Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by Stefan764 »

Dag Jagters

Ek wil graag julle opinie he oor doppe. (nee, nee, nie daai soort nie... patroon doppe jong!)

Ek het die laaste 6jaar PMP se doppe gebruik in my 7x64. Van die doppe is 13 keer gelaai. My kissie onder in die kas het +-230 doppe in en in die hele batch het ek net 3 gekry wat n krakie in die nek het, al die ander doppe was piekfyn. Moet se ek laai heelwat onder die maksimum lading, so dit help ook.

Wat ek nou graag wil uitvind is die volgende:

WAT IS DIE BESTE DOP OP DIE MARK itv:
1) HERLAAI/HERLAAIBAARHEID(oor en oor en oor laai) EN
2) AKKURAATHEID

Ek het gister vir my n pak van 50 NORMA doppe gekoop en ek moet se, vir n man wat PMP doppe by die 10 keer oorgelaai het wat dit nogal n heftige sommetjie geld wat die ou sakkie doppe gekos het.

Hoeveel keer kan ek n NORMA dop laai as ek my lading redelik in die middel hou? Watter ander doppe is daar beskikbaar wat in die "duur" kategorie val? Ek weet baie van my vriende is 100% Lapua be**k, maar ons manne met die Europese 7x64 het nie daai dop tot ons beskikking nie.

Gaan goed manne en ek sien uit na julle trugvoer!

Jagters-Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by Arnold »

Soos jy s? is die doppe vir die 7X64 maar beperk. Ek dink egter as jy daai lot pmp doppe wat jy het ordentlik sorteer sal jy met hulle ook mooi kan skiet.

Met sorteer bedoel ek nie slegs volgens gewig nie, maar ook namate die dop se nek wand dikte varieer.
Ek dink dit was Piet Breedt {ek moet seker s? oom} wat my hierdie raad gegee het.
Hy het ook ges? dat jy moet nou nie dink dat jy daai dop met baie variasie kan reg sny nie ... daai dop bly swakker omdat die brass regdeur die lengte van die dop so sal varieer.

Ek het al mooi groepe met my 308 geskiet uit pmp doppe met pmp koeels, maar self gelaai natuurlik.

Stefan, ek het al menigte male gevra hoeveel keer kan mens 'n dop herlaai en elke keer dieselfde antwoord gekry ... dit hang van baie faktore af en al was als bekend is die antwoord steeds onbekend :)

Behalwe vir jou lading hang dit ook af hoe groot jou kameris ten opsigte van jou sizing die, of jy neck size, of jy jou doppe aneal ens.


Om jou vraag op die beste dop te antwoord moet dit seker Lapua wees. Al die ernstige ouens gebruik dit ek skryf dit voor.

{sorry oor die gebabbel maar ek is eintlik net nie lus vir werk nie en droom oor 'n nuwe scope  ;) }
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by Stefan764 »

Dankie Arnold

Ja ek sukkel dam self om die gedagte dat Mei-maand 6 en n half maande weg is klein te kry hier waar ek agter die rekenaar in die kantoor sit. Dis die dat ek toe beginne droom oor my herlaaistel wat in die studeerkamer staan en wag vir as ek by die huis kom!

Ek gaan nou maar eksperimenteer met die NORMA doppe. Die verkoopsman by VLT Wapens het my ook verseker ek gaan nie probleme met hulle he nie en gese ek sal as ek my doppe oppas seker so by 15x uitkom.

Is daar enige ander doppe op die mark vir 7x64 beskikbaar en na watter pryse kyk n mens?

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by Arnold »

SAKO, RWS, Sellier & Bellot en Prvi maak almal 7X64 brass. Of jy dit in die hande gaan kry en wat dit kos weet ek nie.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by Louis Kriel »

Hoeveel keer jy jou Norma doppe gaan kan herlaai sal afhang van hoe "sag" jy met jou doppe werk. Vollengte "resize" is harder op dopppe as Neck Size. Die dop verleng met elke re-size veral in die nek area. Slims ouens het toetste gedoen en bevind dat dit meer die re-sizing is as die brassflow wat die dop laat rek.  My 30-06 Norma doppe is ongeveer 18 keer herlaai voor hulle in die skouer/nek area gesplit het. 
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by Francois Marais »

Stefan

Beste doppe wat ek al mee gewerk het is Norma en Lapua, nie noodwendig in daai volgorde nie. Jy hoef hulle nie uit te weeg en te sort en, en, en.....nie. Koop n batch van enige van daai doppe, laai en skiet, hulle quality control is goed genoeg, jy hoef dit nie te doen nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by Stefan764 »

Baie dankie Francois, dis presies die antwoord wat ek gesoek het. Baie ouens wil graag ook iewers seker n 12mm groepering op 200m skiet, mar vir my is dit nie belangrik nie. As ek n tennisbal op 200m kan omklits beteken dit vir my eks akkuraat genoeg om die vitals op dai afstand te tref. En as NORMA of SAKO of watter gehalte dop my ook al kan help met dit dan betaal ek dit met graagte.

