TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Bullseye, Beyers se berekeninge bevestig wat ons gesê het en wys steeds 40mm op 200m in plaas van die 20mm wat jy kry.
Wat is nou verkeerd, jou 100m zero, 200m val of die 300m val? Daarmee saam is die BC moontlik hoog en jou scope track nie volgens die 1/8ste MOA verstelling nie.
Saam met 'n chrono wat verkeerd lees is hier 'n klomp probleme om eers deur te werk ...

-
bullseye
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Ok Arnold ek gaan scope clicks bevestig, in volgorde wat sal jy voorstel om alles oor te doen vir korrekte resultate
Bullseye.
Bullseye.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Hier is solank die nodes
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/2014/bullseyeobt.png
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/2014/bullseyeobt.png
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Bevestig jou 100m Zero
Bevestig jou val op afstande (moenie die scope stel van die 100m zero af nie): 200m, 300m en ek weet nie hoe vêr afstand jy beskikbaar het nie maar hoe verder hoe beter.
Kry nog 'n chronograaf by iemand wat "reg" is en vergelyk dit met joune.
Nou kan jy jou spoed en BC kalibreer. Soek bietjie op die Amerikaanse forums vir ouens wat al die 123gr Scenear se BC gemeet het uit eksperimentele data en vergelyk/gebruik dit eerder as die gepubliseerde data en kalibreer dan jou spoed.
Bevestig jou scope se verstelling. Soos ek sê al is dit konstant verkeerd is dit nie so groot probleem nie, maar as dit nie konstant is nie gaan jy sukkel.

Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Bullseye, ek het gou Bryan Litz se BC-data gaan opsoek. Hy het met empiriese toetse bepaal dat die 123 Scenar se BC-syfers die volgende is (gemiidelde waarde): G1: 0,519 en G7: 0,265. Sy toetse toon dat die G7 sleurprofiel baie nader aan die koeël se werklike verrigting is. G1 waardes varieer met spoed, dus is dit selde akkuraat.
Onthou ook dat daar gewoonlik 'n effense variasie tussen teorie en praktyk is. Daarom is die rekenaar-trajekte net 'n goeie riglyn, wat aangepas behoort te word met praktiese toetse.
Mooi geweer!!!

- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Dag Beyers, verskoon asb as dit 'n dom vraag is. Probeer ook maar nog leer.
Op jou screenprints van jou Ballsitiese program kan ek nie sien dat dit die hoogte van die scope bo die loop in ag neem nie. Is dit daar en word dit in ag geneem? Indien wel wat sal die verskil wees in verstellings as jy 'n 81mm (bulseye se scope) en dan 'n gewone scope van omtrent 45mm bo die loop gebruik.
Groete
Op jou screenprints van jou Ballsitiese program kan ek nie sien dat dit die hoogte van die scope bo die loop in ag neem nie. Is dit daar en word dit in ag geneem? Indien wel wat sal die verskil wees in verstellings as jy 'n 81mm (bulseye se scope) en dan 'n gewone scope van omtrent 45mm bo die loop gebruik.
Groete
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Bullseye
Met die oorspronklike data
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/2014/data1.png
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/2014/kruitdata.png
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/2014/uitset.png
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/2014/grafiek.png
Ek sien jy is baie naby aan node 4
Met 931m/s en die aanpassing van die van die brandspoed lyk die grafieke sleg maw die die geweer sal soos n letterlike bom werk.
Biltong
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/2014/Screenshot_2014-02-06-10-32-35.png
Ek sien ek het nie 1/8 duim vir die settings gemaak nie.

Last edited by Beyers on Fri Feb 07, 2014 7:39 am, edited 1 time in total.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Ek het die inkremente op Strelok verander na 5m en van 5m af begin meet om die afbloei van spoed te sien
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/Screenshot_2014-02-06-10-50-47-1.png
Dalk moet die Spoed verstel word dat mens 903m op 5 m kan kry?????
Strelok+ kan blykbaar nie G7 gebruik nie
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/Screenshot_2014-02-06-10-50-47-1.png
Dalk moet die Spoed verstel word dat mens 903m op 5 m kan kry?????
Strelok+ kan blykbaar nie G7 gebruik nie
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Lyk of jy maar weer moet gaan skiet en meet 
-
bullseye
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Middag manne
Ek staan nou met n rooigesig, ek het wragtig nie gelieg oor vorige syfers nie maar ek het nou gaan toets resultate is as volg:100m -zero
200m -34mm
300m -270mm
400m -615mm dit is moontlik dat skoot n paar mm op of af kan wees maar dit is die afmetings.
Ek het ook die clicks getoets dit lyk soos n gemiddeld van 60mm vir 2moa of 16clicks, let wel dit is op 100m geskiet ek het op laaste verstelling n groter variasie van 65mm maar dit kan seker maar ek wees.Terloops op 400m het geweer n 25mm 4 skoot groep geskiet met een flyer wat die mooi groepie bevark het alhoewel hoogte was konstant in lyn net regs.
Sal die syfers sin maak?Ek wil egter die toets weer herhaal oor n dag of 2.Kan dit wees dat cliks op scope soms nie dadelik beweeg of iets nie. As ek verstel draai ek altyd n click of 2 verby en dan terug na click wat dit moet wees.WEEREENS DANKIE VIR HULP

