Hi Ratel. Ek het ongelukkig nie 'n antwoord vir jou nie.Ratel wrote:Fritz
Ja altwee was in die son, altwee was vol oop met nuwe batterye en die son skerms was op. Myne is "Chrony F1" en syne is die "Chrony" met die geheue en lang draad tot by tafel.
Chronograph do's & don'ts
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1888
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
Ek sal 'n bietjie die toets doen met 'n ander chrony en probeer vasstel wat die verskil kan veroorsaak.
Maak 'n verskil
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
Hallo Ratel
Indien al die stappe nagekom is wat vroeer bespreek was is ek ook maar stomgeslaan oor die een. Soos reeds gese kan 50cm die spoedverskil nie verklaar nie. Al antwoord is dat een van die twee foutief meet. Probeer maar joune toets teen n ander kronograaf of teen die nodeprogram en QL.
Groetnis
Wouter

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
Ratel,
Het basies dieselfde met 2 pro chrono's, myne en vriend sin.
Verskil is konstant so 40fps minder op my chrono teenoor syne, reg agter makaar opgestel.
Ons gebruik nou sy chrono se data aangesien dit ook nader is aan die voorspelling van quickload. En hoeer spoed op lang afstan is beter
Groete
JP

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
JP, as die verskil 'n konstante is kan jy maar jou chrony gebruik en bloot die ekstra by tel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
Presies hoe ek hom nou doen oom Driepoot.
Groete
jP
Groete
jP
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
Ek en Lappies het Saterdag dieselfde ervaar. Op die foto is my Chrony voor, en het konstant 35-40fps vinniger gelees.Ratel wrote:Wouter
Dankie vir al die tips. Ek wil graag by jou weet omtrent verskille in lesings.
Ek het nou die dag my F1 Chrony opgestel, nuwe battery en al daai goed in plek. Langs my het 'n ou met sy Chrony spoed gemeet van sy 6mm PPC. Ons het begin gesels oor die akkuraatheid van die chronys en het toe my chrony net voor syne opgestel sodat hy met een skoot deur altwee skiet. Die lesings het 100 f/s verskil alhoewel my chrony maar ongeveer 500 mm verder as syne voor die tromp was. Kan die 500mm so 'n effek he op die lesings?
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Mobile%20Uploads/41EC3177-24DB-4333-AB77-E87C67330D87_zpsxxjfeebn.jpg
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2488
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
Het iemand dalk die twee Chronograaphs weer omgeruil en gekyk wat dit, bedoelende eers een voor en dan omruil en ander een voor en die ander een agter
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
Negatief Flip,
Maar sal hom volfgende keer anders om doen.
JP
Maar sal hom volfgende keer anders om doen.
JP
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
Nee Flip ek wou nog maar daar was nie tyd nie. Gaan dit wel weer bevestig.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Chronograph do's & don'ts
Ek het Vrydag weer iemand gesien wat n Chrony werklik soos sy dinges opstel. Daar gaan een man teiken toe, die ander staan sommer gou hier n "check" die chrony, en nou is hulle reg om te skiet. Uit vyf skote lees die chrony 2 keer, heeltemal verkeerde lesings. Dit het my eindlik verbaas dat die ou nie sy chrony in sy maai in geskiet het nie.
Hier is stappe wat vir my baie suksesvol werk om die chrony op te stel:
1. Gaan sit jou teiken op by die raam waarteen jy gaan skiet
2. Sit jou geweer op die rus wat jy gebruik, met die kruishaar geplaas presies waar jy gaan skiet.
3. Natuurlik is jou slot uit, anders haal hom uit. Gaan nou na die plek waar jy die chrony wil opstel, belyn die chrony en geweer met mekaar, deur deur die chrony en deur die loop te kyk.
4. Gaan nou weer na die geweer, stel jou teleskoop op minimum vergroting. Jy behoort nou deur die teleskoop die twee vertikale bene van die chrony te kan sien. Fynere verstellings kan nou gedoen word aan die hoogte, lyn van die koeelbaan ens.

