Terminator KD!!

Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Terminator KD!!

Post by grumpy »

Clarence is nog in die land van die lewe.!!!! ;D ;D ;D

Ek het net gister n KD van hom gekry vir my 375!! diens is baie vinnig gewees en ook die kwaliteit is steeds nog top kwaliteit!!

Ek wil Saterdag hom gaan toets en sien wat maak hy. My 30-06 is baie sag. Met die laaste jag kom die plaas eienaar en vat my doppie en kyk wat is die kaliber. Toe hy vra wat ek gebruik toe se ek vir hom die 30-06. Toe die ander man moet wys sy 30-06 is in vertel hy my ek moet my pellet gun vat en bere!! ;)

Clarence, dankie maat en die vinnige diens. Wardeer dit.

Groete
Grumpy!! >:(
Post Reply