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Bullseye.
Indien moontlik, kan jy die temperatuur en windrigting en snelheid meet en deurgee.
Vir windsnelheid kan jy Zeupher aflaai op kyk op i-tunes vir 'n "Wind measurement app".
Dit werk deur die foon se mikrofoon en is redelik akuraat.
As jy kan laai Strelok Pro af. Dit kan G7 bc berekininge doen en sinkroniseer met jou foon se ingeboude druk en temperatuur meter. Dit kan ook vertikale difleksie agv horisontale windskuif bereken sowel as " spindrift".

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
As ek die inligting gebruik soos jy dit tot nou gegee het moet jou tabel as volg lyk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Help 'n bietjie met die weersomstandighede, soos Gawie sê, sodat mens die trajek reg kan uitwerk asb.
Het jy op alle afstande groepe geskiet en die middel van die groep gemeet?
1 MOA op 100m is 29.1mm, so jou 60mm is naby aan 2 MOA. Mens moet verkieslik meer stel om beter te weet en daar is ook 'n metode waar jy die geweer klamp en dan op 'n maat stok kyk hoe akuraat hy stel.
Het jy op alle afstande groepe geskiet en die middel van die groep gemeet?
1 MOA op 100m is 29.1mm, so jou 60mm is naby aan 2 MOA. Mens moet verkieslik meer stel om beter te weet en daar is ook 'n metode waar jy die geweer klamp en dan op 'n maat stok kyk hoe akuraat hy stel.
-
bullseye
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Arnold ja ek het op al die afstande 3skoot groeperings geskiet hpa-756, humiditeit 78%.Het strelok pro afgelaai groot verbetering op ou een.soos ek hom nou kry is dit 22clicks vir 300m .
Bullseye.
Bullseye.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
temperatuur?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Range (m) Drop (in)
100 -0.0
200 -2.0
300 -9.9
400 -24.1
Dit is teen 2960fps en 25 grade C
100 -0.0
200 -2.0
300 -9.9
400 -24.1
Dit is teen 2960fps en 25 grade C
-
bullseye
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
wat sê quickload vir jou dan Arnold soos ek dit het moet my spoed so 30f/s dan afkom om op n node te wees.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Nie 'n idee wat QL sê nie
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
30 FPS is feitlik niks
Kyk na ES van jou skote en jy behoort op die nommers te val.
Kyk na ES van jou skote en jy behoort op die nommers te val.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Soos Beyers sê is 30 fps niks. Onthou QL gee jou 'n aanduiding van wat die spoed moet wees. As jy gelukkig is met die groepe hoef jy mos nie verder te werk nie?
-
bullseye
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
More manne
alles loop nou mooi ,weer vanmore gaan skiet trajek loop net soos gister.Maar op 100m het ek vanmore presies 20mm hoer geskiet kan die omgewings toestande so baie verander?Verskil tussen gister en vandag is
gister temp 23,humiditeit 78%,hpa 756
vandag temp 18, humiditeit86%,hpa 757
op 300m gister 23 clicks vandag 25 clicks
Ek het nou strelock pro kan die program sy eie omgewingstoestande outomaties insit of moet jy dit manual doen soos ek op oomblik doen? hoe maak ek as ek gezero het met huidige toestande sal strelok die verskil na ander toestande more outomaties aanpas of gaan ek maar as die dag begin eers scope zero.
Die scope het n zero stop wat mens nie presies die stop kan vasmaak nie as gevolg van zero toestande bv vanmore was dit 6 clicks af

Kan mens die strelok pro op enige ander iets aflaai met n lang battery lewe die i-phone frustreer die hel uit my met sy battery lewe?
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: TRAJEK OM SPOED TE KAN UITWERK
Android program dus sekerlik enige Tablet of foon met Android fasilteite
Samsung
Samsung