Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
Ek het vandag 'n paar teleskope by Safari met bg. vergelyk. In dieselfde prysklas is die Bushnell nogal baie helder. Kan iemand met ondervinding sy opinie gee asseblief.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
Mag ek vra met watse teleskope jy hom vergelyk het? Ek het ongelukkig nie ondervinding metdie scope waarvan jy praat nie maar het self n 6500 in 2.5-16x50 wat ek nog so bietjie moet vergelyk met my ander scopes maar het nognie die kans gehad nie.
- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Re: Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
Met Zeis en Night Force.Arnold wrote:Mag ek vra met watse teleskope jy hom vergelyk het? Ek het ongelukkig nie ondervinding metdie scope waarvan jy praat nie maar het self n 6500 in 2.5-16x50 wat ek nog so bietjie moet vergelyk met my ander scopes maar het nognie die kans gehad nie.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
Ek het die 4.5-30x50 en is bruikbaar tot so 26 x vergroting. Ek sien die 308 gate op wit papier nog op 400m. Ook nie te lang scope ivm ander scopes in die vergrooting klas. Lekke versatile met die lae vergrooting tot hoog.
- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Re: Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
303.303 wrote:Ek het die 4.5-30x50 en is bruikbaar tot so 26 x vergroting. Ek sien die 308 gate op wit papier nog op 400m. Ook nie te lang scope ivm ander scopes in die vergrooting klas. Lekke versatile met die lae vergrooting tot hoog.
Ek stel belang in die een wat jy het. Is jy tevrede met die kruishaar en kan die scope "gedial" word?
Is daar 'n batllistiese program waarvolgens "dial" uitgewerk word?
Groete
Bulle
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
Die kruishaar is baie nice vir my. Ek het die mildot hys nie te dik of dun nie. Hy het die tactical turrets en ja jy dial met hom en lyk of hy mooi track. Ek werk nie met balistiese program nie ek skiet en kyk hoeveel clicks. Ek sal jbm balistics gebruik net om te sien min of meer hoeveel clicks vir n afstand en als neerskryf en dan self bevestig op die baan. Op die tyd toe ek myne gekoop het was daar nie ander scopes wat vir my soveel gebied het vir die geld.
- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Re: Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
Huidiglik, volgens my behoefte, lyk dit na goeie waarde vir sy prys..303 wrote:Die kruishaar is baie nice vir my. Ek het die mildot hys nie te dik of dun nie. Hy het die tactical turrets en ja jy dial met hom en lyk of hy mooi track. Ek werk nie met balistiese program nie ek skiet en kyk hoeveel clicks. Ek sal jbm balistics gebruik net om te sien min of meer hoeveel clicks vir n afstand en als neerskryf en dan self bevestig op die baan. Op die tyd toe ek myne gekoop het was daar nie ander scopes wat vir my soveel gebied het vir die geld.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Wie besit 'n Bushnell Elite Tactical?
Dis rerig moeilik om te besluit op n scope deesdae daar is net te veel opsies. Ek weet net nie hoekom kan meer vervaardigers maak dat die scoes op n lae vergroting begin nie? Is dit moeilik? Dis mos lekker om so veelsydige scope te he lae vergroting as jy wil naby jag en dan lekker hoog opdraai vir daai langskote en lekker vir die baan as jy wil fein skiet.