Redfield 6-18x44 Accu-Ranger Varmint

Post Reply
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Redfield 6-18x44 Accu-Ranger Varmint

Post by NEGE3 »

Het iemand dalk eerste handse ervaring met die teleskope. Ek sien op hulle website dat jy kan afstand skat met hulle. www.redfield.com
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Redfield 6-18x44 Accu-Ranger Varmint

Post by Nickvn »

Hi Koos. Ek het een op my .223 en ja jy kan afstand meet as jy weet hoe groot die dier is. Ek het n lysie van groottes van meeste van die diere wat ek jag. Dit is nie absoluut akkuraat nie, maar sal werk as jy die dag moet weet hoe ver die bok staan as jy jou rangefinder vergeet het. Ek is verder baie gelukkig met die teleskoop. Baie goeie waarde vir geld.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Redfield 6-18x44 Accu-Ranger Varmint

Post by Polla1983 »

Waarna kyk mens prys gewys op hulle?
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Redfield 6-18x44 Accu-Ranger Varmint

Post by NEGE3 »

So R4,000 plus.
Groete,
Koos de Beer
Cohibas
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Thu Oct 24, 2013 11:51 am

Re: Redfield 6-18x44 Accu-Ranger Varmint

Post by Cohibas »

Ek het die 4-12X42 Redfield Revenge Accuranger op my 3006. Rangefinder werk vir my goed. Gaan kyk die demo op 'www.redfield.com'
Savage .270Win
Brno 30.06
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Redfield 6-18x44 Accu-Ranger Varmint

Post by Nickvn »

Ek het ook die 4-12X42 op my 300-6 en die 3-9X40 op my 9,3 en 6-18X44 op die .223. Ek is heel gelukkig met die Redfields. Dit is nou nie Zeiss etc. nie maar jy kry baie vir wat jy betaal. Redfield word nou deur Leupold gemaak.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Redfield 6-18x44 Accu-Ranger Varmint

Post by NEGE3 »

Dankie vir die terugvoer Nickvn.
Ek het 'n roer gekoop wat so teleskoop op het. Ek het al kennis gemaak met die Redfield teleskope en die manne wat hulle gebruik het was ook net positief. Ek het net gewonder oor die akkuraatheid van die metode wat hulle gebruik om jou te help om die afstand na die dier te bereken.
Gedink ek moet maar so paar verskillende lewensgroote papier bokke op die skietbaan opstel oor verskillende afstande en maar 'n praktiese skiet oefening insit.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Redfield 6-18x44 Accu-Ranger Varmint

Post by DanieDegenaar »

Ek wil net graag hoor of almal nog gelukkig is met die teleskoop. Ek het 'n Vortex gehad wat gebreuk het en die wapenwinkel kan vir my dalk die Redfield 6-18x44 kry. Is dit die moeite werd? Is die kruishaar voldoende in die nag?

Dankie

Danie
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Redfield 6-18x44 Accu-Ranger Varmint

Post by NEGE3 »

Ek het myne nog baie min gebruik maar sover so goed. Ek skiet ook glad nie in die aand nie so hier kan ek nie 'n opinie lug nie.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Redfield 6-18x44 Accu-Ranger Varmint

Post by DanieDegenaar »

Dankie Koos
Post Reply