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by JACQUES BOTHA »

Stefan.
Die doppe is maar een van vele komponente wat jou help om kleiner groepe te gooi.
Daai klein groepe is n samevoeging van n klompie dinge om n tennisbal op 200 te groep is nie goed genoeg nie , op 250 raak dit n sokkerbal op 300 n boerpampoen en n half en op 350 n waatlemoen op steriode..
om n tennisbal konstant op 200 raak te skiet  meer aanvaarbaar ja. want  dan relatief gesproke behoort jou geweer n gholfbal groep te skiet agv human error in die tennisbal skiet proses.
Ek is self skuldig ons moet meer tyd spandeer aan ons skiet oefening en aan ons geweer en komponente en die maksimum  uit hom haal.
Soos met probleemdier beheer gebruk alle moontlike metodes om hulle aan die pen te laat ry.
Doen ook so alles wat in jou vermoe is om jou roer so akkuraat moontlik te kry...(ek pleit skuldig ek doen ook nie alles nie, maar probeer alles)
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by Arnold »

Jacques, so waar wat jy s? en tog gaan jag 100de mense wat volgens my nie goed genoeg kan skiet nie elke jaar jag.

Dit is verbasend om party ouens se groepe op die baan {van die bank af} te sien en dit dan maar op 100 of 200m. Hierdie ouens is dan hoogs tevrede dat hulle roere nou in geskiet is en hulle kan maar gaan jag. Nie dat ek goed skiet nie maar ek sweer ek skiet beter groeperings op 200m uit die sit posisie as baie op 100m van die bank af  :-[
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by Stefan764 »

More Jakkie

Nee ek stem 100% saam dat die doppe slegs een komponent van akuraatheid is, maar ek voel in my geval het ek t.o.v die doppe nooit genoeg aandag gegee nie. Ekt altyd gemengde doppe gebruik uit onkunde. Die laaste paar jaar het ek net PMP doppe gebruik, maar ek moet bieg, ek weet nie hoeveel of watter doppe 2 of 4 of selfs 8 keer gelaai is nie. Oor n ou soms haastig (of lui of wat ook al) is, ek weet nie??

Ek het net besluit n man moet iewers begin en oor die dop tog maar die spil is waarom n patroon draai het ek besluit ek "tackle" hom eerste.

Ek begin nou met n eksperiment om ligter punte in my 7x64 te skiet om die platste trajek moontlik te kry en dan uiteindelik my "tennisbal" op 250 en dan ook hopelik op 300 meter te kan omklits.

Ek het besluit op 139gr punte (nog nie van een ou gehoor wat sukkel om met hulle te groepeer as hy sy regte lading gevind het nie) en op S365 kruit. Nou begin die lang proses om my geweer se regte lading te vind. Dis n lang, tog bitter lekker fase van die afseisoen!

Dankie vir jou trugvoer! En om by jou argument en ook by Arnold aan te sluit, ek dink n man moet maar soveel moontlik tyd agter die roere spandeer in die afseisoen, dit is tog lekker en dit bou verseker selfvertroue. Ek dink net ons moet een belangrike aspek byvoeg, en dit is Jagtersetiek. Ons het die jaar in Augustus loop Springbok skiet daar in Mier se wereld op n vriend se plaas. Ek kon daardie naweek net 2 Springbokke skiet oor ek weet wat my vermoens as jagter is. Beide my bokke het geval op onder die 200m merk oordat ek geensins vertoue in myself het op n afstand verder as dit nie, veral met so klein teiken. En dis die rede waarom ek begin om uit te vind oor meer akkuraat herlaai. Ek dink as ons as jagters met meer sekerheid en minder windgatgeit (ek praat van myself ook maats, het al n paar lelike windgat foute in my lewe gemaak...) skiet gaan ons minder verrotte kwesbokke volgende seisoen dood in die veld optel...

Cheers vir eers!
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by Louis Kriel »

Arnold wrote: Jacques, so waar wat jy s? en tog gaan jag 100de mense wat volgens my nie goed genoeg kan skiet nie elke jaar jag.