Veiligheid eerste manne!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Chronograph do's & don'ts
Ek skiet meestal alleen en dan vat dit 'n rukkie om die chrony reg op te stel... Ek het die volgende plan gemaak en dit werk vir my regtig goed, as dit reeds geplaas is hier, vra ek verskoning, ek het nie alles gelees nie!
Ek stel die geweer op die teiken op (met slot uit) en sorg dat geweer stewig is. Dan het ek 'n bore laser gekoop wat jy volgens jou kaliber, voor by loop insit en wat dan 'n straal gooi. As jy nie so laser het nie of wil koop nie (dink hulle is so R450 tot R600), werk hierdie laser pointers wat aan sleuterhouer kom, net so goed, sit dit net in die kamer en laat dit in die loop afskyn (om die hoogte reg te kry, gaan jy dalk 'n "adapter" moet prakseer). Maak 'n stuk karton wat ook "driehoekig" soos die chrony is en sit dit sommer met wasgoedpennetjies teen die agterste "driehoek" van die chrony vas. Die laser straal gaan mos nou skyn op daai karton en jy kan die chrony skuif tot hy reg is. Dit help om 'n merk te maak van waar die straal moet wees om elke keer presies reg te wees en sommer ook 'n kruis vir waar jou teleskoop op daai afstand gaan wees. Haal karton af en skiet!
Dit vat my nou minder as 5 min om chrony op te stel, teenoor die 20 min wat dit altyd gevat het en teen die tyd wat ek voorheen reg was om te skiet, was ek al redelik uitasem van elke keer vorentoe loop en verander....
Hoop dit help iemand en as daar 'n beter plan is, laat weet my asb!

Aim small, miss small
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2488
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
Fritz Hagen wrote:Nee Flip ek wou nog maar daar was nie tyd nie. Gaan dit wel weer bevestig.
Dankie dit sal noggal intresant wees wat die verskil dan gaan wees.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
Moenie chrony raak skiet nie.......
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
tau wrote:Moenie chrony raak skiet nie.......
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Chrony do's & don'ts
Fritz Hagen wrote:Liewe mens! Hoeveel S321 gooi hy agter daai 75gr koeëltjie?FCLoretz wrote: 'n Man het verlede sondag daar gaan skiet en lesings van 4200fps+ op sy chrony gekry met sy 308 en dit was alles agv hoe die skietbaan se dak lyk.Frederik jy moet vir daai ou 'n Somchem boekie koop voor ons sy begrafnis hou
![]()
Ja ek het ook noudiedag 3700fps met die 30-06 gekry, en het onlangs twee snaakse verskynsels gesien, wat gely het tot hierdie skrywe. My chrony het soos 'n mal haas errors gegooi in die middel van 'n helder dag, sonder dat ek eers skiet!! Skuif hom toe na die skaduwee en toe lyk als reg en die data maak sin. Die dag daarna is my lesings 100fps vinniger! Eks bietjie raadop.
Ek het noudiedag 'n lesing gekry van 1489 fps van 'n GSC koel 160gr met 69gr S365 agter dit (300WM)
Ek wonder nou met die gesels oor die cronys...
Ek skiet genoeg om 'n ordentlike chronograph te koop ( gaan nie gou wees nie, maar ek is beryd om 5k daarop te spandeer)
Het enege van jul al ervaring met die Magneto speed of die Steinert SuperChrono beide is 11-1-11 duur, maar is bleikbaar baie betroubaar in alle kondisies.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
Alec, ek probeer nou hier iets post maar dit wil net nie werk nie 
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
Wat prober jy noou post wat nie wil werk nie:D
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
Last edited by Fritz on Mon Feb 03, 2014 4:08 pm, edited 1 time in total.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Chronograph do's & don'ts
Manne, wie van julle het al ligte vir julle Chronys geprakseer, wat jou in staat stel om op bewolkte dae, of binneshuis te kan skiet.
Sover ek kon lees is dit met die "Chrony" maak (groen, rooi en blou), slegs nodig vir gewone LED ligte gekoppel aan 12v kragbron, of dan AC, sodat dit die flikker wegneem. Ander make soos die CED se weer duidelik dit moet infra rooi wees. Wat is julle opinie/ ondervinding?
