V-Max vs Jakkals
-
Ysterkat
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am
V-Max vs Jakkals
Saterdagaand die outjie raak gery met lig
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: V-Max vs Jakkals
Magtag!!! Watse lig gebruik jy???Saterdagaand die outjie raak gery met lig
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: V-Max vs Jakkals
Watse grein V Max was dit
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: V-Max vs Jakkals
Mooi, goeie werk.
Self gesien Saterdagaand wat maak n .223 Vmax in 55gr aan n jak :-)
Self gesien Saterdagaand wat maak n .223 Vmax in 55gr aan n jak :-)
Too many to mention ;-)
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: V-Max vs Jakkals
Joe joe joe. Magtig maar dit is omtrent n kanon skoot.
Mooi en geluk.
Jaco
Mooi en geluk.
Jaco
-
Ysterkat
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am
Re: V-Max vs Jakkals
243 met 87gr V-Max
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: V-Max vs Jakkals
Ek het gister so paar 58gr Vmaxe gelaai vir die 243 wonder wat gaan hy met jakkals se kind maak
-
Ysterkat
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am
Re: V-Max vs Jakkals
V-Maxe vat nie nonsense nie, dit is nogal 'n gemors as jy daar kom
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: V-Max vs Jakkals
Sjoe, well done!
- Francois Hugo
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am
Re: V-Max vs Jakkals
Ou Mater,
Daardie V-max maak marakas as hy tref!!
Net 'n moeswillige vraagie? Waar staan jakkalse solank stil dat man hulle in die kop kan skiet!!!????
Hier waar ek hulle probeer uitroei, skiet man net vir die lyf en mik kans is daar ook nie eintlik nie!!!
Laai nog 'n klompie en doen hulle kwaad!!
Groete uit die Namakwaland
Francois
Daardie V-max maak marakas as hy tref!!
Net 'n moeswillige vraagie? Waar staan jakkalse solank stil dat man hulle in die kop kan skiet!!!????
Hier waar ek hulle probeer uitroei, skiet man net vir die lyf en mik kans is daar ook nie eintlik nie!!!
Laai nog 'n klompie en doen hulle kwaad!!
Groete uit die Namakwaland
Francois
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1895
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: V-Max vs Jakkals
Ja die Vmax doen waarvoor hulle gebou is. Hierdie twee jong jakke het eergister elk 'n 55 Vmax uit die 223 gekry. Die tweede een is van voor getref.
Last edited by Ratel on Wed Feb 05, 2014 4:26 pm, edited 1 time in total.
Maak 'n verskil
-
slagboom
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Aug 24, 2013 9:07 pm
Re: V-Max vs Jakkals
Ek self skiet net met 110gr V-max op my 308.
Beste is, as jy tref tel jy hom daar op
Beste is, as jy tref tel jy hom daar op
When only the BEST is good enough
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: V-Max vs Jakkals
Daai v-max is gevaarlik ja. Ek sou hierdie fotos eerder wou sien in die slegs vir lede afdeling met watermerk, dis bietjie baie grafies, ek verstaan julle wil die werking van die koeel wys.
J1
J1
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: V-Max vs Jakkals
ek stem saam jake,ekt geen probleem met die fotos nie maar ons weet mos daars altyd n jakkals wat skietgoed soekJake1 wrote:Daai v-max is gevaarlik ja. Ek sou hierdie fotos eerder wou sien in die slegs vir lede afdeling met watermerk, dis bietjie baie grafies, ek verstaan julle wil die werking van die koeel wys.
J1
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1895
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: V-Max vs Jakkals
Ek het nie eers fotos geneem wat die vmax met Waaierstert meerkatte doen nie
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1895
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: V-Max vs Jakkals
Net genoeg om te sien dit was 'n meerkat
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: V-Max vs Jakkals
Nee nie ke nie, want ek het nie gesien nie. Sal jy asb na stuur. Ek kyk daarna elkekeer as ek kwaad raak dan ontspan ek.Ratel wrote:Het my fotos afgehaal dan is almal gelukkig
My .222 is alweer by geweersmit, en het nog steeds nie 'n jakkie gedop nie. Het al 130 50 gr Vmaxe getoets. Die silencer werk mooi en die roer is swart so jakkie gaan my nie kan sien nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Ysterkat
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am
Re: V-Max vs Jakkals
Nog 'n jakkie wat sy kop verloor
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Ysterkat
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am
Re: V-Max vs Jakkals
Nog 2
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

