Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Wed Oct 13, 2010 3:38 pm
Al ooit so goeie camo job gesien op n geweer, dis nou nie die mooiste wat ek al gesien het nie ma so effektoef.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Witpietskiet
Hero Member
Posts: 763 Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Post
by Witpietskiet » Wed Oct 13, 2010 3:50 pm
Blok ek stem, dit is nou baie goed gedoen. Daar gaan seker ook baie tyd en n paar rand in om n roer so mooi te kry?
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Boesman
Sr. Member
Posts: 447 Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Post
by Boesman » Wed Oct 13, 2010 4:42 pm
BLOK
En wat noem 'n mens nou daai Remington?
En wat noem 'n mens daai maernekbok? Ek ken dit nie.
Lyk soos 'n nekskoot?
Robert
Sr. Member
Posts: 425 Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Post
by Robert » Wed Oct 13, 2010 5:12 pm
Mens moet net nie die geweer teen 'n boom sit as jy die natuur beantwoord nie. Jy gaan lank soek om hom te vind.
\
Robert
Oorwining deur opleiding
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Thu Oct 14, 2010 7:55 am
Boesman die bok weet ek nie, ma dink om by Robert se stelling aantelas kan jy die geweer, die naam geweersoekcamo gee.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Christo
Hero Member
Posts: 3312 Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Post
by Christo » Sat Oct 16, 2010 11:10 am
Lyk daai bok nie baie soos 'n takbok ooi nie?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Boesman
Sr. Member
Posts: 447 Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Post
by Boesman » Sat Oct 16, 2010 3:52 pm
Geweersoekcamo. Mmm. Sal werk, want die bokke wil mos ook nie 'n geweer sien nie.
Jakkies en katjies ook nie.
Nico de Jager
Hero Member
Posts: 671 Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Post
by Nico de Jager » Wed Oct 20, 2010 8:36 pm
Jis Manne
Geweer? Watse geweer?
Groete
Ribbok
Geno
Administrator
Posts: 13648 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Tue Nov 09, 2010 1:02 pm
Daai lyk soos gedipte camo, jy kry 'n DIY kit vir $100, dit lyk vrek mooi! Sal dalk 'n sintetiese kolf op die 308 gooi en so 'n camo joppie doen.
http://www.camodipkit.com/index.htm
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!