.308 scope
-
reggie
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm
.308 scope
Dagse manne
Ek het toe maar op die 308 besluit omdat ek seker meer op die baan gaan skiet as gaan jag. Dit is my 1ste en enigste
Geweer vir nou. Ek het howa .308 bull barrle bestel en wag nou vir die lisensie. Nou is die volgende vraag watter teleskoop? Nuut/tweedehanse een? Ek sal graag die geweer van tyd tot tyd wil gebruik vir jag tot ek nog geweer net vir jag kan aanskaf. So na watter vergrooting kyk jy wat tussen jag en kompetisie staan?
Dankie

Last edited by reggie on Mon Feb 10, 2014 8:47 pm, edited 1 time in total.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: .308
Ek het die 6x20 Vortex Viper op my swaar loop .308 en die 4x16 Nikon Monarch op my P14 .308. Altwee werk baie bakgat.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: .308
Ek weet Johan Louw het gereel "specials" op die Nikon scopes.
Kontak hom gerus, www.outdoorguru.co.za
Kontak hom gerus, www.outdoorguru.co.za
Too many to mention ;-)
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 297
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: .308
Dit hang seker af wat jy presies met die geweer wil maak (baan - 100m of 500m ens.) en waar jy sal jag. Jy kan dikwels verder kom met beter gehalte lense as met meer vergroting. Ek het dit self 'n paar maal ervaar. Ek gebruik selde meer as 10x of 12x in die jagveld. Op die skietbaan so hoog as 14x en soms kan mens meer wil gebruik, maar goeie glas het vir my altyd gewen.
Dit is geen komentaar rondom die voorstelle wat gemaak is t.o.v. fabrikate ens nie.
Ek dink vir jag moet jy maksimum 4x op die onderkant hê as jy in die bos gaan jag. Dan gaan jy redelik beperk wees met die meeste teleskope tot tussen 12x en 14x. Daar is wel 'n paar fabrikate wat 20 of 24x sal bied met 4x aan die onderkant.
Onthou die groot teleskope maak die gewere ook swaar so as jy jag is dit soms 'n faktor om te oorweeg.

- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2486
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: .308
[quote="AFRICAN LEADWOOD"]Dit hang seker af wat jy presies met die geweer wil maak (baan - 100m of 500m ens.) en waar jy sal jag. Jy kan dikwels verder kom met beter gehalte lense as met meer vergroting. quote]
Baie Waar
'n vriend het 'n tasco iets x 12 by 40 op sy geweer gehaat, daai skope was so dof en mens moes sukkel om te sien, ek wys toe watter verskil daar is met my Zeis 3 - 9 x 40, mens kan baie beter sien met my scope as syne, hy het dadelik 'n Leupold gaan koop.
Baie Waar
'n vriend het 'n tasco iets x 12 by 40 op sy geweer gehaat, daai skope was so dof en mens moes sukkel om te sien, ek wys toe watter verskil daar is met my Zeis 3 - 9 x 40, mens kan baie beter sien met my scope as syne, hy het dadelik 'n Leupold gaan koop.
-
reggie
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm
Re: .308
Ek het begroot vir R4000-5000. As ek meer moet betaal om 1 keer te koop sal ek maar my oe moet toe knyp en dit doen. Kan wel Rudolph 6-24x50 V1 kry vir R5900.00 wat dink julle van die scopes dit is my 1ste geweer en het regtig geen kennis van die goed nie.
-
reggie
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm
Re: .308
Hi
Baie dankie vir almal se hulp ek het nou soortvan besluit op Nikon Monarch 3 6-24x50.
My kop is weer deur mekaar gekrap met die Vortex Viper 6.5-24x50. Ek weet Nikon is goeie betroubare scope, maar vat van die Vortex?
Hoe lank is hulle al hier op die mark en hoe is hulle naverkoops diens? Hoe vergelyk die Nikon lense met Vortex? Die verkoopsman beweer dat die
Vortex tussen Nikon en Zeis is.

- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: .308 scope
Reggie, ek het die Nikon Monarch 3 4-16 op my 22-250 gesit en het ook die 5-20X44 so ruk terug gekoop om op my 300 Win Mag te sit. Ek was bietjie teleurgesteld met die Nikoplex reticle wat redelik grof is vir teikenskiet. Ek het gaan ky na die Rudolph 6-24X50 met T3 reticle en het die een Nikon wat nog nie gebruik was nie om geruil vir die Rudolph. Lens kwalitiet was baie dielefde maar daai T3 reticle gaan mooi werk vir fyn skiet as jy baie baan werk ook gaan doen.
-
Eric the viking
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Wed Oct 03, 2012 5:25 pm
Re: .308 scope
I'm selling my Rudolph (brand new) - check out the classified here on the site. Its a well built scope with great clarity and great reticule. contact me for any other details 0822639002. I was going to put it on my 308 before I sold it.