Dit is verbasend om party ouens se groepe op die baan {van die bank af} te sien en dit dan maar op 100 of 200m. Hierdie ouens is dan hoogs tevrede dat hulle roere nou in geskiet is en hulle kan maar gaan jag. Nie dat ek goed skiet nie maar ek sweer ek skiet beter groeperings op 200m uit die sit posisie as baie op 100m van die bank af  :-[
Jy's heeltemal reg Saterdag na Saterdag skiet die manne groeperings op 100 meter en loop en spog na die tyd. Kom hulle in die jagveld kyk hulle angstig rond, waar is die "bench"? Skiet dan heel senuagtig die bok se agterbene af.  Ek oefen gereeld oor my stokkies en kniee, moet ook nie daai 50meter uit die vuis vergeet nie.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
jmb

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by jmb »

Hi Stefan. Ek is baie beindruk met Lapua doppe. Ons het 'n 243 wat glad nie wou groepeer met gekoopte ammo nie. Om die waarheid te se dit het geneuk om die skyf op 100m konstant raak te skiet. Het eers pmp doppe gebruik vir herlaai. Beter maar niks om oor huistoe te skryf nie. Toe koop ek Lapua doppe. Die verskil was ongelooflik op daai 243.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by Stefan764 »

Nee ek hoor ou JMB maar smaak my nie n man kry die 7x64 in die Lapua maak nie....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
jmb

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by jmb »

Ni dit geweet n nie nogal jammer. Wat van Norma?
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by Stefan764 »

Is besig met NORMA ja, die manne wat hulle skiet is baie tevrede met hulle. Al wat my pla met die ingevoerde goeters is die beskikbaarheid. Ons gesels nou laasweek op die skietbaan so, en n klomp manne kla oor ingevoerde doppe en veral punte wat nie inkom nie. Dit krap n man nogals om as jy wil laai en jou dinge wat jy benodig is nie op die rakke nie... Al raad is dan nou maar seker om jou eie voorraad punte en doppe so opte bou lat n man nie in die knyp kom nie...

SAKO doppe sal maar seker dieselfde probleem wees? Die beskikbaarheidsrisiko...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
jmb

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by jmb »

Het selfde probleem met Norma. Het 'n lekker lading vir my 375. Het dit uitgewerk met Norma doppe. Sukkel nou my alie af om weer te kry en sien bietjie op om nou ander doppe te kry en weer lading te bepaal. Ek gebruik 270gr barnes X en ladings uitwerk hiermee raak bietjie duur.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by Stefan764 »

JMB (is dit nie eitlik J&B nie? haha! )

Jy slaat hom nou op die kop! n Man werk so hard aan jou perfekte lading en dan drop die suppliers jou... En veral by julle manne met die groot roere reek die goeters nie juis goedkoper nie!!!! Wonder nou self of ek nie my .375 Sauer deposito moet vat en n .243 Ruger moet koop nie........

Groete Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
jmb

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by jmb »

Maak soos ekke koop albei. My vrou gaan my nog vermoor as sy werklik 'n idee het h wapens ek regtig het. Ek sweer ek gaan ook seker eendag in my graf omdraai as ek iets moet oorkom en sy die goed gaan verkoop vir die prys wat ek haar vertel het ek  vir hulle betaal het.
Ricardo Mouton

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by Ricardo Mouton »

EK HET OOK NET MET HIGHLAND DOPPE SKIET EN DIT WAS OK OKAY GWEES,GEBUIK NOU S&B (Sellier & Bellots) DOPE VIR MY N BETER GEHALTE.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by Jagtersdok »

JMB

As jy Remington doppe wil skiet kan jy maar dieselfde lading gebruik. As hy nie presies dieselfde is nie begin 0.4gr onder jou lading en werk met 0.2gr inkremente jy sal die nuwe load binne 4 of 5 loads kry( Onthou net om dieselfde TPL te gebruik as wat jy aanvanklik uitgewerk het
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
jmb

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by jmb »

Dankie JD. Het egter nou eers die ou 375 geparkeer. Het 100 Nossler STW doppe gekoop.( Eina!!! :D) Ek gaan nou eers bietjie met hulle werk.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Doppe - (in my geval vir die 7x64) - wat is die beste?

Post by tripodmvr »

Ek het 'n pasgemaakte 7x64 op 'n P14 aksie. Ek het nog net PMP doppe gebruik en kry gereeld 1 dm groeperings met verskillende komponente. 'n Baie v?r gooi is 300m en dan is jy binne 'n tennisbal.

Maak die PMP doppe sagter met hittebehandeling en hulle sal goed presteer. Vir algemene jag is hulle meer as goed genoeg.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply