SA Jaggeweer KZN ope
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Dankie Dries
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Julle moet lekker skiet, my beter helfde laat weet my die naweek dat my meisiekind se eerste kleuter sport dag nou Saterdag is. Ek gaan dit vir niks mis nie, pappa gaan bree bors sy meisiekind aan moedig.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: SA Jaggeweer KZN ope
HI Reggie, hoe lyk die weersvooruitsigte vir Saterdag?
Julle moet die skietpunte maar op die hoegrond hou.
Groete daar.
Julle moet die skietpunte maar op die hoegrond hou.
Groete daar.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Die weer sal ons kans gee om te skiet.
AL kom julle af net om te sien hoe lyk reen.
AL kom julle af net om te sien hoe lyk reen.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Dries Skiet wrote:Julle moet lekker skiet, my beter helfde laat weet my die naweek dat my meisiekind se eerste kleuter sport dag nou Saterdag is. Ek gaan dit vir niks mis nie, pappa gaan bree bors sy meisiekind aan moedig.
Ek gaan dit ook mis agv eerste atlitiek by kleuterskool.Sal maar volgende een skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Die weer was fantasties.
Baie dankie aan die manne van KZN,dit was baie lekker.Van die posisies was maar moeilik so van die groot klip af by die een gongbaan.Ons het lekker geskiet en gekuier.
Groete
Flip
Baie dankie aan die manne van KZN,dit was baie lekker.Van die posisies was maar moeilik so van die groot klip af by die een gongbaan.Ons het lekker geskiet en gekuier.
Groete
Flip
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Stem, dit was baie lekker. Gong baan no 3 was maar moeilik alhoewel daar manne was wat dit maklik laat lyk het. Sal maar nog bietjie moet oefen...
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Dit was 'n uitstekende skiet. Vir my was dit die beste nog. Al die standaard skietposisies is getoets, asook jou vermoe om aan te pas by moeilike posisies. Tog was dit realistes en geen "funnies" nie. Baie lekker dag gewees in terme van die weer, en die funksie na die tyd was uitsekend. Baie lekker kos.
Dankie aan Johannes, Reggie, Rupert, Ralph, Rob, Francois, en julle wederhelftes en al die ander natallers en ander wat gehelp het. Ons waardeer julle moeite.
Gee bietjie julle afstande asb: (Verste gong.)
1. Gong 1 -275m ?
2. Gong 5 - 250?
3. Gong 2 -350? Gong 4 -240?
4. Vark -75m?
5. Springbok -225m?
6. Blesbok -210m?
Groete Wicus.
Dankie aan Johannes, Reggie, Rupert, Ralph, Rob, Francois, en julle wederhelftes en al die ander natallers en ander wat gehelp het. Ons waardeer julle moeite.
Gee bietjie julle afstande asb: (Verste gong.)
1. Gong 1 -275m ?
2. Gong 5 - 250?
3. Gong 2 -350? Gong 4 -240?
4. Vark -75m?
5. Springbok -225m?
6. Blesbok -210m?
Groete Wicus.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Wikus
Die gong bane is nog nie afgebreek nie en sal dan kan range.
My skattings van verste gongs
Baan 1 280m
Baan 2 260m
Baan 3 350m gong 4 260m
Springbokke 240m
Vark 70m
Blesbokke 200m
Dankie aan al die manne wat gekom het en al die wenners.
Volgende jaar maak ons weer so
Die gong bane is nog nie afgebreek nie en sal dan kan range.
My skattings van verste gongs
Baan 1 280m
Baan 2 260m
Baan 3 350m gong 4 260m
Springbokke 240m
Vark 70m
Blesbokke 200m
Dankie aan al die manne wat gekom het en al die wenners.
Volgende jaar maak ons weer so
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Hi Reggie
Dit sal interressant wees om die werklike afstande te weet, dankie.
Ek sien Wimpie is baie fluks met die tellings. Dit was al gisteraand op die website.
Lekker dag.
Dit sal interressant wees om die werklike afstande te weet, dankie.
Ek sien Wimpie is baie fluks met die tellings. Dit was al gisteraand op die website.
Lekker dag.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Right hier is die amptelikke afstande en posisies
Baan 1 Gongs by dammetjie. Gebruik klip om oor te skiet. (kon sit of le)
Gong 1 281m
2 260m
3 237m
4 218m
5 182m
Baan 2 Gongs Staan oor groot ronde baal
Gong 1 201m
2 183m
3 203m
4 248m
5 253m
Baan 3 Gongs Gebruik klippe as rus
Gong 1 309m
Gong 2 354m
3 345m
4 267m
5 189m
Baan 4 Vlakvark vryhand staan 70m
Baan 5 Springbok sit met driepoot 241m
Baan 6 Blesbok vryhand le oor elmboe 202m
Baan 1 Gongs by dammetjie. Gebruik klip om oor te skiet. (kon sit of le)
Gong 1 281m
2 260m
3 237m
4 218m
5 182m
Baan 2 Gongs Staan oor groot ronde baal
Gong 1 201m
2 183m
3 203m
4 248m
5 253m
Baan 3 Gongs Gebruik klippe as rus
Gong 1 309m
Gong 2 354m
3 345m
4 267m
5 189m
Baan 4 Vlakvark vryhand staan 70m
Baan 5 Springbok sit met driepoot 241m
Baan 6 Blesbok vryhand le oor elmboe 202m
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Dankie Reggie, daai Gongbaan no3 was maar lekker ver. Ek het nie gedink dis oor die 350 meter nie. En party ouens kon net nie regkom om stil te hou oor die klip nie. 
Ek het die Springbokbaan bietjie onderskat. Gelukkig is die .243 se trajek plat genoeg en het my skote nog in die kop gebly al was dit bietjie laag.
Dankie weereens vir 'n uitstekende skiet.
Groete
Wicus.
NS. Weet ons al waar die Noordwes skiet gaan plaasvind?
Ek het die Springbokbaan bietjie onderskat. Gelukkig is die .243 se trajek plat genoeg en het my skote nog in die kop gebly al was dit bietjie laag.
Dankie weereens vir 'n uitstekende skiet.
Groete
Wicus.
NS. Weet ons al waar die Noordwes skiet gaan plaasvind?
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Antoon het my gese hy het n nuwe plek maar weer naby Bloemhof
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Net nie weer oor kookende 20litre dromme en staal kontrapsies nie, en ook nie daai verdomde pyp wat so spring nie.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Jaa....... hou by die basics. Miskien moet Reggie-hulle 'n paar van daai lekker groot klippe saamry Bloemhof toe.
)
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Dries jy sal moet kom saam skiet dan kyk ons wat ons kry.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Is reg, sal gou die datums loer.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: SA Jaggeweer KZN ope
Ek weet nie of ek lus is om so ver te ry nie, my laaste ondervinding daar het maar n goor smaak agter gelaat.
OOPS!!! Amper is ek vrou loos, mamma se verjaardag is die 9de Maart.
OOPS!!! Amper is ek vrou loos, mamma se verjaardag is die 9de Maart.