Sover ek kon lees is dit met die "Chrony" maak (groen, rooi en blou), slegs nodig vir gewone LED ligte gekoppel aan 12v kragbron, of dan AC, sodat dit die flikker wegneem. Ander make soos die CED se weer duidelik dit moet infra rooi wees. Wat is julle opinie/ ondervinding?
Veiligheid eerste manne!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Chronograph do's & don'ts
Kry jy nie my whatsapp's nie?BRNO (Pierre) wrote:Manne, wie van julle het al ligte vir julle Chronys geprakseer, wat jou in staat stel om op bewolkte dae, of binneshuis te kan skiet.
Sover ek kon lees is dit met die "Chrony" maak (groen, rooi en blou), slegs nodig vir gewone LED ligte gekoppel aan 12v kragbron, of dan AC, sodat dit die flikker wegneem. Ander make soos die CED se weer duidelik dit moet infra rooi wees. Wat is julle opinie/ ondervinding?
Aim small, miss small
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
Ek het nou die Magnetospeed V2 gekoop. Nog nie op my eie geweer getoets nie maar wel 'n paar ander gewere en ek is baie beindruk. Hy is BAIE lig. Hy stel maklik op en as jy kyk na die reviews is hy net so goed soos die beste Oehler. Ek was net te gatvol vir hierdie "raai, raai hoe vinnig is ek" storie. Of die MS jou groeperings gaan beinvloed kan ek nie vir jou sê nie, POI sal wel verander maar dis nie 'n issue nie. Baie ouens meen hulle groepe lyk dieselfde, miskien kan Wouter hier sy ervaring deel. Ek sal bv wil weet of ek met die MS aan my TPL kan toets nadat ek my nodespoed gevind het sodat ek ES kan toets ook. Dit is dan ook nie heeltemal onmoontlik om die MS te gebruik sonder om hom aan jou loop vas te maak nie, maar dit gaan baie moeite en kophou verg en 'n stewige klamp wat kan verstel en roteer om twee asse. Dalk nie feasible nie, maar net 'n gedagte.alecjohnson wrote: Ek skiet genoeg om 'n ordentlike chronograph te koop ( gaan nie gou wees nie, maar ek is beryd om 5k daarop te spandeer)
Het enege van jul al ervaring met die Magneto speed of die Steinert SuperChrono beide is 11-1-11 duur, maar is bleikbaar baie betroubaar in alle kondisies.
Ek twyfel of hy my chrony heeltemal sal vervang. As ek 'n ladder test op 500m wil doen met 'n LA geweer en 'n spesifieke koeël waarop ek wil konsentreer, dan sal ek die chrony gebruik, met so paar modifikasies.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Chronograph do's & don'ts
By vêr die beste ding wat jy kan doen om 'n kronograaf te verbeter is om die afstand tussen die sensors te verleng. En dan ook natuurlik tesame met al die ander belangrike punte wat Wouter uitgewys het.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Chronograph do's & don'ts
Eugene wrote:Kry jy nie my whatsapp's nie?BRNO (Pierre) wrote:Manne, wie van julle het al ligte vir julle Chronys geprakseer, wat jou in staat stel om op bewolkte dae, of binneshuis te kan skiet.
Sover ek kon lees is dit met die "Chrony" maak (groen, rooi en blou), slegs nodig vir gewone LED ligte gekoppel aan 12v kragbron, of dan AC, sodat dit die flikker wegneem. Ander make soos die CED se weer duidelik dit moet infra rooi wees. Wat is julle opinie/ ondervinding?
Ek wag nog vir jou email met die plan warvaan jy praat.
Veiligheid eerste manne!
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: Chronograph do's & don'ts
Fritz,
As ek mag vra waar en wat het jy vir die Magnetospeed gekoop en betaal? ek is nou in die mark vir n kronograaf so jy voorstel dat ek dan sommer van dag een af die Magnetospeed moet koop?
Groete
As ek mag vra waar en wat het jy vir die Magnetospeed gekoop en betaal? ek is nou in die mark vir n kronograaf so jy voorstel dat ek dan sommer van dag een af die Magnetospeed moet koop?
Groete
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga