Rudolph scope
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Rudolph scope
Kerels help bietjie.Ek het rond gekrap op die forum maar kry nie antwoorde op my persoonlike voorkeur nie .Ek wil 'n rudolph scope aanskaf maar weet nie watter een nie . Die scope sal op my 30-06 diens doen en vir jagdoeleindes rondom 400m maksimum gebruik word.Dan sal ek ook papierbokke en gonge skiet ook rondom maksimum 400m.Ek gaan nie in die nag skiet nie . Die scope moet maklik kan stel na die verskillende afstande tussen 100m en 400m .Ek dink aan 'n T1 of T3 reticle maar sal "luister" na voorstelle van die manne wat reeds die scopes getoets het.Ek is al aan die verkeerde kant van vyftig en die hande is net te kort om nog te kan lees sonder bril...Dit hoef nie noodwendig die duurste Rudolph op die mark te wees nie maar eerder goed genoeg sal wees vir my bogenoemde omstandighede en natuurlik my sak ook sal pas.Ek het budget van ongeveer R5500.00
Ek luister graag....
Ek luister graag....
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Rudolph scope
Oom Vriell ek het die 4-16x50 TS op my 300H&H en hy werk perfek vir wat ek wil doen,die prys is hier rondom die R4300 en die waarborg op die scope is baie goed en diens is gewaarborg. Hy sal maklik tot op 400m werk op springbok groote wild.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Rudolph scope
Vossie baie dankie ek waardeer.Ek glo dat hy ook goed sal werk maar het toe net vandag vir my die V1 6-24 bestel nadat ek deur meeste inligting op die forum gegaan het en diensgewys het ook vir my laat besluit op Rudolph en glo ek gaan gelukkig wees met hom...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Rudolph scope
Vriell,
Ek glo jy sal baie gelukkig wees, het myne gebruik op die Delmas gongskiet en kon gemaklik sien tot 900m en het genoeg om tot daar te dail met die 260Rem.
Ek wou die HD Zeis op die 260Rem sit maar moet dood eerlik wees ek gaan hom maar los op die 25-06 vir my seun, aangesien ek glad nie kan kla oor die Rudolph nie hy werk 100% en dial akkuraat vir my behoeftes. Ek het gedail tot 610m al en weer terug gedial vir 100m en eerste skoot was in die plakker.
Mooiloop
JP
Ek glo jy sal baie gelukkig wees, het myne gebruik op die Delmas gongskiet en kon gemaklik sien tot 900m en het genoeg om tot daar te dail met die 260Rem.
Ek wou die HD Zeis op die 260Rem sit maar moet dood eerlik wees ek gaan hom maar los op die 25-06 vir my seun, aangesien ek glad nie kan kla oor die Rudolph nie hy werk 100% en dial akkuraat vir my behoeftes. Ek het gedail tot 610m al en weer terug gedial vir 100m en eerste skoot was in die plakker.
Mooiloop
JP
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Rudolph scope
Dis reg so Oom Vriell ek het self die C1 6-24x50 T3 vir teiken skiet wat ek op my 260rem savage LRP gaan sit,hy was op my 243 en het baie lekker gewerk.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Rudolph scope
JP dis baie verblydend om te lees van jou resultate met die spesifieke Rudolph scope.Kan nie wag vir myne nie en sal hopelik voor volgende naweek hom kan kry en instel.Ons skiet dan Papierbokke en sal hom dan probeer.Ek glo ek gaan happy wees met my keuse...sal terugvoering gee na afloop van die skiet oefening..
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Rudolph scope
Vriell
Ek het self een. 6 - 24 X 50 T3 met die illuminated reticle. Lekker teleskoop teen 'n baie goeie prys. Ek is net nie gelukkig met sy kliks nie. Gaan toets een in die winkel. Die kliks is amper ongeloofwaardig.
Groete
Dawie Malan
Ek het self een. 6 - 24 X 50 T3 met die illuminated reticle. Lekker teleskoop teen 'n baie goeie prys. Ek is net nie gelukkig met sy kliks nie. Gaan toets een in die winkel. Die kliks is amper ongeloofwaardig.
Groete
Dawie Malan
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Rudolph scope
Dawie ek is ongelukkig te vêr om winkel toe te ry en sal hom maar by die huis toets as ek hom kry. Iemand anders het elders weer op die forum genoem van die positiewe manier waarop die klieks van die Rudolph werk.Dalk is dit 'n defek op joune ?
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rudolph scope
vriell wrote:Vossie baie dankie ek waardeer.Ek glo dat hy ook goed sal werk maar het toe net vandag vir my die V1 6-24 bestel nadat ek deur meeste inligting op die forum gegaan het en diensgewys het ook vir my laat besluit op Rudolph en glo ek gaan gelukkig wees met hom...
Jy sal nie jammer wees nie.Is n baie baie lekke scope
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Rudolph scope
Dankie Capt . My "luck"...out of stock !Capt. Oblivious wrote:vriell wrote:Vossie baie dankie ek waardeer.Ek glo dat hy ook goed sal werk maar het toe net vandag vir my die V1 6-24 bestel nadat ek deur meeste inligting op die forum gegaan het en diensgewys het ook vir my laat besluit op Rudolph en glo ek gaan gelukkig wees met hom...
Jy sal nie jammer wees nie.Is n baie baie lekke scope
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Rudolph scope
VriellIemand anders het elders weer op die forum genoem van die positiewe manier waarop die klieks van die Rudolph werk.Dalk is dit 'n defek op joune ?
Ek sê nie die klieks werk nie, ek sê net die manier waarop hulle kliek is nie lekker nie. Die teleskoop "track" baie baie goed.
Groete
Dawie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rudolph scope
vriell wrote:Dankie Capt . My "luck"...out of stock !Capt. Oblivious wrote:vriell wrote:Vossie baie dankie ek waardeer.Ek glo dat hy ook goed sal werk maar het toe net vandag vir my die V1 6-24 bestel nadat ek deur meeste inligting op die forum gegaan het en diensgewys het ook vir my laat besluit op Rudolph en glo ek gaan gelukkig wees met hom...
Jy sal nie jammer wees nie.Is n baie baie lekke scope
vriell hoor by Rudolph self of hulle nie n scope in stock het nie
http://www.rudolphoptics.com/
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
stan man
Re: Rudolph scope
wou nou net se. probeer rudolph self maar die kaptein loop weer voor. 
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Rudolph scope
Dankie ek het van die begin af met Rudolph direk gedeel en is meegedeel dat die nuwe besending ongeveer 12 Februarie weer op die rakke sal wees.stan man wrote:wou nou net se. probeer rudolph self maar die kaptein loop weer voor.