Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Dis die reine waarheid, oor 5 jaar wil ek nie weet wat hulle dan gaan kos nie.
Nag sê
Nag sê
- hp
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Wed Mar 02, 2011 9:56 am
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Ek gebruik die volgende.
.45ACP - Hornady Lock 'N Load Auto Progressive
9x19, 9x23, .38/.357 - Lee Classic Turret Press (4-Hole)
.45ACP - Hornady Lock 'N Load Auto Progressive
9x19, 9x23, .38/.357 - Lee Classic Turret Press (4-Hole)
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
HP
Daai hornady masjien lyk ook of hy mooi loop?
Sit bietjie foto's op van jou goeters asb.
Hoe werk daai lee press, het hulle nou die slagdop probleme heeltemal uitgesort?
Daai hornady masjien lyk ook of hy mooi loop?
Sit bietjie foto's op van jou goeters asb.
Hoe werk daai lee press, het hulle nou die slagdop probleme heeltemal uitgesort?
- hp
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Wed Mar 02, 2011 9:56 am
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
raakgeskiet
Jammer dit het my so lank geneem om foto's op te laai. Hier is 'n paar. Ek het nog geen probleme met die Lee Classic Turret Priming System ontvang nie. Ek weet die ouer "3-hole" het dieselfde priming tray as die Pro1000 wat soms probleme gee.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Zero Points Down
9x19 - Glock 34
9x23 - Bar-Sto Precision
.357 - Astra
.45 ACP - Colt Series 80
.223 - Ruger Mini 14 (Redfield Revenge 2-7x34 4-Plex)
.243 - Winchester Mod 70 Featherweight (Redfield Revenge 4-12X42 ABS Hunter)

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Pro 1000 is die LEE wat se primer feeder probleme gee en dis nog steeds so.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
HP
Daai hornany masjien lyk dam sterk!
Kan jy vir hom ook 'n case feeder bysit?

Ek hou baie van jou tafel/kas.
As ek dit nie mis het nie is dit dieselfde as die houtwerk banke wat ek op gewerk het op skool?
Waar het jy hom gekry?
As ek dit nie mis het nie is dit dieselfde as die houtwerk banke wat ek op gewerk het op skool?
Waar het jy hom gekry?
- hp
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Wed Mar 02, 2011 9:56 am
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Jy kan die case feeder en bullet feeder opsit indien jy so voel. Ek hou daarvan om dit met die hand te laai.
Die bank het ek 'n paar jaar gelede gekry toe een van ons plaaslike hoërskole toegemaak het. Dit is '. Is houtwerk bank.
Die bank het ek 'n paar jaar gelede gekry toe een van ons plaaslike hoërskole toegemaak het. Dit is '. Is houtwerk bank.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Ek het eers met 'n pel se 550 dillon gelaai, met hom moes ek ook doppe en punt met die hand voer.
Ek het sommer gou lekker vinnig met hom gelaai.
Ek sal nie vir myne 'n bullet feeder opsit nie, dit klink my jy kan nie lood punte met hom laai nie.
Die was laat steek blykbaar die punte vas in die tube.
Al kan hy hulle vat verkies ek ook sover om die punte met die hand te voer, as die press alles doen kan jy hom net sowel aan 'n masjien koppel wat hom trek ook.
Dan bly daar vir jou niks oor om te doen nie, en ek wil darem voel of alles reg loop.

- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Dit hang maar af van die volume wat daar gelaai moet word en ook tot 'n mindere mate wat jy van die eindproduk verwag. Ek het al baie gelaai op 'n Lee Pro 1000 en 'n Dillon 450 (550 sonder 'n "toolhead" wat kan uitruil). Vir laer volume gebruik ek 'n RCBS single stage.
Van die progressiewe masjiene se kruit afmeting is minder konsekwent as ander ens. Dit is maar die keuses wat jy maak. Die Dillon is "beter" as die Lee, maar die 550 moet jy met die hand indeks. Die 650 is eintlik die een wat met die Pro-1000 vergelyk moet word. Die prys verskil nogal heelwat, maar jy moet besluit of dit die moeite werd is.
Met 'n goed opgestelde Pro-1000 kan jy blitsvinnig laai. Maar by 1000 in 'n uur het ek nooit uitgekom nie. Ek sal my nota's moet kyk maar ek dink so 600 'n uur kon ek doen. Dit was met dop voerder. Koeëls met die hand. Die ding is as iets fout gaan dan moet jy eers vir 'n ruk goed uitsorteer voordat jy kan aangaan.
Van die progressiewe masjiene se kruit afmeting is minder konsekwent as ander ens. Dit is maar die keuses wat jy maak. Die Dillon is "beter" as die Lee, maar die 550 moet jy met die hand indeks. Die 650 is eintlik die een wat met die Pro-1000 vergelyk moet word. Die prys verskil nogal heelwat, maar jy moet besluit of dit die moeite werd is.
Met 'n goed opgestelde Pro-1000 kan jy blitsvinnig laai. Maar by 1000 in 'n uur het ek nooit uitgekom nie. Ek sal my nota's moet kyk maar ek dink so 600 'n uur kon ek doen. Dit was met dop voerder. Koeëls met die hand. Die ding is as iets fout gaan dan moet jy eers vir 'n ruk goed uitsorteer voordat jy kan aangaan.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
600 per uur klink heel goed.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Heelmoontlik vinniger as wat jy kan skietRaakgeskiet wrote:600 per uur klink heel goed.
Veiligheid eerste manne!
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Heelmoontlik vinniger as wat jy kan skiet
BRNO
Dis die reine waarheid daai.
BRNO
Dis die reine waarheid daai.
-
charlesmar
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sat Feb 22, 2014 5:07 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Gebruik 'n Dillon 450 wat hierdie jaar 30 jaar in bedryf by my is.
Het dit in 1984 gekoop en het destyds 'n maand se salaris gekos!
Dillon se na-verkope diens is onvoortreflik.
In tagtigerjare het iets op die pers foutgegaan en hulle het die onderdeel gratis vervang en gepos.
Ongelukkig lyk dit as of ek nie in die leeftyd genoeg geskiet gaan kry om die Dillon moeg te werk nie. Is opgestel vir .45 ACP maar gebruik dit sommer vir 30-06 ook.

.303Br Lithgow
30-06 Savage
12 G O/U Baikal
.22 CZ
0.45ACP Colt Gold Cup
0.45ACP Colt
30-06 Savage
12 G O/U Baikal
.22 CZ
0.45ACP Colt Gold Cup
0.45ACP Colt
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Charlesmar
Ver tel bietjie hoe laai hy die 30-06 ?
Kry jy aanvaarbare groeperings?
Steve
Ver tel bietjie hoe laai hy die 30-06 ?
Kry jy aanvaarbare groeperings?
Steve
-
charlesmar
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sat Feb 22, 2014 5:07 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Hi Steve,Raakgeskiet wrote:Charlesmar
Ver tel bietjie hoe laai hy die 30-06 ?
Kry jy aanvaarbare groeperings?
Steve
Jammer vir so lang wag vir die ant!
Die Dillon gee selfde groepe as wat die RCBS Rockchucker doen. In my 30-06 so by duim en 'n half.
.303Br Lithgow
30-06 Savage
12 G O/U Baikal
.22 CZ
0.45ACP Colt Gold Cup
0.45ACP Colt
30-06 Savage
12 G O/U Baikal
.22 CZ
0.45ACP Colt Gold Cup
0.45ACP Colt
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Lee Single stage. 9mm Para
Laai gou genoeg vir my 200 rondtes
Laai gou genoeg vir my 200 rondtes
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Wat se press gebruik julle vir handwapen laai
Hi Steve,
Jammer vir so lang wag vir die ant!
Die Dillon gee selfde groepe as wat die RCBS Rockchucker doen. In my 30-06 so by duim en 'n half.[/quote]
Ek is bly om dit te hoor.
Ek kon nog nie besluit of ek hom vir my .308 en 22-250 gaan gebruik nie.
Dis 'n klomp geld om al die goed by te koop vir 'n ander kaliber en dan werk hy dalk nie.