Nikko Stirling
-
Andre
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Thu Feb 21, 2013 6:35 pm
Nikko Stirling
Dag manne
Ek wil bietjie hoor wat se julle oor n Nikko Sterling Nighteater Platinum 6-24x50? Ek kan nou so scope kry en wil hom gebruik op my 223.
Dankie
Andre
Ek wil bietjie hoor wat se julle oor n Nikko Sterling Nighteater Platinum 6-24x50? Ek kan nou so scope kry en wil hom gebruik op my 223.
Dankie
Andre
CZ 7x57
Norinco .22
BRNO .22
CZ 75 Duty
Norinco .22
BRNO .22
CZ 75 Duty
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Nikko Stirling
Ek weet wel dat na diens uiters swak is.....Het een op my .22 en hy hou nog sover maar ander is nie so gelukkig nie en wanneer hy breek begin jou probleme met na diens. Ons het gesukkel met die reps en party plekke wat hom verkoop is ook nie gelukkig met die N S se diens nie.Dit is my ervaring met hulle.Ander mag verskil en ook beter diens ervaar het..
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Nikko Stirling
Nee wat bly weg van daai Night crapper!?
-
Andre
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Thu Feb 21, 2013 6:35 pm
Re: Nikko Stirling
Dankie julle. Marius wat is die rede dat jy so se?
CZ 7x57
Norinco .22
BRNO .22
CZ 75 Duty
Norinco .22
BRNO .22
CZ 75 Duty
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Nikko Stirling
GEEN NAVERKOPE DIENS
GEEN NAKOM VAN WAARBORG
GEEN NAKOM VAN WAARBORG
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Nikko Stirling
Kwaliteit nie van beste nie verstellings volgens ou wat ek ken veel te wense oor!? En soos genoem patetiese waarborg en diens! Kan baie beter doen om paar rand by te sit.Beyers wrote:GEEN NAVERKOPE DIENS
GEEN NAKOM VAN WAARBORG
Last edited by mariusr on Mon Jan 27, 2014 11:42 am, edited 1 time in total.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Nikko Stirling
Die Air King op my Gamo werk bevredigend, maar al by paar manne gesien dat NS nie werk op groter kalibers nie. Nie persoonlike kennis of ervaring met NS nie en hoop om nooit te kry nie....
Aim small, miss small
-
Andre
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Thu Feb 21, 2013 6:35 pm
Re: Nikko Stirling
Dankie vir die terug voering manbe. Ek kan n lynz 6x42 en dan die nikko stirling 6-24x50 kry vir R2400.
CZ 7x57
Norinco .22
BRNO .22
CZ 75 Duty
Norinco .22
BRNO .22
CZ 75 Duty
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nikko Stirling
If you can get it cheap cheap and it works like its suppose to you can use it on your 223.Some work fine others don't.usually they don't track 100%
If it breaks or stops working take it of your rifle and gooi it in the bin
If it breaks or stops working take it of your rifle and gooi it in the bin
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Nikko Stirling
Lynx sal jou nooit drop nie! En indien iets gebeur baie goeie waarborg en diens.
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Nikko Stirling
Ek stem saam met wat Capt.Oblivious, ek het 5 jaar met my nikko stirling 4 x 16 x50 op .308 gejag en teiken geskiet.Ek het nou n Vortex Viper 6.5 x 20 x 50 gekoop, want skiet nou meer papier bokke as wat ek jag, so op 300m wil ek nog die gat kan sien en stel gereël aan turrets, daarom verander toe na Vortex.Het hom nou 5 Maande.
So klaar nou met nikko stirling (CHEAP ) gooi hom in die kas en kry toe n ander een.
Jou scope R2400 myne R7400, maar ons sal selfde bok raak skiet.
Charles
So klaar nou met nikko stirling (CHEAP ) gooi hom in die kas en kry toe n ander een.
Jou scope R2400 myne R7400, maar ons sal selfde bok raak skiet.
Charles
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nikko Stirling
Jy begroting is nie te sleg nie. Ek sou ook nie eers die Lynx gevat het nie. Gaan kyk op S&O se website. Daar is vyf teleskope in die Nikon reeks wat in jou begroting pas. n Paar by Rudolph ook. Kontak die manne en vra vir n afslaggie, en jy het n scope met n waarborg wat jy nie kan uitleef nie, en al is die waarborg oor vyf jaar verby, gaan hulle nog steeds die pad saam met jou stap.Andre wrote:Dankie vir die terug voering manbe. Ek kan n lynz 6x42 en dan die nikko stirling 6-24x50 kry vir R2400.
Veiligheid eerste manne!
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Nikko Stirling
Ek het 27 jaar terug 'n Nikko Stirling Gold Crown (made in Japan) gekoop vir R143. Die ding het al baie skrape en stampe gekry, maar werk nog steeds. Onthou, op 'n vaste vergroting, is daar baie minder bewegende dele wat kan lol. Ek sal vir seker nie 'n nuwe een, met verstelbare vergroting, koop nie.
Alle teleskope gee iewers langs die pad af probleme. Veral as jy hulle baie gebruik. Maak seker jy koop een wat herstel kan word oor 10 tot 20 jaar.
Meeste van my teleskope is Lynx en Leupold. Die helfte van my Leupolds was al terug fabriek toe. En hulle werk weer so goed soos nuwes.
Selfde vir my Lynx'e. Herstelwerk vat selde langer as 2 weke.
Ek het nog 'n paar van die ou "lewenslange waarborg" Japanese Tasco teleskope. Toe die een 'n probleem kry, wou die verspreiders my oortuig om enige nuwe Bushnell (selfde firma) te koop teen 25% afslag. L.W. My HANDELAAR moet die afslag gee, uit sy marge. Gmf!
Kyk na die teleskoop se eienskappe en prys. Maar maak seker jy kan naverkoop-diens kry!