Weet nie maar weet net oor die algemeen kry ons meer skote hier met lope as wat daar oorsee in Amerika veral gekry word uit lope uit....
Ek het persoonlik wel net so raps oor die 2500 met my 25-06 Rem geskiet voor hy heeltemal op was, Ek glo daaraan om geweer te skiet tt op sy potentiaal.
Miskien is ek maar net te dom om die barrel burning ding te verstaan.
Groete
JP
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
Die groot ding by loop lewe is die term "AKKURATE SKOTE" My akurate geweer moet kan 6mm groepe skiet, en my buurman is tevrede met duim groepe, so hy bly tel tot sy gun nie meer 1" groepe kan skiet nie......
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
Hallo Cois
Goed om weer van jou te hoor! JP dit is presies soos Francois hier se, looplewe word altyd gekwoteer in die konteks waarvan die persoon praat. Benchrest en F-klas is gewoonlik die aplikasie as mense van looplewe praat maar hierdie sal nou glad nie van toepassing wees op ander dissiplines soos jag nie. Vir jag doeleindes kan n mens baie keer hierdie gekwoteerde syfers verdubbel of selfs meer.
Onthou ons as jagters of selfs baanskiet manne is nie so gepla oor konsepte soos die idiale TPL nie. Die idiale TPL gee maar n klein venstertjie van verweer vir die top skyfskiet man, maar vir ons is dit baie minder van belang. 0.001 in groepering beteken baie keer die verskil van wen of verloor. n Mens kan net nie die twee met mekaar vergelyk nie. Selfs vereistes van 1/2MOA sal die kwoteerde loopleeftye baie rek.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
So het iemand al iets gehoor van die 26Yster? Ek het lus vir simpel wees die laaste tyd
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Nuwe 26Nosler Kaliber
Kyk net die mpbr is op 3.5 duim en nie op 3 duim gebaseer nie. Die ding gaan nog steeds loop soos n luiperd met sy gat aan die brand.